Big Brother & Prez [boodskap #45865] |
Do, 05 Julie 2001 19:14 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die nuwe, vreeslik duur ( 32.4 miljoen?) sekuriteitstelsel wat in Groote
Schuur installeer is laat my wonder na wie daar eintlik gekyk gaan word?
Die Prez gaan ge-Big Brother word!!:)))
Kan iemand onthou wat die stelsel gekos het om Kaapstad se middestad te
beveilig?
Ek glo nie so baie nie.
Sal iemand miskien dink dat die Prez se veiligheidskontrak nie aan 'n swart
bemagtigingsfirma toegeken is nie?
Wonder of daar 'n ondersoek daaroor ook gaan wees.
Annette
|
|
|
Re: Big Brother & Prez [boodskap #45867 is 'n antwoord op boodskap #45865] |
Do, 05 Julie 2001 19:20 |
Linus
Boodskappe: 15 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek gaan daar probeer inkom om brandewyn te drink!
Ek sal jou skakel as ek dit regkry.
Groete
Linus
"Annette" skryf in boodskap news:9i2e6u$gk0jh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die nuwe, vreeslik duur ( 32.4 miljoen?) sekuriteitstelsel wat in Groote
> Schuur installeer is laat my wonder na wie daar eintlik gekyk gaan word?
> Die Prez gaan ge-Big Brother word!!:)))
>
> Kan iemand onthou wat die stelsel gekos het om Kaapstad se middestad te
> beveilig?
> Ek glo nie so baie nie.
>
> Sal iemand miskien dink dat die Prez se veiligheidskontrak nie aan 'n swart
> bemagtigingsfirma toegeken is nie?
> Wonder of daar 'n ondersoek daaroor ook gaan wees.
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Big Brother & Prez [boodskap #45872 is 'n antwoord op boodskap #45867] |
Do, 05 Julie 2001 21:33 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moenie vergeet om mooi te glimlag vir die kameras nie:))
Sien uit na jou oproep.:)
Annette
Linus skryf in boodskap news:3b44bdf5.0@news1.mweb.co.za...
> Ek gaan daar probeer inkom om brandewyn te drink!
>
> Ek sal jou skakel as ek dit regkry.
>
> Groete
> Linus
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9i2e6u$gk0jh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die nuwe, vreeslik duur ( 32.4 miljoen?) sekuriteitstelsel wat in Groote
>> Schuur installeer is laat my wonder na wie daar eintlik gekyk gaan word?
>> Die Prez gaan ge-Big Brother word!!:)))
>>
>> Kan iemand onthou wat die stelsel gekos het om Kaapstad se middestad te
>> beveilig?
>> Ek glo nie so baie nie.
>>
>> Sal iemand miskien dink dat die Prez se veiligheidskontrak nie aan 'n swart
>> bemagtigingsfirma toegeken is nie?
>> Wonder of daar 'n ondersoek daaroor ook gaan wees.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Big Brother & Prez [boodskap #45884 is 'n antwoord op boodskap #45865] |
Vr, 06 Julie 2001 05:51 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder of daar 'n spesiale kamera gerig is op daardie drankkabinet;)))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:3b4546ac$0$228@hades.is.co.za...
> Ja, daar sal 'n ondersoek volg. Deur Prez, natuurlik ...
> "Annette" wrote in message
> news:9i2e6u$gk0jh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die nuwe, vreeslik duur ( 32.4 miljoen?) sekuriteitstelsel wat in Groote
>> Schuur installeer is laat my wonder na wie daar eintlik gekyk gaan word?
>> Die Prez gaan ge-Big Brother word!!:)))
>>
>> Kan iemand onthou wat die stelsel gekos het om Kaapstad se middestad te
>> beveilig?
>> Ek glo nie so baie nie.
>>
>> Sal iemand miskien dink dat die Prez se veiligheidskontrak nie aan 'n swart
>> bemagtigingsfirma toegeken is nie?
>> Wonder of daar 'n ondersoek daaroor ook gaan wees.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Big Brother & Prez [boodskap #45908 is 'n antwoord op boodskap #45865] |
Vr, 06 Julie 2001 17:03 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, daar sal 'n ondersoek volg. Deur Prez, natuurlik ...