Fiela se kind [boodskap #45413] |
Thu, 28 June 2001 23:11 |
Vic
Boodskappe: 49 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek het nou net Annette se pos oor vermaak gelees. Een ding wat ek wonder is wanneer Fiela se kind op DVD verkrygbaar sal wees. (of
is dit al?) Ek was so 8 maande gelede in die land en het gesoek, maar niks gekry nie. Miskien moet ons mooi vra, maar vir wie.
Weet iemand dalk wie dit gemaak het?
Baie dankie,
Vic
|
|
|
Re: Fiela se kind [boodskap #45428 is 'n antwoord op boodskap #45413] |
Fri, 29 June 2001 07:05 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nope... Behalwe een of ander Evita Bezuidenhout DVD, kon ons geen SA DVD's
kry nie...Miskien tel die DVD bedryf later op in SA.
______________________________________________________
Vic schreef in berichtnieuws
3b3bbc56$1@ie-news.utvinternet.com...
> Ek het nou net Annette se pos oor vermaak gelees. Een ding wat ek wonder is wanneer Fiela se kind op DVD verkrygbaar sal wees. (of
> is dit al?) Ek was so 8 maande gelede in die land en het gesoek, maar niks gekry nie. Miskien moet ons mooi vra, maar vir wie.
> Weet iemand dalk wie dit gemaak het?
>
> Baie dankie,
> Vic
>
|
|
|