Re: Debt free in 30 days, 5 [boodskap #46239] |
Wed, 11 July 2001 10:37 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoeveel f&^%$ vliegtuigies moet nog crash voor mense gaan besef dat daar nie
'n piramide skema is wat werk nie. Die eerstes word wel ryk, maar ek wonder
soms of hulle dink waar daai geld vandaan kom...
__________________________________________________________
AnnaKay schreef in berichtnieuws
LtR27.701$yt1.374451271@twister1.starband.net...
> HOW TO BECOME A MILLIONAIRE IN WEEKS !!!$$$$
>
> HOW TO TURN $30 INTO $50,000!! OR MUCH MORE!! READING THIS COULD CHANGE YOUR
> LIFE!
Die res van die kak geknip!
|
|
|
Re: Debt free in 30 days, 5 [boodskap #46250 is 'n antwoord op boodskap #46239] |
Wed, 11 July 2001 12:01 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 11 Jul 2001 12:37:41 +0200, "Max" wrote:
> Hoeveel f&^%$ vliegtuigies moet nog crash voor mense gaan besef dat daar nie
> 'n piramide skema is wat werk nie. Die eerstes word wel ryk, maar ek wonder
> soms of hulle dink waar daai geld vandaan kom...
Wanneer sy sê 'debt free in 30 days' bedoel sy vir haarself Max,
indien haar opsie aanvaar word en die mense stuur die geld.
DD
|
|
|