dis baie snaaks hier [boodskap #49460] |
Di, 04 September 2001 21:15 |
loes&patrick
Boodskappe: 239 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis werklik snaaks, ek pos in die
virbye maand seker 20 beriggies
na hier die NG.
Wat nou ? My beriggies verdwyn,
hulle verskyn nie op die NG nie !
Wat gaan aan ?
Patrick
|
|
|
Re: dis baie snaaks hier [boodskap #49568 is 'n antwoord op boodskap #49460] |
Do, 06 September 2001 05:57 |
*Sterrenkijker*
Boodskappe: 67 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hulle is gesteel!!! Ha-ha-ha-ha-haaaaaaaa!!!! :-)
(Verskoning, Patrick, maar ek kan dit nie help nie!)
Norbert (uit Vlaanderen)
L&P schreef:
>
> Dis werklik snaaks, ek pos in die
> virbye maand seker 20 beriggies
> na hier die NG.
> Wat nou ? My beriggies verdwyn,
> hulle verskyn nie op die NG nie !
> Wat gaan aan ?
>
> Patrick
>
|
|
|
Re: dis baie snaaks hier [boodskap #49610 is 'n antwoord op boodskap #49568] |
Do, 06 September 2001 11:25 |
loes&patrick
Boodskappe: 239 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
uuuuuuuMMM - SMACK - kusje voor Norbert,
jy is lief !
Nou, waar bly my beriggies ?
St. Patrick
In article , *Sterrenkijker*
wrote:
> Hulle is gesteel!!! Ha-ha-ha-ha-haaaaaaaa!!!! :-)
>
> (Verskoning, Patrick, maar ek kan dit nie help nie!)
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> L&P schreef:
>
>>
>> Dis werklik snaaks, ek pos in die
>> virbye maand seker 20 beriggies
>> na hier die NG.
>> Wat nou ? My beriggies verdwyn,
>> hulle verskyn nie op die NG nie !
>> Wat gaan aan ?
>>
>> Patrick
>>
>
|
|
|
Re: dis baie snaaks hier [boodskap #49622 is 'n antwoord op boodskap #49568] |
Do, 06 September 2001 12:17 |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"*Sterrenkijker
: Hulle is gesteel!!! Ha-ha-ha-ha-haaaaaaaa!!!! :-)
:
: (Verskoning, Patrick, maar ek kan dit nie help nie!)
:
: Norbert (uit Vlaanderen)
~~~~~~~~~~~~
skerp ......... baie skerp Norbert:-) , stadig maar seker dring
dit deur tot die wêreld dat hierdie land nie net 'n vigspandemie
het nie, maar ook vasgevang is in 'n kriminelepandemie
--
-------------------------------------
Fear is the darkroom where
you develope your negatives.
-------------------------------------
|
|
|