Christiaan Barnard. [boodskap #49292] |
Sun, 02 September 2001 14:14 |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees nou-nou dat Christiaan Barnard in Cyprus aan 'n hartaanval oorlede
is. Hy was 78.
Eergister was hy nog in Aalst (België) om die nuuste harttegnieke te ontdek.
Wel, ek veronderstel dat hy 'n goeie lewe gehad het en hy was tot op die
einde aktief en wel.
Groete,
Hilda.
|
|
|
Re: Christiaan Barnard. [boodskap #49295 is 'n antwoord op boodskap #49292] |
Sun, 02 September 2001 15:35 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Hilda - dis die eerste keer dat ek daarvan hoor.
Ja, selfs 'n hartpionier is nie ontsterflik nie.
Annette
>
>
> Ek lees nou-nou dat Christiaan Barnard in Cyprus aan 'n hartaanval oorlede
> is. Hy was 78.
>
> Eergister was hy nog in Aalst (België) om die nuuste harttegnieke te ontdek.
>
> Wel, ek veronderstel dat hy 'n goeie lewe gehad het en hy was tot op die
> einde aktief en wel.
>
> Groete,
> Hilda.
>
|
|
|
Re: Christiaan Barnard. [boodskap #49297 is 'n antwoord op boodskap #49292] |
Sun, 02 September 2001 15:50 |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat Jammer!!
grt emmy
"Hilda en Gervaas" skryf in boodskap news:%8rk7.32442$6x5.6892871@afrodite.telenet-ops.be...
>
>
> Ek lees nou-nou dat Christiaan Barnard in Cyprus aan 'n hartaanval oorlede
> is. Hy was 78.
>
> Eergister was hy nog in Aalst (België) om die nuuste harttegnieke te ontdek.
>
> Wel, ek veronderstel dat hy 'n goeie lewe gehad het en hy was tot op die
> einde aktief en wel.
>
> Groete,
> Hilda.
>
|
|
|
Re: Christiaan Barnard. [boodskap #49315 is 'n antwoord op boodskap #49297] |
Sun, 02 September 2001 21:14 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja jammer, maar wel Afrikaans op de Nl tv!!!!!!!!
Gr.Rico
"emmy" skryf in boodskap news:9mtkjp$kqn$1@news.pcmnet.nl...
> Wat Jammer!!
>
> grt emmy
>
>
>
> "Hilda en Gervaas" schreef in bericht
> news:%8rk7.32442$6x5.6892871@afrodite.telenet-ops.be...
>>
>>
>> Ek lees nou-nou dat Christiaan Barnard in Cyprus aan 'n hartaanval oorlede
>> is. Hy was 78.
>>
>> Eergister was hy nog in Aalst (België) om die nuuste harttegnieke te
> ontdek.
>>
>> Wel, ek veronderstel dat hy 'n goeie lewe gehad het en hy was tot op die
>> einde aktief en wel.
>>
>> Groete,
>> Hilda.
>>
>
|
|
|