Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » Wie kyk vir my in die SA telefoon gidse asseblief !
Wie kyk vir my in die SA telefoon gidse asseblief ! [boodskap #48555] Sa, 18 Augustus 2001 20:56
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Haai NG lesers,

Wie het die moontlikheid vir my in die
SA telefoon gidse te kyk na die vanne
LANGMANN & LANGMAN,
Van die inskrywings 'n lysie saam te stel
en dese na my te pos asseblief.
'n Amerikaanse Mevrou gebore Langman
soek haar newe en niggies tans "erens"
in Suid Afrika.
Die eers bekende immigrant LANGMANN kom in
1859 in Suid Afrika aan, hy kom van
Rosenow in Oos Duitsland.
Ons soek nou ook na verdere ou familielede in
Duitsland.

Met groete (EN baie dankies !) van nou tropis
Nederland. (baie lekker nou aan die strand !)

Patrick

e.mail: L...@camerama.demon.nl
Vorige onderwerp: CD: FAMILIEWAPENS
Volgende onderwerp: Famieliegeskiedenis.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 21:07:49 MGT 2024