Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Vandag se boodskappe (Af)  | Onbeantwoorde boodskappe (Aan)

Forum: Woordeboek
 Onderwerp: voorletter
voorletter [boodskap #150455] So., 07 Desember 2025 11:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24150
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorletter
Afbreking: voor•let•ter
Samestelling: voor + letter


Selfstandige naamwoord: voorletter
Meervoud: voorletters
Verkleinwoord: voorlettertjie
Meervoud van verkleining: voorlettertjies

Betekenis:
• Die eerste letter van jou voornaam.

Gebruik:
• Wat is jou voorletters en van?

Sinoniem:
• aanvangsletter
• beginletter

Vertaling:
Engels: initial
Nederlands: voorletter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.



Tyd nou: Vr. Des. 19 18:30:55 UTC 2025