NZ SA se OZ? [boodskap #45886] |
Fri, 06 July 2001 06:11 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Weereens in die nuus- iemand wat na NZ gevlug het net voordat hy vir bedrog
in hegtenis geneem kon word.
G'n wonder ek raak so deurmekaar met NZ en OZ nie:)))
1) Die hotel haardroër man,
2) Eienaar van verskeie eiendomme wat dit uitverhuur terwyl dit nie eers
geskik vir bewoning is nie.
3) Die meesterbrein agter 'n 10 jaar lange bedrogspul in die Kaapse
stadsraad.
Annette
|
|
|
Re: NZ SA se OZ? [boodskap #45914 is 'n antwoord op boodskap #45886] |
Fri, 06 July 2001 18:19 |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, en na twee jaar in NZ kan hy sommer reguit in Oz inloop... deel van die
ooreenkoms tussen die twee lande is dat daar geen immigrasie dokumente nodig
is nie. Dis 'n groot probleem vir ons hier, want NZ word 'n springbord vir
baie onwettige immigrante wat dan deur die agterdeur uiteindelik in Oz
beland.
"Annette" skryf in boodskap news:9i3kia$gtlqc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Weereens in die nuus- iemand wat na NZ gevlug het net voordat hy vir bedrog
> in hegtenis geneem kon word.
|
|
|