Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Vandag se boodskappe (Aan)  | Onbeantwoorde boodskappe (Af)

Forum: Woordeboek
 Onderwerp: kaartspel
kaartspel [boodskap #151897] Di., 16 Junie 2026 08:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25504
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kaartspel
Afbreking: kaart•spel
Samestelling: kaart + spel


Selfstandige naamwoord: kaartspel
Meervoud: kaartspele
Verkleinwoord: kaartspelletjie
Meervoud van verkleining: kaartspelletjies

Betekenis:
• 'n Spel wat met speelkaarte gespeel word.

Gebruik:
• Bingo, blackjack, brug, poker en solitaire is kaartspelletjies.

Afgelei:
• kaartspeler

Vertaling:
Engels: card game, game of cards
Nederlands: kaartspel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 16 Junie 2026 08:50]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator




Tyd nou: Di. Jun. 16 20:54:55 UTC 2026