Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Vandag se boodskappe (Af)  | Onbeantwoorde boodskappe (Aan)

Forum: Woordeboek
 Onderwerp: varkvet
varkvet [boodskap #150399] Wo., 03 Desember 2025 16:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24062
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
varkvet
Afbreking: vark•vet
Samestelling: vark + vet


Selfstandige naamwoord: varkvet
Meervoud:

Betekenis:
• Die vet van 'n vark.
• 'n Smeermiddel van uitgebraaide varkvet, o.a. gebruik as plaasvervanger vir botter.

Gebruik:
• Jy kan kaiings maak deur die varkvet in blokkies te sny en dit te braai.
• Ons eet roosterkoek met varkvet vir ontbyt.

Hiponiem:
• spek
• varkreusel

Verwant:
• beesvet
• skaapvet

Vertaling:
Engels: pork fat; lard
Nederlands: varkensvet; reuzel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.



Tyd nou: Vr. Des. 05 11:53:13 UTC 2025