Roekeloos ? [boodskap #47135] |
Sun, 22 July 2001 02:25 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Interessante blad is www.roekeloos.co.za
|
|
|
Re: Roekeloos ? [boodskap #47136 is 'n antwoord op boodskap #47135] |
Sun, 22 July 2001 04:56 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Goed genoeg vir my ...
"Davie Davis" gesmeek het vir toestemming om slegs een keer beskermde wild te skiet.[/color]
> Wat wil hy skiet?
> Hy wil 'n seemeeu skiet.
> (Dit was natuurlik 'n paar jaar gelede)
>
> Toe die parlementsvriend uiteindelik toegee net om die geneulery van
> sy nek af te kry, stap die Frikkie daaruit en neurie:
> 'and the seagull's name was Nelson..."
>
>
>>
>
|
|
|
Re: Roekeloos ? [boodskap #47180 is 'n antwoord op boodskap #47135] |
Sun, 22 July 2001 16:00 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 22 Jul 2001 04:25:58 +0200, "Jonas" wrote:
> Interessante blad is www.roekeloos.co.za
>
Have you heard the seagull scream
het my laat dink aan die dag toe iemand by 'n vriend in die parlement
gesmeek het vir toestemming om slegs een keer beskermde wild te skiet.
Wat wil hy skiet?
Hy wil 'n seemeeu skiet.
(Dit was natuurlik 'n paar jaar gelede)
Toe die parlementsvriend uiteindelik toegee net om die geneulery van
sy nek af te kry, stap die Frikkie daaruit en neurie:
'and the seagull's name was Nelson..."
>
|
|
|