Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Vandag se boodskappe (Af)  | Onbeantwoorde boodskappe (Aan)

Forum: Woordeboek
 Onderwerp: metaalkleurig
metaalkleurig [boodskap #151884] Ma., 15 Junie 2026 07:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25492
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
metaalkleurig
Afbreking: me•taal•kleu•rig
Samestelling: metaal + kleur + -ig


Byvoeglike naamwoord: metaalkleurig
Attributief: metaalkleurige

Betekenis:
• Wat 'n metaalagtige glans of kleur het.

Gebruik:
• Skaapbrommers is metaalkleurig en kom oral in Suid-Afrika voor.
• Sy dra 'n metaalkleurige oogskadu.

Vertaling:
Engels: metallic-coloured
Nederlands: metaalkleurig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.



Tyd nou: Ma. Jun. 15 18:24:34 UTC 2026