Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Karringmelkpoering
Karringmelkpoering [boodskap #48213] Di, 14 Augustus 2001 19:57
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
2 k karringmelk
2 k soetmelk
1 k suiker
4 e meelblom
4 eiers - apart geklits
2 e botter
sout

Klits botter, suiker & eiergele deeglik.
Voeg meel en melk om die beurt by
Vou die geklopte eierwitte in
Bak teen 350C tot gestol
Annette
Vorige onderwerp: Kriekettoer na ZIM
Volgende onderwerp: Dilemma op die N1:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 11:53:33 MGT 2024