Weg soos laaste maand se pay! [boodskap #48312] |
Wed, 15 August 2001 20:01 |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek en die Tannie gaan so 'n bietjie na Mosselbaai vir twee weke. Maar sy
wil om die dood nie hê dat ek my computer saamvat nie.
Kannie verstaan hoe mense so onsensitief kan wees nie.
|
|
|
Re: Weg soos laaste maand se pay! [boodskap #48313 is 'n antwoord op boodskap #48312] |
Wed, 15 August 2001 20:27 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sou ook by Mosselbaai hierdie week en volgende week gewees het -
ongelukkig met die trekkery en werkery werk dinge hierdie jaar nie reg uit
nie:))
Moenie worry nie - in Mosselbaai kry mens in elk geval nie eers tyd om die
rekenaar te mis nie:))
Annette
--
Grahame skryf in boodskap news:3b7ad73d.0@news1.mweb.co.za...
> Ek en die Tannie gaan so 'n bietjie na Mosselbaai vir twee weke. Maar sy
> wil om die dood nie hê dat ek my computer saamvat nie.
>
> Kannie verstaan hoe mense so onsensitief kan wees nie.
>
|
|
|
Re: Weg soos laaste maand se pay! [boodskap #48329 is 'n antwoord op boodskap #48312] |
Thu, 16 August 2001 04:51 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Ek dink so - veral soms:))
Annette
--
Jonas skryf in boodskap news:3b7b428d$0$229@helios.is.co.za...
> Is daar telefoondienste in die Suid-Kaap?
> "Annette" wrote in message
> news:9lemue$8uroj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sou ook by Mosselbaai hierdie week en volgende week gewees het -
>> ongelukkig met die trekkery en werkery werk dinge hierdie jaar nie reg uit
>> nie:))
>> Moenie worry nie - in Mosselbaai kry mens in elk geval nie eers tyd om die
>> rekenaar te mis nie:))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Grahame wrote in message
>> news:3b7ad73d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek en die Tannie gaan so 'n bietjie na Mosselbaai vir twee weke. Maar
> sy
>>> wil om die dood nie hê dat ek my computer saamvat nie.
>>>
>>> Kannie verstaan hoe mense so onsensitief kan wees nie.
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Weg soos laaste maand se pay! [boodskap #48404 is 'n antwoord op boodskap #48313] |
Thu, 16 August 2001 15:49 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is daar telefoondienste in die Suid-Kaap?
"Annette" skryf in boodskap news:9lemue$8uroj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sou ook by Mosselbaai hierdie week en volgende week gewees het -
> ongelukkig met die trekkery en werkery werk dinge hierdie jaar nie reg uit
> nie:))
> Moenie worry nie - in Mosselbaai kry mens in elk geval nie eers tyd om die
> rekenaar te mis nie:))
> Annette
>
>
> --
> Grahame wrote in message
> news:3b7ad73d.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek en die Tannie gaan so 'n bietjie na Mosselbaai vir twee weke. Maar sy
>> wil om die dood nie hê dat ek my computer saamvat nie.
>>
>> Kannie verstaan hoe mense so onsensitief kan wees nie.
>>
>
|
|
|
Re: Weg soos laaste maand se pay! [boodskap #48686 is 'n antwoord op boodskap #48312] |
Wed, 22 August 2001 08:43 |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink dis baie onredelik van haar! My ma moes haar kant van die bed
afstaan omdat my pa se rekenaar daar staan ;)) (so spot sy) My pa het op
die ouderdom van 66 die wonderwêreld van rekenaars en die Internet ontdek.
(Hy hou hom nou besig met aandele.)
Grahame skryf in boodskap news:3b7ad73d.0@news1.mweb.co.za...
> Ek en die Tannie gaan so 'n bietjie na Mosselbaai vir twee weke. Maar sy
> wil om die dood nie hê dat ek my computer saamvat nie.
>
> Kannie verstaan hoe mense so onsensitief kan wees nie.
>
|
|
|