Die Bredell Landgoed. [boodskap #46315] |
Thu, 12 July 2001 08:44 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat sou die probleem nou eintlik wees?
Sal ons nou moet wag tot 12uur om te hoor of die arme mense toe gegaan het,
met die vriendelike medewerking van die polisie en die weermag?
Hoekom het die mense in die eerste plek besluit om daardie stuk kaal grond
te beset?
Weet iemand iets van die Bredell grond - behalwe van die onlangse R25
winskopies?
Annette. ann...@ctnet.co.za
|
|
|
Re: Die Bredell Landgoed. [boodskap #46322 is 'n antwoord op boodskap #46315] |
Thu, 12 July 2001 10:40 |
Pieter Immelman
Boodskappe: 114 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette, dis maar net nog 'n poging om iets af te dwing en dit werk nie so
nie.
pj
"Annette" skryf in boodskap news:9ijpmr$j7dne$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat sou die probleem nou eintlik wees?
>
> Sal ons nou moet wag tot 12uur om te hoor of die arme mense toe gegaan het,
> met die vriendelike medewerking van die polisie en die weermag?
>
> Hoekom het die mense in die eerste plek besluit om daardie stuk kaal grond
> te beset?
>
> Weet iemand iets van die Bredell grond - behalwe van die onlangse R25
> winskopies?
>
>
> Annette. ann...@ctnet.co.za
>
|
|
|
Re: Die Bredell Landgoed. [boodskap #46332 is 'n antwoord op boodskap #46322] |
Thu, 12 July 2001 15:12 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit lyk of dit so gewerk in Zimbabwe:))))
Annette
skryf in boodskap news:9ijurm$jjt$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Annette, dis maar net nog 'n poging om iets af te dwing en dit werk nie so
> nie.
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9ijpmr$j7dne$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat sou die probleem nou eintlik wees?
>>
>> Sal ons nou moet wag tot 12uur om te hoor of die arme mense toe gegaan
> het,
>> met die vriendelike medewerking van die polisie en die weermag?
>>
>> Hoekom het die mense in die eerste plek besluit om daardie stuk kaal grond
>> te beset?
>>
>> Weet iemand iets van die Bredell grond - behalwe van die onlangse R25
>> winskopies?
>>
>>
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>
>
|
|
|
Re: Die Bredell Landgoed. [boodskap #46459 is 'n antwoord op boodskap #46322] |
Fri, 13 July 2001 20:02 |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die PAC het n poging aangewend om meer steun te verkry maar het die slag
twwede gekom en in die proses arm mense se geld te vat. Ek wonder of die PAC
die mense se geld gaan terug gee??
Dit is die regering se skuld ook omdat hulle so traag is om na hulle eie
mense se behoeftes te voorsien.Volgens hulle is daat nie genoeg geld nie
maar daar is 600 Miljoen vir n vligtuig ,ens,ensens....
Reenen