In die middel grappie [boodskap #46895] |
Wed, 18 July 2001 13:24 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Verskoon maar my Belgies, Duits en Hollands - ek leer nog;)))
'n Sekere dame reis gereeld per vliegtuig na Europa.
Op 'n vlug van SA kry sy 'n vreeslike rugpyn.
Sy klim toe in België van die vliegtuig af, en gaan sien 'n dokter.
" U het 'n ontsteking in U linkernier Juffrouw:"
Op die vlug na Duitland het sy nog steeds die rugpyn, ongeag die pille en
gaan na 'n dokter in Duitsland.
" Das Hab Dein Untschtechen In Dein Rechter Nieren. Nicht In Dein Linker
Nieren.
Op pad terug, met nog steeds die rugpyn, besluit sy om in die middel - in
Holland - afte klim en 'n dokter daar te gaan spreek.
" Uw het niet ontschteken in uw linkernier.
Uw ket niet ontschteken in uw regternier.
Uw het een souvernier
Van een vliegenier.
Die baba is op pad."
Annette
|
|
|
Re: In die middel grappie [boodskap #46901 is 'n antwoord op boodskap #46895] |
Wed, 18 July 2001 15:40 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
hahahahahahaha,
trouens, natuurlik het die Hollandse dokter reg :-)))
Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9j4900$lrmps$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Verskoon maar my Belgies, Duits en Hollands - ek leer nog;)))
>
> 'n Sekere dame reis gereeld per vliegtuig na Europa.
> Op 'n vlug van SA kry sy 'n vreeslike rugpyn.
> Sy klim toe in België van die vliegtuig af, en gaan sien 'n dokter.
> " U het 'n ontsteking in U linkernier Juffrouw:"
> Op die vlug na Duitland het sy nog steeds die rugpyn, ongeag die pille en
> gaan na 'n dokter in Duitsland.
> " Das Hab Dein Untschtechen In Dein Rechter Nieren. Nicht In Dein Linker
> Nieren.
> Op pad terug, met nog steeds die rugpyn, besluit sy om in die middel - in
> Holland - afte klim en 'n dokter daar te gaan spreek.
> " Uw het niet ontschteken in uw linkernier.
> Uw ket niet ontschteken in uw regternier.
> Uw het een souvernier
> Van een vliegenier.
> Die baba is op pad."
> Annette
>
|
|
|
Re: In die middel grappie [boodskap #46913 is 'n antwoord op boodskap #46901] |
Wed, 18 July 2001 16:25 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
lol beskryf dit nie, ek het hardop gelag!!!
_______________________________________________________
"Rico" skryf in boodskap news:9j4aaf$482$1@news1.xs4all.nl...
> hahahahahahaha,
>
> trouens, natuurlik het die Hollandse dokter reg :-)))
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9j4900$lrmps$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Verskoon maar my Belgies, Duits en Hollands - ek leer nog;)))
>>
>> 'n Sekere dame reis gereeld per vliegtuig na Europa.
>> Op 'n vlug van SA kry sy 'n vreeslike rugpyn.
>> Sy klim toe in België van die vliegtuig af, en gaan sien 'n dokter.
>> " U het 'n ontsteking in U linkernier Juffrouw:"
>> Op die vlug na Duitland het sy nog steeds die rugpyn, ongeag die pille en
>> gaan na 'n dokter in Duitsland.
>> " Das Hab Dein Untschtechen In Dein Rechter Nieren. Nicht In Dein Linker
>> Nieren.
>> Op pad terug, met nog steeds die rugpyn, besluit sy om in die middel - in
>> Holland - afte klim en 'n dokter daar te gaan spreek.
>> " Uw het niet ontschteken in uw linkernier.
>> Uw ket niet ontschteken in uw regternier.
>> Uw het een souvernier
>> Van een vliegenier.
>> Die baba is op pad."
>> Annette
>>
>
|
|
|