Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46356] |
Thu, 12 July 2001 21:01 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Danielle"
: Vertel meer Tobie! :-) Ek is altyd reg om iets nuuts te
probeer! :-))
: Ek sal darem graag my deel wil doen vir die vet vroue van
Amerika!
: (VVVA?) :-))
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
dit het 'n lang dun steel (� 20cm), om die rook koel te hou, dit
het ook 'n kleinerige kop om te stop. dit is niks snaaks om hulle
die pyp te sien rook in die openbaar nie. Ons moet nou net iemand
in die hande kry om 'n paar miljoen te maak en dan na julle daar
'lapaside' uit te voer. :-)
--
|
|
|
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46520 is 'n antwoord op boodskap #46356] |
Fri, 13 July 2001 22:50 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Danielle" :
:
: Hier is wat hulle sê:
:
: "The Xhosa people are passionately devoted to tobacco smoking.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
te veel krale werk, lyk te ornamenteel, die wat ek ken het geen
krale nie. binne in die kop van die pyp is 'n blikplaatjie wat
sorg dat die hout nie brand nie.
--
-------------------------------------
Fear is the darkroom where
you develope your negatives.
-------------------------------------
|
|
|
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46725 is 'n antwoord op boodskap #46356] |
Mon, 16 July 2001 17:25 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Danielle"
---knip-------
: Tobie....hoekom weet jy so baie van hierdie Xhosa pype?
-----knip------
~~~~~~~~~
Aaaaargghhh! my swakheid is op die lappe ...... naas my
rekenaar, pappagaaie, vrou, is my pyp die nommer een in my lewe,
want sien, ek kan klaarkom sonder die drie voorgenoemde
'artikels' maar my pyp, aikona, hena moslê mina nxau :-)
Ok, meskien ook nie sonder Elna nie ....... hehehh ...
---------------------------------------------
The opposite of fear is not courage, but faith.
--------------------------------------------
|
|
|
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46770 is 'n antwoord op boodskap #46356] |
Tue, 17 July 2001 05:04 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is nie denkers daar nie;))))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:6dc7ltcqh10geu2bmm3k51rlghhr6cu5gh@4ax.com...
> On Mon, 16 Jul 2001 19:25:00 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> Aaaaargghhh! my swakheid is op die lappe ...... naas my
>> rekenaar, pappagaaie, vrou, is my pyp die nommer een in my lewe,
>> want sien, ek kan klaarkom sonder die drie voorgenoemde
>> 'artikels' maar my pyp, aikona, hena moslê mina nxau :-)
>> Ok, meskien ook nie sonder Elna nie ....... hehehh ...
>
> Ek verstaan. :-)
> Dis nogal iets wat mens nie meer hier sien nie. Ek kan nie dink
> wanneer ek laas iemand met 'n pyp gesien het nie - nogal vreemd noudat
> ek daaroor dink.
|
|
|
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46777 is 'n antwoord op boodskap #46356] |
Tue, 17 July 2001 06:42 |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Danielle©" wrote:
>
> On Mon, 16 Jul 2001 19:25:00 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> Aaaaargghhh! my swakheid is op die lappe ...... naas my
>> rekenaar, pappagaaie, vrou, is my pyp die nommer een in my lewe,
>> want sien, ek kan klaarkom sonder die drie voorgenoemde
>> 'artikels' maar my pyp, aikona, hena moslê mina nxau :-)
>> Ok, meskien ook nie sonder Elna nie ....... hehehh ...
>
> Ek verstaan. :-)
> Dis nogal iets wat mens nie meer hier sien nie. Ek kan nie dink
> wanneer ek laas iemand met 'n pyp gesien het nie - nogal vreemd noudat
> ek daaroor dink.
Die president is mos 'n pyp roker?
|
|
|
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46861 is 'n antwoord op boodskap #46356] |
Tue, 17 July 2001 21:04 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 17 Jul 2001 20:59:09 GMT, Danielle© wrote:
> On Tue, 17 Jul 2001 08:42:08 +0200, Lou wrote:
>
>
>> Die president is mos 'n pyp roker?
>
> Gmmf - hy mag 'n pyp roker wees, maar hy kan nie die pyp rook nie!
>
;-) somtyds praat en handel hy tòg asof hy gerook is
DD
|
|
|
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46926 is 'n antwoord op boodskap #46777] |
Wed, 18 July 2001 17:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dink jy die Prez is 'n pyproker omdat hy 'n denker is, of 'n denker omdat hy
'n pyproker is?
Annette
Lou skryf in boodskap news:3B53DE40.2D2B1D64@lous.zzn.com...
>
>
> "Danielle" wrote:
>>
>> On Mon, 16 Jul 2001 19:25:00 +0200, "Tobie"
>> wrote:
>>
>>> Aaaaargghhh! my swakheid is op die lappe ...... naas my
>>> rekenaar, pappagaaie, vrou, is my pyp die nommer een in my lewe,
>>> want sien, ek kan klaarkom sonder die drie voorgenoemde
>>> 'artikels' maar my pyp, aikona, hena moslê mina nxau :-)
>>> Ok, meskien ook nie sonder Elna nie ....... hehehh ...
>>
>> Ek verstaan. :-)
>> Dis nogal iets wat mens nie meer hier sien nie. Ek kan nie dink
>> wanneer ek laas iemand met 'n pyp gesien het nie - nogal vreemd noudat
>> ek daaroor dink.
>
> Die president is mos 'n pyp roker?
|
|
|
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46951 is 'n antwoord op boodskap #46926] |
Wed, 18 July 2001 19:53 |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette skryf in boodskap news:9j4f1m$ln57j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dink jy die Prez is 'n pyproker omdat hy 'n denker is, of 'n denker omdat hy
> 'n pyproker is?
> Annette
Ek denk nie hy gaat rook hom die pyp nie
|
|
|
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46989 is 'n antwoord op boodskap #46951] |
Thu, 19 July 2001 07:25 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hy lyk my meer na 'n "puffer"
Thys wat eens ook pyp gerook het en daarvan gehou het
"Kobus Pietersen" skryf in boodskap news:9j4pvg$4sa$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>
> Annette wrote in message
> news:9j4f1m$ln57j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dink jy die Prez is 'n pyproker omdat hy 'n denker is, of 'n denker
omdat
> hy
>> 'n pyproker is?
>> Annette
>
> Ek denk nie hy gaat rook hom die pyp nie
>
|
|
|
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #47089 is 'n antwoord op boodskap #46951] |
Sat, 21 July 2001 05:30 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hy rook hom die pyp, maar hy gaat nie:)))
Annette
Kobus Pietersen skryf in boodskap news:9j4pvg$4sa$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>
> Annette wrote in message
> news:9j4f1m$ln57j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dink jy die Prez is 'n pyproker omdat hy 'n denker is, of 'n denker
omdat
> hy
>> 'n pyproker is?
>> Annette
>
> Ek denk nie hy gaat rook hom die pyp nie
>
|
|
|