Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uit "Jopie Fourie" van JAN CELLIERS
Uit "Jopie Fourie" van JAN CELLIERS [boodskap #49075] Wo, 29 Augustus 2001 23:08
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Uit "Jopie Fourie"
Jan Celliers

Daar trek 'n koeël, met spoed, met spoed;
hy's nat van Afrikaner-bloed,
en smart die boodskap wat hy voer;
hy kom uit Afrikaner-roer,
hy kom deur Afrikaner-hart.
Maar met die roue en die smart
bring hy die hart se kragte oor.
Slaap sag, trou hart, so wreed deurboor,
want, trekkend, trekkend jaar en stond,
sal steeds die koeël sy boodskap sprei;
en waar hy tref, heel nooit sy wond;
en wat hy tref, dit heilig hy!
Vorige onderwerp: Grondsoewereiniteit
Volgende onderwerp: Semper Splendidior
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 07:46:52 MGT 2024