Re: DDeeeeeeeeeeeeeeeeeee!! [boodskap #48590] |
Mon, 20 August 2001 11:30 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DDeeeeeeeeeeeeeeeeeee!!
Wie skree so!!!!! O hallo Tobie, lekker om jou stem te hoor na so
bietjie verlof. Hallo Danielle, het jy bietjie kalmer geword of is jy
steeds 'n fighter? Hallo Annette, ek is nou lus vir - nie jou rooiwyn
nie maar wel koeksisters. Hallo Anti
DD
|
|
|
Re: DDeeeeeeeeeeeeeeeeeee!! [boodskap #48643 is 'n antwoord op boodskap #48590] |
Tue, 21 August 2001 11:29 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 21 Aug 2001 02:13:14 GMT, Danielle© wrote:
> Hallo DD en baie welkom terug! Ek is vreeeeeeeeslik kalm hoor...ek
> faait g'n niks nie, en is vreeslik soet
> :-)))
Danielle, net soos ek somtyds vensterkopies doen en drome droom om my
Porche te verruil vir 'n Lamborghini, droom jy drome om 'n kalm
nie_fightende mens te wees. Maar die vensterglas is dik!
(Porche !?!)
Dankie Danielle ;-)
DD
|
|
|
Re: DDeeeeeeeeeeeeeeeeeee!! [boodskap #48646 is 'n antwoord op boodskap #48643] |
Tue, 21 August 2001 12:24 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is definitied 'n S in Porsche:)))
Annette
--
Davie Davis skryf in boodskap news:j1h4otg2bi7dhcnak3ancdklt3v102ls4c@4ax.com...
> On Tue, 21 Aug 2001 02:13:14 GMT, Danielle wrote:
>
>
>> Hallo DD en baie welkom terug! Ek is vreeeeeeeeslik kalm hoor...ek
>> faait g'n niks nie, en is vreeslik soet
>> :-)))
>
>
> Danielle, net soos ek somtyds vensterkopies doen en drome droom om my
> Porche te verruil vir 'n Lamborghini, droom jy drome om 'n kalm
> nie_fightende mens te wees. Maar die vensterglas is dik!
> (Porche !?!)
>
> Dankie Danielle ;-)
>
> DD
|
|
|
Re: DDeeeeeeeeeeeeeeeeeee!! [boodskap #48661 is 'n antwoord op boodskap #48646] |
Tue, 21 August 2001 17:46 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 21 Aug 2001 14:24:53 +0200, "Annette" wrote:
> Daar is definitied 'n S in Porsche:)))
> Annette
Ja_a, maar ek het laaankal kapers en ander motordiewe gefnuik deur my
Porsche se wapen te vervang met dié van 'n Corolla. Dit werk hoor. (al
is die enigste waarvoor dit werklik werk om dit te kan spel :-))) )
> Daar is definitied 'n S in Porsche:)))
Ja okay Annette Rykheer.
DD
|
|
|
Re: DDeeeeeeeeeeeeeeeeeee!! [boodskap #48680 is 'n antwoord op boodskap #48661] |
Wed, 22 August 2001 02:02 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My Lamborghini Countach het 'n Daewoo wapen op:)))
Annette
--
.
Davie Davis skryf in boodskap news:t875ot4542aeesdmc17hfn2gmi62thledk@4ax.com...
> On Tue, 21 Aug 2001 14:24:53 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Daar is definitied 'n S in Porsche:)))
>> Annette
>
> Ja_a, maar ek het laaankal kapers en ander motordiewe gefnuik deur my
> Porsche se wapen te vervang met dié van 'n Corolla. Dit werk hoor. (al
> is die enigste waarvoor dit werklik werk om dit te kan spel :-))) )
>
>> Daar is definitied 'n S in Porsche:)))
> Ja okay Annette Rykheer.
>
> DD
|
|
|
Re: DDeeeeeeeeeeeeeeeeeee!! [boodskap #48683 is 'n antwoord op boodskap #48590] |
Wed, 22 August 2001 05:15 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Dinky Toy?
Annette
.
Danielle skryf in boodskap news:9k96ot8neroe4p8f6s50vfbvcqlc6kp6dk@4ax.com...
> On Tue, 21 Aug 2001 14:24:53 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Daar is definitied 'n S in Porsche:)))
>
> Tensy die model wat DD van praat 'n kopie/namaaksel is wat van Taiwan
> af kom? :-))
>
|
|
|