Tertius Bosch [boodskap #47802] |
Wo, 08 Augustus 2001 07:20 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Weet iemand waaroor die nonsens regtig gaan?
Annette
--
|
|
|
Re: Tertius Bosch [boodskap #47811 is 'n antwoord op boodskap #47802] |
Wo, 08 Augustus 2001 08:33 |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Voorlopige toetse dui aan dat hy vergiftig is . Sy prokereur (het verhouding
met sy vrou gehad) toon dieselfde simptome as wat hy gehad het ..
"Annette" skryf in boodskap news:9kqqk0$62re3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Weet iemand waaroor die nonsens regtig gaan?
> Annette
>
> --
>
|
|
|
Re: Tertius Bosch [boodskap #47814 is 'n antwoord op boodskap #47811] |
Wo, 08 Augustus 2001 09:00 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai sjeim. Is die prokureur al vir vergiftiging getoets? Dan weet hulle mos
waarvoor om te soek in die lyk.
Annette
--
Krokkie skryf in boodskap news:3b70f980$0$235@hades.is.co.za...
> Voorlopige toetse dui aan dat hy vergiftig is . Sy prokereur (het verhouding
> met sy vrou gehad) toon dieselfde simptome as wat hy gehad het ..
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9kqqk0$62re3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Weet iemand waaroor die nonsens regtig gaan?
>> Annette
>>
>> --
>>
>
|
|
|
Re: Tertius Bosch [boodskap #47822 is 'n antwoord op boodskap #47811] |
Wo, 08 Augustus 2001 12:08 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sê wie heh Krokkie?
Innosent totdat skuld bewys is! Of het jy ander wette/inligting sopstories?
"Krokkie" skryf in boodskap news:3b70f980$0$235@hades.is.co.za...
> Voorlopige toetse dui aan dat hy vergiftig is . Sy prokereur (het verhouding
> met sy vrou gehad) toon dieselfde simptome as wat hy gehad het ..
|
|
|
Re: Tertius Bosch [boodskap #47825 is 'n antwoord op boodskap #47822] |
Wo, 08 Augustus 2001 12:19 |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
NIe ek nie , die media. Di finale uitslae se hulle binne 10 dae
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9kra3r$m56$1@news.adamastor.ac.za...
> Sê wie heh Krokkie?
>
> Innosent totdat skuld bewys is! Of het jy ander wette/inligting sopstories?
>
> "Krokkie" wrote in message
> news:3b70f980$0$235@hades.is.co.za...
>> Voorlopige toetse dui aan dat hy vergiftig is . Sy prokereur (het
> verhouding
>> met sy vrou gehad) toon dieselfde simptome as wat hy gehad het ..
>
|
|
|
Re: Tertius Bosch [boodskap #47841 is 'n antwoord op boodskap #47814] |
Wo, 08 Augustus 2001 22:45 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daisy - waar is jy nou, nou dat ons jou nodig het ?
"Annette" skryf in boodskap news:9kqvje$60so2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Haai sjeim. Is die prokureur al vir vergiftiging getoets? Dan weet hulle mos
> waarvoor om te soek in die lyk.
> Annette
>
>
> --
> Krokkie wrote in message
> news:3b70f980$0$235@hades.is.co.za...
>> Voorlopige toetse dui aan dat hy vergiftig is . Sy prokereur (het
> verhouding
>> met sy vrou gehad) toon dieselfde simptome as wat hy gehad het ..
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9kqqk0$62re3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Weet iemand waaroor die nonsens regtig gaan?
>>> Annette
>>>
>>> --
>>>
>>
>
|
|
|