NG-Obelix:#1. [boodskap #47818] |
Wo, 08 Augustus 2001 09:38 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina:Julius Ceasar ( die main peanut Romein)
Ferdi: Cacofonix ( Cocofonix dink hy is geniaal. Al die ander gewone mense
wil nie eers met hom praat nie)
Sakkie: Vitalstatistix ( omdat hy met statistiek werk)
Emmy: Tremensdelirious ( een van die Romeine)
Frikkie: Unhygienix ( die ou met die stink visse)
Rennie: Dithyrambix ( die ryk besigheidsman)
Jonas: Getafix
Annette: Dogmatix
Danielle: Impedimenta ( burgermeestersvrou)
Die ander name sal vanaand volg.
Ek het nie van me,pjb, Pop, Krokkie,Thysie, Arthur. Lou, Tobie en DD vergeet
nie.
Laat weet my indien ek miskien iemand se naam nie genoem het nie - bietjie
besig hier.
Annette
|
|
|
Re: NG-Obelix:#1. [boodskap #47819 is 'n antwoord op boodskap #47818] |
Wo, 08 Augustus 2001 10:45 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ouch! Dit maak seer om vergeet te word!!!
________________________________________________
"Annette" skryf in boodskap news:9kr2o5$62dkm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gloudina:Julius Ceasar ( die main peanut Romein)
> Ferdi: Cacofonix ( Cocofonix dink hy is geniaal. Al die ander gewone mense
> wil nie eers met hom praat nie)
> Sakkie: Vitalstatistix ( omdat hy met statistiek werk)
> Emmy: Tremensdelirious ( een van die Romeine)
> Frikkie: Unhygienix ( die ou met die stink visse)
> Rennie: Dithyrambix ( die ryk besigheidsman)
> Jonas: Getafix
> Annette: Dogmatix
> Danielle: Impedimenta ( burgermeestersvrou)
>
> Die ander name sal vanaand volg.
> Ek het nie van me,pjb, Pop, Krokkie,Thysie, Arthur. Lou, Tobie en DD vergeet
> nie.
> Laat weet my indien ek miskien iemand se naam nie genoem het nie - bietjie
> besig hier.
>
> Annette
>
|
|
|
Re: NG-Obelix:#1. [boodskap #47832 is 'n antwoord op boodskap #47819] |
Wo, 08 Augustus 2001 16:07 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jammer Max - moenie sleg voel nie - ek word mos oud, en as ek vinnig moet
dink dan vergeet ek BBP's:))) Jy, Rico en Norbert is nou ook op die lys.
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Max skryf in boodskap news:9kr5ce$eih$1@azure.nl.gxn.net...
> Ouch! Dit maak seer om vergeet te word!!!
> ________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9kr2o5$62dkm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gloudina:Julius Ceasar ( die main peanut Romein)
>> Ferdi: Cacofonix ( Cocofonix dink hy is geniaal. Al die ander gewone mense
>> wil nie eers met hom praat nie)
>> Sakkie: Vitalstatistix ( omdat hy met statistiek werk)
>> Emmy: Tremensdelirious ( een van die Romeine)
>> Frikkie: Unhygienix ( die ou met die stink visse)
>> Rennie: Dithyrambix ( die ryk besigheidsman)
>> Jonas: Getafix
>> Annette: Dogmatix
>> Danielle: Impedimenta ( burgermeestersvrou)
>>
>> Die ander name sal vanaand volg.
>> Ek het nie van me,pjb, Pop, Krokkie,Thysie, Arthur. Lou, Tobie en DD
> vergeet
>> nie.
>> Laat weet my indien ek miskien iemand se naam nie genoem het nie - bietjie
>> besig hier.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: NG-Obelix:#1. [boodskap #47844 is 'n antwoord op boodskap #47818] |
Do, 09 Augustus 2001 04:16 |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 8 Aug 2001 11:38:24 +0200, "Annette" wrote:
> Gloudina:Julius Ceasar ( die main peanut Romein)
> Ferdi: Cacofonix ( Cocofonix dink hy is geniaal. Al die ander gewone mense
> wil nie eers met hom praat nie)
> Sakkie: Vitalstatistix ( omdat hy met statistiek werk)
> Emmy: Tremensdelirious ( een van die Romeine)
> Frikkie: Unhygienix ( die ou met die stink visse)
> Rennie: Dithyrambix ( die ryk besigheidsman)
> Jonas: Getafix
> Annette: Dogmatix
> Danielle: Impedimenta ( burgermeestersvrou)
LOL! Baie goed Annette! :-) Ek wonder of Sakkie ook so bang is dat
die hemel more op sy kop gaan val? Erger nog, wat gaan hy sê as hy
hoor dat ek en hy eintlik getroud is?
Ek sien uit na die res!
|
|
|