16 JULIE [boodskap #47103] |
Sa, 21 Julie 2001 10:04 |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
16 JULIE
1666 - Leeus het aan die eerste inwoners van die Kaap groot probleme
besorg. Om die bedreiging doeltreffend die hoof te bied , is
elkeen
wat 'n leeu platgetrek het , met 25 gulde (sowat R4.15) beloon.
1685 - Opdragte aangaande slawebehandeling is deur kommissaris Hendrik
Adriaan van Reede uitgespel.
1987 - Dakargangers na onderhandelinge met ANC verjaag op Jan Smuts
lughawe deur AWB.
|
|
|
Re: 16 JULIE [boodskap #47118 is 'n antwoord op boodskap #47103] |
Sa, 21 Julie 2001 13:49 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie Potgieter wrote:
> 16 JULIE
>
> 1987 - Dakargangers na onderhandelinge met ANC verjaag op Jan Smuts
> lughawe deur AWB.
Ha,ha, ha. Geskiedenis word herskryf. Die slag van Jan Smuts lughawe.En wie het
toe die struggle gewen. Julle klomp AWBers of dieDakargangers?
Gloudina
|
|
|
Re: 16 JULIE [boodskap #47137 is 'n antwoord op boodskap #47103] |
So, 22 Julie 2001 05:00 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
vandag is 25 gulde ongeveer R80!
_______________________________________________________
"Frikkie Potgieter"
> ...met 25 gulde (sowat R4.15) beloon.
|
|
|
Re: 16 JULIE [boodskap #47147 is 'n antwoord op boodskap #47103] |
So, 22 Julie 2001 05:46 |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die afrikaners wat nie diep genoeg in gatte kon opkruip nie.
Tog seersekerlik nie jy nie.... Jy het gevlug soos `n sleg meid man ???????
skryf in boodskap news:3B598938.24636D14@home.com...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> 16 JULIE
>>
>> 1987 - Dakargangers na onderhandelinge met ANC verjaag op Jan Smuts
>> lughawe deur AWB.
>
> Ha,ha, ha. Geskiedenis word herskryf. Die slag van Jan Smuts lughawe.En wie het
> toe die struggle gewen. Julle klomp AWBers of dieDakargangers?
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: 16 JULIE [boodskap #47169 is 'n antwoord op boodskap #47103] |
So, 22 Julie 2001 14:25 |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As die ANC miskien dit toepas in Suid Afrika en nie toalaat dat duisende
mense oor ons grense stroom nie sal daar dalk werk wees vir sy eie mense.
Reenen
skryf in boodskap news:3B598938.24636D14@home.com...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> 16 JULIE
>>
>> 1987 - Dakargangers na onderhandelinge met ANC verjaag op Jan Smuts
>> lughawe deur AWB.
>
> Ha,ha, ha. Geskiedenis word herskryf. Die slag van Jan Smuts lughawe.En wie het
> toe die struggle gewen. Julle klomp AWBers of dieDakargangers?
>
> Gloudina
>
|
|
|