Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Enige Swemmer hier?
Enige Swemmer hier? [boodskap #46371] |
Fri, 13 July 2001 05:18 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gisteraand oor die nuus moes ek hoor dat die wêreld swembyeenkoms in Japan
in plek genaamd Fokahuka ( sp?) gehou gaan word.
Ek dink nie daar gaan baie rekords deur die manlike swemmers opgestel word
nie.:)))
Miskien het die nuusaankondiger 'n ou foutjie met die uitspraak gemaak:)
Annette
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:34 UTC 2025
|