Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Vandag se boodskappe (Aan)  | Onbeantwoorde boodskappe (Af)

Forum: Woordeboek
 Onderwerp: Judaïsme
Judaïsme [boodskap #150408] Do., 04 Desember 2025 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24061
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Judaïsme
Afbreking: Ju•da•ïs•me
Samestelling: Juda + -isme


Selfstandige naamwoord: Judaïsme
Meervoud:

Betekenis:
• Die godsdiens van die Joodse volk, een van die vroegste monoteïstiese godsdienste.

Gebruik:
• Die Judaïsme is gegrond op die Tanag (Hebreeuse Skrif), waarvan baie van die boeke ook in die Ou Testament van die Bybel voorkom.

Sinoniem:
• Jodedom

Vertaling:
Engels: Judaism
Nederlands: judaïsme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 04 Desember 2025 20:01]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator




Tyd nou: Vr. Des. 05 09:39:43 UTC 2025