Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Vandag se boodskappe (Af)  | Onbeantwoorde boodskappe (Aan)

Forum: Woordeboek
 Onderwerp: allergeen
allergeen [boodskap #151882] Ma., 15 Junie 2026 06:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
allergeen
Afbreking: al•ler•geen


Selfstandige naamwoord: allergeen
Meervoud: allergene

Betekenis:
• 'n Stof wat 'n allergie of oorgevoeligheid veroorsaak.

Gebruik:
• Stuifmeel is 'n allergeen wat hooikoors by sommige mense veroorsaak.

Afgelei:
• allergeenvry
• hipo-allergeen

Verwant:
• allergie
• allergies

Vertaling:
Engels: allergen
Nederlands: allergeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.



Tyd nou: Wo. Jun. 17 16:04:36 UTC 2026