Olimpiese Spele [boodskap #45614] |
Mon, 02 July 2001 12:05  |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Gloudina, ek is nie seker of die 1996 'n foutjie was nie;)))
> Annette
>
Ja, natuurlik. 2006 of 2008.
Gloudina
|
|
|
Re: Olimpiese Spele [boodskap #45618 is 'n antwoord op boodskap #45614] |
Mon, 02 July 2001 12:35   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Definitief 2008.
( maklik om te onthou - die syfer moet deur 4 deelbaar wees)
Annette
skryf in boodskap news:3B406467.B8F36D51@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Gloudina, ek is nie seker of die 1996 'n foutjie was nie;)))
>> Annette
>>
>
> Ja, natuurlik. 2006 of 2008.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Olimpiese Spele [boodskap #45623 is 'n antwoord op boodskap #45614] |
Mon, 02 July 2001 14:54   |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
O maar die alt se haai mers het julle darem beet:
Nei wa' en hoe het ons 'a nie gesta' en sing oppie peraare oor 'ie 2004
oelimpieks innie kyptouwin 'ie?
En toe wassit okkie 'n paatie nie, want êthens herrit gekry! En ou Chris
Ball het sommer verdwyn daarna!
Julle geheues is kort. Mar dan wee' was ons gesnoeker virrie sokker deur 'n
ou omie (WIT nogal) van Nieu Seeland. Ennie sokker word in 2006 gehou, 2006
deel deur 4? = 501.5
NOSK (Nuwe Olimpiese Sommemaak Komitee) :-))
Thys oppie Bos
skryf in boodskap news:3B406467.B8F36D51@home.com...
> Ja, natuurlik. 2006 of 2008.
>
> Gloudina
|
|
|
Re: Olimpiese Spele [boodskap #45629 is 'n antwoord op boodskap #45623] |
Mon, 02 July 2001 17:04   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nei man, djy kwyl.
2008 is die olimpieks. 2006 issie sokker.
Ek wassie op daarie paartie oppie parade nie - nei, ek was besig om hard te
bid dat ons nie die bod kry nie;))
Annette
Thys de Wet skryf in boodskap news:9hq1uo$30sv$1@news.adamastor.ac.za...
> O maar die alt se haai mers het julle darem beet:
>
> Nei wa' en hoe het ons 'a nie gesta' en sing oppie peraare oor 'ie 2004
> oelimpieks innie kyptouwin 'ie?
>
> En toe wassit okkie 'n paatie nie, want êthens herrit gekry! En ou Chris
> Ball het sommer verdwyn daarna!
>
> Julle geheues is kort. Mar dan wee' was ons gesnoeker virrie sokker deur 'n
> ou omie (WIT nogal) van Nieu Seeland. Ennie sokker word in 2006 gehou, 2006
> deel deur 4? = 501.5
>
> NOSK (Nuwe Olimpiese Sommemaak Komitee) :-))
>
> Thys oppie Bos
> skryf in boodskap news:3B406467.B8F36D51@home.com...
>> Ja, natuurlik. 2006 of 2008.
>>
>> Gloudina
>
|
|
|
Re: Olimpiese Spele [boodskap #45660 is 'n antwoord op boodskap #45614] |
Tue, 03 July 2001 07:58   |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is 2004, want dan's dit Athene... 2000 + 4 = 2008? wat rook julle? Of is
dit die kaapse weer wat julle daai rooies/soetes laat gebruik Hm???
Chris Ball
O wie weet waar
die man nou is
Samremsmemiegamenjaffet
willie sê nie
wat hy van ou chrissie
afgevat het.
raar maar waar
die kaapse mense maak
hulle somme skoon verkeerd
twee plus twee word sommer ses
en tweeduisend plus vier
word sommer
tweeduisendenag
o nee
gloudina help
kom leer hul hul les
oor een plus een gee glad nie ses
oor swellendamse hospitaal
wat niemand jou tog ietsie
kan vertel
anties oppie komitee
sê twee keer
per dag (of meer)
"Saartjie, bring die tee"
dan drink ons dit by die
aa see es vee
die hospitaal se vloer die kort
'n goeie vee of twee
en mense ry maar aan
na die MediCity op
woes robertson woester
O hou verby o hou verby
as jy nie wil verstik
van wag
o wee
daar maak hul toe
klaar vir die dag
kom drink maar nog 'n koppie tee
vir die slegte senuwee of twee
hier by ons
op die es see es aa aa
en vertel ons meer
van al jul kwale pyn en skeet
daar's dalk iemand hier
wat raad daarmee kan weet
Gooi nog van daai rooies!!!!!
Die Bosman by Tys
"Danielle" skryf in boodskap news:s092ktc34su51fqmq7crngvujrschb20pg@4ax.com...
> On Mon, 2 Jul 2001 16:54:11 +0200, "Thys de Wet"
> wrote:
>
>> En toe wassit okkie 'n paatie nie, want êthens herrit gekry! En ou Chris
>> Ball het sommer verdwyn daarna!
>
> Wat het van hom geword? Sit hy nou in Kanada?:-))
>
|
|
|
Re: Olimpiese Spele [boodskap #45662 is 'n antwoord op boodskap #45660] |
Tue, 03 July 2001 08:21  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Thys, Thys.
Mooi resitasie:)))
Lekker dag vir rooies en pannekoek hier.
Annette
Thys de Wet skryf in boodskap news:9hrtv9$1j04$1@news.adamastor.ac.za...
> Is 2004, want dan's dit Athene... 2000 + 4 = 2008? wat rook julle? Of is
> dit die kaapse weer wat julle daai rooies/soetes laat gebruik Hm???
>
> Chris Ball
> O wie weet waar
> die man nou is
> Samremsmemiegamenjaffet
> willie sê nie
> wat hy van ou chrissie
> afgevat het.
>
> raar maar waar
> die kaapse mense maak
> hulle somme skoon verkeerd
> twee plus twee word sommer ses
> en tweeduisend plus vier
> word sommer
> tweeduisendenag
> o nee
> gloudina help
> kom leer hul hul les
> oor een plus een gee glad nie ses
> oor swellendamse hospitaal
> wat niemand jou tog ietsie
> kan vertel
> anties oppie komitee
> sê twee keer
> per dag (of meer)
> "Saartjie, bring die tee"
> dan drink ons dit by die
> aa see es vee
> die hospitaal se vloer die kort
> 'n goeie vee of twee
> en mense ry maar aan
> na die MediCity op
> woes robertson woester
> O hou verby o hou verby
> as jy nie wil verstik
> van wag
> o wee
> daar maak hul toe
> klaar vir die dag
> kom drink maar nog 'n koppie tee
> vir die slegte senuwee of twee
> hier by ons
> op die es see es aa aa
> en vertel ons meer
> van al jul kwale pyn en skeet
> daar's dalk iemand hier
> wat raad daarmee kan weet
>
>
> Gooi nog van daai rooies!!!!!
> Die Bosman by Tys
> "Danielle" wrote in message
> news:s092ktc34su51fqmq7crngvujrschb20pg@4ax.com...
>> On Mon, 2 Jul 2001 16:54:11 +0200, "Thys de Wet"
>> wrote:
>>
>>> En toe wassit okkie 'n paatie nie, want êthens herrit gekry! En ou Chris
>>> Ball het sommer verdwyn daarna!
>>
>> Wat het van hom geword? Sit hy nou in Kanada?:-))
>>
>
|
|
|