Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Doekpoering ( Hardevetpoeding)
Doekpoering ( Hardevetpoeding) [boodskap #47859] Do, 09 Augustus 2001 14:46 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Meng en sif 2k meelblom, 2 k fyn broodkrummels, 1t koeksoda, 1/2 t sout, 1/2
t fyn gemmer, 1/2 fyn naeltjies, 1/2 t fyn neut. 1t fyn kaneel saam.
Meng 1/2k - 1 k melk, 1/2k stroop en 1k gekapte of gemaalde hardevet saam.
Roer die droë mengsel in die melkmengsel en meng goed.
Gooi dit in 'n gesmeerde vorm en maak dit dig toe met 'n gesmeerde deksel of
papier.
Stoom dit 3 uur lank.
Dien op met brandewynsous of roomsous.

LW: 1/2k korente, rosyne of dadels kan vir afwisseling by die mengsel gevoeg
word.
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Re: Doekpoering ( Hardevetpoeding) [boodskap #47888 is 'n antwoord op boodskap #47859] Vr, 10 Augustus 2001 14:51 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - baie dankie. Die resep was op my versoek, maar, ek sal almal
toelaat om dit af te laai...

"Annette" skryf in boodskap news:9ku9al$6k7kd$6@ID-92016.news.dfncis.de...
> Meng en sif 2k meelblom, 2 k fyn broodkrummels, 1t koeksoda, 1/2 t sout, 1/2
> t fyn gemmer, 1/2 fyn naeltjies, 1/2 t fyn neut. 1t fyn kaneel saam.
> Meng 1/2k - 1 k melk, 1/2k stroop en 1k gekapte of gemaalde hardevet saam.
> Roer die droë mengsel in die melkmengsel en meng goed.
> Gooi dit in 'n gesmeerde vorm en maak dit dig toe met 'n gesmeerde deksel of
> papier.
> Stoom dit 3 uur lank.
> Dien op met brandewynsous of roomsous.
>
> LW: 1/2k korente, rosyne of dadels kan vir afwisseling by die mengsel gevoeg
> word.
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
>
Vorige onderwerp: "Land van my hart" deur G.A. WATERMEYER
Volgende onderwerp: Weet iemand?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 12:34:52 MGT 2024