Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Fiela se Kind
Fiela se Kind [boodskap #46280] Wed, 11 July 2001 19:03 na volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: October 1999
Karma: 0
Volle Lid
Vandag met Dalene Matthee gesels.
Sy weet self nie of Fiela se Kind op DVD te kry is nie.
Sy sê Katinka Heyns behoort te weet:
Kry Sonneblomfilms se telno. by Telkom en skakel haar.

Harry
Re: Fiela se Kind [boodskap #46474 is 'n antwoord op boodskap #46280] Fri, 13 July 2001 21:16 Na vorige boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: July 2000
Karma: 0
Volle Lid
"HW Gird" skryf in boodskap news:9ii7r2$io$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vandag met Dalene Matthee gesels.
> Sy weet self nie of Fiela se Kind op DVD te kry is nie.
> Sy sê Katinka Heyns behoort te weet:
> Kry Sonneblomfilms se telno. by Telkom en skakel haar.
>
> Harry

Dankie Harry, Ek sal so doen. Dit gaan moelik wees want ek sit met my agterstewe stewig in Noord Ierland. Is daar 'n webwerf waar
mens foonnommers op die net kan kry?

Vic
Vorige onderwerp: Die Bredell Landgoed.
Volgende onderwerp: Re: Babies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 07:03:38 UTC 2024