|
Forum: Woordeboek
|
|
Onderwerp: ingewing
|
| ingewing [boodskap #150406] |
Do., 04 Desember 2025 13:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24061 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ingewing
Afbreking: in•ge•wing
Selfstandige naamwoord: ingewing
Meervoud: ingewinge, ingewings
Betekenis:
• 'n Idee of plan wat skielik in die gedagtes opkom.
Gebruik:
• Ons het op die ingewing van die oomblik besluit om te braai.
• Tydens die treinrit het sy 'n ingewing gekry en sommer dadelik geweet hoe die probleem op te los.
Sinoniem:
• besieling
• gedagte
• impuls
• inspirasie
Vertaling:
Engels: inspiration, impulse, brain-wave
Nederlands: ingeving
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Do., 04 Desember 2025 14:51] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|