Wouter - vertel ons [boodskap #46293] |
Do, 12 Julie 2001 05:40 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat gaan die invloed van KWB op saamvatfondse wees? Gaan dit uitfasseer?
Annette
|
|
|
Re: Wouter - vertel ons [boodskap #46317 is 'n antwoord op boodskap #46293] |
Do, 12 Julie 2001 09:19 |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sommige verskaffers (soos Galaxy van Ou Mutual) het reeds besluit om hulle
saamvatfondse te ontbondel, die kliënt kry dus die onderliggende
effektetrusts. Ander sal moontlik voortgaan, maar hulle sal admin stelsels
moet skep om die kapitaalwinsbelasting by elke transaksie te bereken en dit
aan die kliënt deur te gee, soos hulle tans met rente en dividende doen.
Die storie is dus nog in die kookpot, al wat duidelik is is dat die kliënt
en nie die fonds nie, die KWB sal moet betaal. Anders as by 'n effektetrust
of 'n fonds van fondse.
Annette skryf in boodskap news:9ijcpe$ji2fp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Wat gaan die invloed van KWB op saamvatfondse wees? Gaan dit uitfasseer?
Annette
|
|
|
Re: Wouter - vertel ons [boodskap #46320 is 'n antwoord op boodskap #46317] |
Do, 12 Julie 2001 10:21 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie - dit is wat ek ook vermoed het - dit is net iemand vanoggend oor die
radio wat anders vertel het - nl dat saamvatfondse nie noodwendig gaan
ontbondel nie - toe dog ek - wat 'n administratiewe nagmerrie!!
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b4d6dfc.0@news1.mweb.co.za...
> Sommige verskaffers (soos Galaxy van Ou Mutual) het reeds besluit om hulle
> saamvatfondse te ontbondel, die kliënt kry dus die onderliggende
> effektetrusts. Ander sal moontlik voortgaan, maar hulle sal admin stelsels
> moet skep om die kapitaalwinsbelasting by elke transaksie te bereken en dit
> aan die kliënt deur te gee, soos hulle tans met rente en dividende doen.
>
> Die storie is dus nog in die kookpot, al wat duidelik is is dat die kliënt
> en nie die fonds nie, die KWB sal moet betaal. Anders as by 'n effektetrust
> of 'n fonds van fondse.
>
>
> Annette wrote in message
> news:9ijcpe$ji2fp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat gaan die invloed van KWB op saamvatfondse wees? Gaan dit uitfasseer?
> Annette
>
|
|
|