O Gits!! Gids [boodskap #45781] |
Wed, 04 July 2001 14:38 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En daar, weereens, iemand wat in Holland sit en vir my vertel wat ek hier
sien en beleef is verkeerd.!!
Verskoon my dat ek nie net hier omval van verbasing nie.:)))
Annette
|
|
|
Re: O Gits!! Gids [boodskap #45789 is 'n antwoord op boodskap #45781] |
Wed, 04 July 2001 16:59 |
Gids
Boodskappe: 140 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:9hv9vd$fm43i$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> En daar, weereens, iemand wat in Holland sit en vir my vertel wat ek hier
> sien en beleef is verkeerd.!!
>
> Verskoon my dat ek nie net hier omval van verbasing nie.:)))
>
> Annette
>
Skokkend is dit nie. After all, ons kry almal 'n frontale lobotomie wanneer
ons deur doeane gaan op pad na die buiteland toe. Ons kry die gedeelte van
ons breine eers terug as ons al drie jaar terug was in SA. Ons familie wie
in SA woon is irrelevant, en die feit dat ons gereeld in SA is op sakebesoek
en vir ons plesier is ook totaal irrelevant.
Wat het einlik die groot verskil maak en my ontvreem van my reg om
goedingeligde standpunte te hê en irritasie vir onsamehangende redenasies te
hê? Wie het jou aangestel as god van Suid-Afrika in my afwesigheid?
-Gideon-
|
|
|
Re: O Gits!! Gids [boodskap #45827 is 'n antwoord op boodskap #45789] |
Thu, 05 July 2001 05:36 |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Gids" skryf in boodskap news:zXH07.180418$u5.3538204@zwoll1.home.nl...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9hv9vd$fm43i$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> En daar, weereens, iemand wat in Holland sit en vir my vertel wat ek hier
>> sien en beleef is verkeerd.!!
>>
>> Verskoon my dat ek nie net hier omval van verbasing nie.:)))
>>
>> Annette
>>
> Skokkend is dit nie. After all, ons kry almal 'n frontale lobotomie wanneer
> ons deur doeane gaan op pad na die buiteland toe. Ons kry die gedeelte van
> ons breine eers terug as ons al drie jaar terug was in SA. Ons familie wie
> in SA woon is irrelevant, en die feit dat ons gereeld in SA is op sakebesoek
> en vir ons plesier is ook totaal irrelevant.
Ek dog die RANCH is toe ?
>
> Wat het einlik die groot verskil maak en my ontvreem van my reg om
> goedingeligde standpunte te hê en irritasie vir onsamehangende redenasies te
> hê? Wie het jou aangestel as god van Suid-Afrika in my afwesigheid?
>
> -Gideon-
>
|
|
|
Re: O Gits!! Gids [boodskap #45828 is 'n antwoord op boodskap #45789] |

Re: O Gits!! Gids [boodskap #45835 is 'n antwoord op boodskap #45827] |
Thu, 05 July 2001 07:29 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Skerp Kroks. Skerp. Baie skerp...
Thys oppie Bos
"Krokkie"
wrote in message
news:3b43fc2d$0$252@helios.is.co.za...
>
>> in SA woon is irrelevant, en die feit dat ons gereeld in SA is op
> sakebesoek
>> en vir ons plesier is ook totaal irrelevant.
>
> Ek dog die RANCH is toe ?
|
|
|