Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Vandag se boodskappe (Aan)  | Onbeantwoorde boodskappe (Af)

Forum: Woordeboek
 Onderwerp: stekelhuidig
stekelhuidig [boodskap #151910] Wo., 17 Junie 2026 11:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stekelhuidig
Afbreking: ste•kel•hui•dig
Samestelling: stekel + huid + -ig


Byvoeglike naamwoord: stekelhuidig
Attributief: stekelhuidige

Betekenis:
• Met 'n vel/huid wat vol stekels is.

Gebruik:
• 'n Seester is 'n stekelhuidige diertjie.

Afgelei:
• stekelhuidiges

Vertaling:
Engels: echinated, echinoderm
Nederlands: stekelhuidig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.



Tyd nou: Wo. Jun. 17 17:21:38 UTC 2026