Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Vandag se boodskappe (Aan)  | Onbeantwoorde boodskappe (Aan)

Forum: Woordeboek
 Onderwerp: dowend
dowend [boodskap #151913] Wo., 17 Junie 2026 18:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25529
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dowend
Afbreking: dow•end
Samestelling: doof + -end


Byvoeglike naamwoord: dowend
Attributief: dowende

Betekenis:
• Wat besig is om te doof; terwyl iets gedoof of gedemp word.

Gebruik:
• Laataand sing ons liedjies en staar na die dowende vuur.

Sinoniem:
• dempend
• verswakend

Vertaling:
Engels: extinguishing, dulling
Nederlands: dovend, dempend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van die werkwoord "doof".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 18 Junie 2026 07:16]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator




Tyd nou: Do. Jun. 18 23:19:51 UTC 2026