Opblaaswalvisse [boodskap #47850] |
Do, 09 Augustus 2001 08:22 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoor julle blaas ook nou walvisse op... Vertel vertel!!!
Het 'n ruk terug op TV gesien hoe hulle in VSA of Kanada 'n walvis opblaas.
Per ongeluk met te veel plofstof, soveel so dat die skare moes koes vir die
walvisvleisreën! Gelukkig nie erg beseer nie, wel 'n kar deurgeloop onder 'n
200kg stuk vleis!
En toe kom die stink...
|
|
|
Re: Opblaaswalvisse [boodskap #47860 is 'n antwoord op boodskap #47850] |
Do, 09 Augustus 2001 15:15 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar in PE. Die arme pofstofdeskundiges is so getraumatiseer, hulle kry
behandeling:)))
Hulle was meer versigtig hier, en het glo net die helfte van die arme dooie
walvis opgeblaas.
Annette
--
Max skryf in boodskap news:9kthbl$5dp$1@azure.nl.gxn.net...
> Hoor julle blaas ook nou walvisse op... Vertel vertel!!!
>
> Het 'n ruk terug op TV gesien hoe hulle in VSA of Kanada 'n walvis opblaas.
> Per ongeluk met te veel plofstof, soveel so dat die skare moes koes vir die
> walvisvleisreën! Gelukkig nie erg beseer nie, wel 'n kar deurgeloop onder 'n
> 200kg stuk vleis!
>
> En toe kom die stink...
>
|
|
|
Re: Opblaaswalvisse [boodskap #47866 is 'n antwoord op boodskap #47860] |
Do, 09 Augustus 2001 16:46 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoe raak mens ook ontslae van soveel vis...?
______________________________________________
ann...@ctnet.co.za het gesê:
> Blykbaar in PE. Die arme pofstofdeskundiges is so getraumatiseer, hulle kry
> behandeling:)))
> Hulle was meer versigtig hier, en het glo net die helfte van die arme dooie
> walvis opgeblaas.
> Annette
>
> --
> Max skryf in boodskap news:9kthbl$5dp$1@azure.nl.gxn.net...
>> Hoor julle blaas ook nou walvisse op... Vertel vertel!!!
>>
>> Het 'n ruk terug op TV gesien hoe hulle in VSA of Kanada 'n walvis opblaas.
>> Per ongeluk met te veel plofstof, soveel so dat die skare moes koes vir die
>> walvisvleisreën! Gelukkig nie erg beseer nie, wel 'n kar deurgeloop onder 'n
>> 200kg stuk vleis!
>>
>> En toe kom die stink...
>>
>
|
|
|
Re: Opblaaswalvisse [boodskap #47867 is 'n antwoord op boodskap #47866] |
Do, 09 Augustus 2001 17:02 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maak 'n helse klomp vishamburgers:))))
Annette
--
Max skryf in boodskap news:9kuevh$chk$1@azure.nl.gxn.net...
> Hoe raak mens ook ontslae van soveel vis...?
> ______________________________________________
> ann...@ctnet.co.za het gesê:
>> Blykbaar in PE. Die arme pofstofdeskundiges is so getraumatiseer, hulle kry
>> behandeling:)))
>> Hulle was meer versigtig hier, en het glo net die helfte van die arme dooie
>> walvis opgeblaas.
>> Annette
>>
>> --
>> Max skryf in boodskap news:9kthbl$5dp$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Hoor julle blaas ook nou walvisse op... Vertel vertel!!!
>>>
>>> Het 'n ruk terug op TV gesien hoe hulle in VSA of Kanada 'n walvis opblaas.
>>> Per ongeluk met te veel plofstof, soveel so dat die skare moes koes vir die
>>> walvisvleisreën! Gelukkig nie erg beseer nie, wel 'n kar deurgeloop onder 'n
>>> 200kg stuk vleis!
>>>
>>> En toe kom die stink...
>>>
>>
|
|
|
|