Melktert #3 [boodskap #47734] |
Tue, 07 August 2001 07:45 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Met 'n skilferkorslaag.
Kors:
Plaas skilferkorsdeeg ( die gekooptes) in 'n tertpan.
Gooi melkvulsel in.
Melkvulsel:
Plaas 500ml melk,
1 kaneelstokkie
2 stukkies naartjie/lemoenskil in 'n pan/pot en verhit saggies totdat daar
stoom van die melk uitkom.
Verwyder van hitte, en haal die kaneel en skil uit.
Meng saam 65g suiker,
40g koekmeelblom ( ek sal Maizena gebruik) en 'n bietjie van die warm melk
in 'n houer tot glad.
Voeg die mengsel by die melkmengsel en roer goed om klonte te voorkom.
Plaas die melkmengsel terug op die stoof en kook dit totdat die mengsel dik
is. Roer gereeld.
Verwyder die mengsel van die hitte en roer 15g botter by.
Laat die mengsel afkoel, en roer dan 2 groot eiers, effens geklits, by.
Nadat die melkvulsel in die kors gegooi is, besprinkel met kaneel en bak dan
in 'n voorverhitte oond ( 240C) vir 10 minute.
Verminder die hitte na 180C en bak 'n verdere 10 - 15 minute - totdat die
vulsel geset is, en die kors bros en goudkleurig is.
Ek sal vanaand na kooroefening die bobotieresepte doen.
Dit is my goeie daad vir hierdie jaar:))
Annette
|
|
|
Re: Melktert #3 [boodskap #47748 is 'n antwoord op boodskap #47734] |
Tue, 07 August 2001 12:05 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
")))) Praat jy nou van Esmè en Jan se Hospitaaltyd?:)))
Daar's 'n lied en 'n glimlag vir jou.
In Hospitaaltyd, onthou:)))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:3b6fcc3b$0$226@hades.is.co.za...
> "So, maak mens ...."
> "Annette" wrote in message
> news:9ko7hk$5bl6j$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Met 'n skilferkorslaag.
>>
>> Kors:
>> Plaas skilferkorsdeeg ( die gekooptes) in 'n tertpan.
>> Gooi melkvulsel in.
>>
>> Melkvulsel:
>> Plaas 500ml melk,
>> 1 kaneelstokkie
>> 2 stukkies naartjie/lemoenskil in 'n pan/pot en verhit saggies totdat daar
>> stoom van die melk uitkom.
>> Verwyder van hitte, en haal die kaneel en skil uit.
>> Meng saam 65g suiker,
>> 40g koekmeelblom ( ek sal Maizena gebruik) en 'n bietjie van die warm melk
>> in 'n houer tot glad.
>> Voeg die mengsel by die melkmengsel en roer goed om klonte te voorkom.
>> Plaas die melkmengsel terug op die stoof en kook dit totdat die mengsel dik
>> is. Roer gereeld.
>> Verwyder die mengsel van die hitte en roer 15g botter by.
>> Laat die mengsel afkoel, en roer dan 2 groot eiers, effens geklits, by.
>>
>> Nadat die melkvulsel in die kors gegooi is, besprinkel met kaneel en bak dan
>> in 'n voorverhitte oond ( 240C) vir 10 minute.
>> Verminder die hitte na 180C en bak 'n verdere 10 - 15 minute - totdat die
>> vulsel geset is, en die kors bros en goudkleurig is.
>>
>> Ek sal vanaand na kooroefening die bobotieresepte doen.
>> Dit is my goeie daad vir hierdie jaar:))
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Melktert #3 [boodskap #47754 is 'n antwoord op boodskap #47748] |
Tue, 07 August 2001 13:28 |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou verraai ons darem ouderdom laat dit klap :-))))))))))
"Annette" skryf in boodskap news:9kolpp$5pcvk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> ")))) Praat jy nou van Esmè en Jan se Hospitaaltyd?:)))
> Daar's 'n lied en 'n glimlag vir jou.
> In Hospitaaltyd, onthou:)))
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:3b6fcc3b$0$226@hades.is.co.za...
>> "So, maak mens ...."
|
|
|
Re: Melktert #3 [boodskap #47761 is 'n antwoord op boodskap #47754] |
Tue, 07 August 2001 14:12 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Dis mos nie vrouens wat daardie probleempie het nie:)))
Almal hier weet mos ek het nou die dag my 50ste verjaarsdag gevier.
Annette
--
Sakkie skryf in boodskap news:3b6feca8$0$233@hades.is.co.za...
> Nou verraai ons darem ouderdom laat dit klap :-))))))))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:9kolpp$5pcvk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> ")))) Praat jy nou van Esmè en Jan se Hospitaaltyd?:)))
>> Daar's 'n lied en 'n glimlag vir jou.
>> In Hospitaaltyd, onthou:)))
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:3b6fcc3b$0$226@hades.is.co.za...
>>> "So, maak mens ...."
>
|
|
|
Re: Melktert #3 [boodskap #47788 is 'n antwoord op boodskap #47734] |
Tue, 07 August 2001 23:08 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"So, maak mens ...."
"Annette" skryf in boodskap news:9ko7hk$5bl6j$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Met 'n skilferkorslaag.
>
> Kors:
> Plaas skilferkorsdeeg ( die gekooptes) in 'n tertpan.
> Gooi melkvulsel in.
>
> Melkvulsel:
> Plaas 500ml melk,
> 1 kaneelstokkie
> 2 stukkies naartjie/lemoenskil in 'n pan/pot en verhit saggies totdat daar
> stoom van die melk uitkom.
> Verwyder van hitte, en haal die kaneel en skil uit.
> Meng saam 65g suiker,
> 40g koekmeelblom ( ek sal Maizena gebruik) en 'n bietjie van die warm melk
> in 'n houer tot glad.
> Voeg die mengsel by die melkmengsel en roer goed om klonte te voorkom.
> Plaas die melkmengsel terug op die stoof en kook dit totdat die mengsel dik
> is. Roer gereeld.
> Verwyder die mengsel van die hitte en roer 15g botter by.
> Laat die mengsel afkoel, en roer dan 2 groot eiers, effens geklits, by.
>
> Nadat die melkvulsel in die kors gegooi is, besprinkel met kaneel en bak dan
> in 'n voorverhitte oond ( 240C) vir 10 minute.
> Verminder die hitte na 180C en bak 'n verdere 10 - 15 minute - totdat die
> vulsel geset is, en die kors bros en goudkleurig is.
>
> Ek sal vanaand na kooroefening die bobotieresepte doen.
> Dit is my goeie daad vir hierdie jaar:))
> Annette
>
|
|
|
Re: Melktert #3 [boodskap #47794 is 'n antwoord op boodskap #47761] |
Wed, 08 August 2001 05:33 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En, wat van "Hospitaaltyd" - " daar's 'n lied en 'n glimlag vir jou, met
hospitaaltyd, onthou..."
Ek is nie so oud nie - maar vervloek met 'n moerse geheue.
"Annette" skryf in boodskap news:9kotbe$5j790$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Dis mos nie vrouens wat daardie probleempie het nie:)))
> Almal hier weet mos ek het nou die dag my 50ste verjaarsdag gevier.
> Annette
>
>
> --
> Sakkie wrote in message
> news:3b6feca8$0$233@hades.is.co.za...
>> Nou verraai ons darem ouderdom laat dit klap :-))))))))))
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9kolpp$5pcvk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> ")))) Praat jy nou van Esmè en Jan se Hospitaaltyd?:)))
>>> Daar's 'n lied en 'n glimlag vir jou.
>>> In Hospitaaltyd, onthou:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Jonas wrote in message
>>> news:3b6fcc3b$0$226@hades.is.co.za...
>>>> "So, maak mens ...."
>>
>
|
|
|