Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dilemma op die N1:
Dilemma op die N1: [boodskap #48161] Di, 14 Augustus 2001 09:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend - na my daaglikse besoekie aan my gunsteling staatsinstansie - is
ek op pad terug Kaapstad toe.
Helse verkeerskonfyt.
En daar staan ek toe stil, reg langs 'n bordjie wat sê Stilhou Verbode - en
so 5 tree verder Maksimum spoed 120, Minimum Spoed 60.
'n Ondernemende verkeersman kon 'n lekker bonus verdien het;)))
Annette
Re: Dilemma op die N1: [boodskap #48189 is 'n antwoord op boodskap #48161] Di, 14 Augustus 2001 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kliphard gelag vir dié een! Dis nou wat ons 'n "file" (vielluh) noem :-)

Maar die Kaap het al van ek die eerste keer daar gebly het (1989) files
op die N1 en die N2. (Hoe gaan dit met julle padbou? Dit behoort die
fileprobleem bietjie op te los. Dit is belaglik om deur Kaapstad te ry
om in Seepunt te kom, of hoe?)
____________________________________________________________ _

"Annette" skryf in boodskap news:9lav9f$8fph4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanoggend - na my daaglikse besoekie aan my gunsteling staatsinstansie - is
> ek op pad terug Kaapstad toe.
> Helse verkeerskonfyt.
> En daar staan ek toe stil, reg langs 'n bordjie wat sê Stilhou Verbode - en
> so 5 tree verder Maksimum spoed 120, Minimum Spoed 60.
> 'n Ondernemende verkeersman kon 'n lekker bonus verdien het;)))
> Annette
>
Re: Dilemma op die N1: [boodskap #48231 is 'n antwoord op boodskap #48161] Wo, 15 Augustus 2001 03:24 Na vorige boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Tue, 14 Aug 2001 11:58:20 +0200:: "Annette"
skryf:

> Vanoggend - na my daaglikse besoekie aan my gunsteling staatsinstansie - is
> ek op pad terug Kaapstad toe.
> Helse verkeerskonfyt.
> En daar staan ek toe stil, reg langs 'n bordjie wat sê Stilhou Verbode - en
> so 5 tree verder Maksimum spoed 120, Minimum Spoed 60.
> 'n Ondernemende verkeersman kon 'n lekker bonus verdien het;)))
> Annette
>
En jy het nie 'n kamara handig nie!!!!
Vorige onderwerp: Karringmelkpoering
Volgende onderwerp: Re: Skuilname, mense en dinge....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 12:14:40 MGT 2024