Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Fatalisme - Que sera sera...
Re: Fatalisme - Que sera sera... [boodskap #46984] Do, 19 Julie 2001 06:58
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Que Sera Sera is toevallig een van my gunstelingliedjies.
Annette

Danielle skryf in boodskap news:turcltgdghau2i1no3acs6trfgqk00epip@4ax.com...
> On Wed, 18 Jul 2001 20:57:57 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek het miskien 'n heeltemal verkeerde mening, maar dit is myne - dit maak
>> nie saak watter draaie en swaaie jy maak nie -maar die dag van jou geboorte
>> is al reeds bepaal hoe en wanneer jy sal doodgaan.
>> Dus, dit maak nie saak waar jou vriend Bossie was nie, hy sou nog steeds op
>> die dag op die manier gesterf het.
>
> Meeste mense, asook die ou Griekse filosowe, en veral Muslims,
> Boediste, Hindu's, Krishna's ens ens...sal almal met jou saamstem :-)
>
> "Que sera, sera,
> Whatever will be, will be
> The future's not ours to see
> Que sera, sera,
> What will be, will be."
>
> Onthou jy nog daardie liedjie? :-)
>
> Elkgeval, ek dink jou mening is verkeerd, en dat dit WEL saak maak
> watter draaie en swaaie jy maak. Vir elke aksie is daar 'n reaksie....
> Maar dis nou MY mening...:-))
>
Vorige onderwerp: Re: Suid Afrikaanse Virusse
Volgende onderwerp: Die waarheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 04:54:36 MGT 2024