Forum: Woordeboek
|
Onderwerp: agtervolging
|
agtervolging [boodskap #146466] |
Ma, 16 September 2024 08:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20189 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agtervolging
Afbreking: ag•ter•vol•ging
Samestelling: agtervolg + -ing
Selfstandige naamwoord: agtervolging
Meervoud: agtervolgings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van agtervolg.
Gebruik:
• Die polisie het die verdagte ná 'n kort agtervolging aangekeer en gearresteer.
Sinoniem:
• agternasit
• jaagtog
• hakkejag
• klopjag
• vervolging
Afgelei:
• agtervolgingswaan
• spanagtervolging
Vertaling:
Engels: pursuit, persecution
Nederlands: achtervolging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma, 16 September 2024 08:02] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
Onderwerp: opsy
|
opsy [boodskap #146467] |
Ma, 16 September 2024 08:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20189 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opsy
Afbreking: op•sy
Samestelling: op + sy
Bywoord: opsy
Betekenis:
• Ná die sykant; apart van ander.
Gebruik:
• Staan opsy, jy is in my pad.
Spreekwoord:
• 'n Eiewys hen lê die eier opsy. [Iemand wat nie na raad luister nie, begaan foute.]
Sinoniem:
• apart
• eenkant
• sywaarts
• tersyde
Afgelei:
• opsysit
• opsyskuif
• opsystaan
Vertaling:
Engels: aside, aloof, away
Nederlands: opzij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma, 16 September 2024 08:19] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
Onderwerp: ternouernood
|
ternouernood [boodskap #146468] |
Ma, 16 September 2024 08:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20189 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ternouernood
Afbreking: ter•nou•er•nood
Samestelling: ter + nou + -er + nood
Bywoord: ternouernood
Betekenis:
• Ook maar net; amper nie.
Gebruik:
• Donald Trump het die dood ternouernood vrygespring toe 'n koeël verby sy kop gevlieg het.
Sinoniem:
• desnoods
• beswaarlik
• kwalik
• naelskraap
• net-net
• nouliks
• skaars
• skraps
Vertaling:
Engels: hardly, scarcely, barely, narrowly
Nederlands: ternauwernood
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|