Hoekom? [boodskap #48217] |
Tue, 14 August 2001 21:22 |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom lek 'n hond onder sy stert nadat hy klaar geëet het? Loer maar
verder af.
Om die Dogmore smaak uit sy mond te kry.
|
|
|
Re: Hoekom? [boodskap #48234 is 'n antwoord op boodskap #48217] |
Wed, 15 August 2001 04:01 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis eintlik verkeerd.
Dit is omdat hy kan.:)
Annette
Grahame skryf in boodskap news:3b7999bf.0@news1.mweb.co.za...
> Hoekom lek 'n hond onder sy stert nadat hy klaar geëet het? Loer maar
> verder af.
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> Om die Dogmore smaak uit sy mond te kry.
>
|
|
|
Re: Hoekom? [boodskap #48258 is 'n antwoord op boodskap #48217] |
Wed, 15 August 2001 07:57 |
Roelof
Boodskappe: 13 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Want as jy hom daar sou lek sal hy jou byt.
;-)
Roelof
"Grahame" skryf in boodskap news:3b7999bf.0@news1.mweb.co.za...
Hoekom lek 'n hond onder sy stert nadat hy klaar geëet het? Loer maar
verder af.
Om die Dogmore smaak uit sy mond te kry.
|
|
|
Re: Hoekom? [boodskap #48272 is 'n antwoord op boodskap #48234] |
Wed, 15 August 2001 10:48 |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee Annette, daai een is nie vir onder sy stert lek nie........ :-)))))))
"Annette" skryf in boodskap news:9lcta1$8egb7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis eintlik verkeerd.
> Dit is omdat hy kan.:)
> Annette
>
>
>
> Grahame wrote in message
> news:3b7999bf.0@news1.mweb.co.za...
>> Hoekom lek 'n hond onder sy stert nadat hy klaar geëet het? Loer maar
>> verder af.
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>> Om die Dogmore smaak uit sy mond te kry.
>>
>
|
|
|
Re: Hoekom? [boodskap #48281 is 'n antwoord op boodskap #48272] |
Wed, 15 August 2001 12:39 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gehoor van die omie en die antie wat ook maar swaar gekry het.
Koop hulle nou elke nou en dan 'n blikkie hondekos om darem 'n ou
vleiserigheidjie oor die lippe te kry.
Kom net die antie een oggend by die winkel aan, en sy koop die gewone ou
'grouslietjies', maar nie hondekos nie.
"Gids antie Souf, waar's oom Gert dan?" wil die toonbankklerk weet.
"Nee kinta. Vra jy. Ek't mos almelee vir hom gesê dat hy die hondekos moet
los. Hy's mos dood my kinta"
"Haai siestog Ant Souf. Wat het na' met hom gebeur?"
"Kind, 'n moutir het hom mos raakgery"
"Haai nooit antie! Wannir het dit da' gebeur?"
"Ag kind, was so 'n week gelee. Hy't mos in die pad gaan sit en nes 'n hond
onder sy stert gebegint krap en lek, en dis toe wat Jors Fynsien hom toe met
die moutir raakry."
Thys oppie Bos (kyk uit vir die hondekos innie pad)
"Sakkie" skryf in boodskap news:3b7a5325$0$234@hades.is.co.za...
> Nee Annette, daai een is nie vir onder sy stert lek nie........ :-)))))))
|
|
|
Re: Hoekom? [boodskap #48289 is 'n antwoord op boodskap #48281] |
Wed, 15 August 2001 13:33 |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar is die ander een van die ou omie en tannie wat by die dokter kom en hom
vertel dat hulle weet dat hulle nou al verby sulke dinge behoort te wees,
maar albei wil darem nog een laaste keer en of hy nou nie iets het om dit
moontlik te maak nie.
Die dokter verstaan die probleem en haal so 'n botteltjie uit sy aptekie.
"Neem vanaand twee en as oom nou so deur die nag wakker word kan oom maar
weer een drink. Môre oggend behoort dinge reg te wees."
Die volgende dag kom die oom weer by die dokter.
"Hoe het dit toe afgeloop oom?"
"Nee dokter, wat 'n gemors, ek het my regterhand probeer, ek het my
linkerhand probeer, die tannie het albei hande gelyk probeer, sy't tot haar
valstande uitgehaal en so probeer maar ons kon om die dood nie die bottel
oop kry nie.
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9ldqib$2vjt$1@news.adamastor.ac.za...
> Gehoor van die omie en die antie wat ook maar swaar gekry het.
((Knip))
|
|
|
|
Re: Hoekom? [boodskap #48301 is 'n antwoord op boodskap #48272] |
Wed, 15 August 2001 17:17 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet man:)))
Maar kan jy?:)))
Annette
--
.
Sakkie skryf in boodskap news:3b7a5325$0$234@hades.is.co.za...
> Nee Annette, daai een is nie vir onder sy stert lek nie........ :-)))))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:9lcta1$8egb7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis eintlik verkeerd.
>> Dit is omdat hy kan.:)
>> Annette
>>
>>
>>
>> Grahame wrote in message
>> news:3b7999bf.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hoekom lek 'n hond onder sy stert nadat hy klaar geëet het? Loer maar
>>> verder af.
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> Om die Dogmore smaak uit sy mond te kry.
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Hoekom? [boodskap #48352 is 'n antwoord op boodskap #48301] |
Thu, 16 August 2001 08:11 |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gelukkig nie een van die twee nie :-))))))))))
"Annette" skryf in boodskap news:9lebh7$8p77e$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek weet man:)))
> Maar kan jy?:)))
> Annette
>
>
>
> --
> .
> Sakkie wrote in message
> news:3b7a5325$0$234@hades.is.co.za...
>> Nee Annette, daai een is nie vir onder sy stert lek nie........ :-)))))))
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9lcta1$8egb7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dis eintlik verkeerd.
>>> Dit is omdat hy kan.:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>> Grahame wrote in message
>>> news:3b7999bf.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Hoekom lek 'n hond onder sy stert nadat hy klaar geëet het? Loer maar
>>>> verder af.
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> Om die Dogmore smaak uit sy mond te kry.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|