Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Vandag se boodskappe (Aan)  | Onbeantwoorde boodskappe (Af)

Forum: Woordeboek
 Onderwerp: opheldering
opheldering [boodskap #150402] Do., 04 Desember 2025 10:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24061
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opheldering
Afbreking: op•hel•de•ring
Samestelling: ophelder + -ing


Selfstandige naamwoord: opheldering
Meervoud: ophelderinge, ophelderings

Betekenis:
• 'n Situasie waarin iets helderder, of figuurlik, duidelik en meer verstaanbaar word.

Gebruik:
• Indien die terugvoer onduidelik is, vra beleefd vir opheldering.

Sinoniem:
• beligting
• openbaring
• toeligting
• uitklaring
• verduideliking
• verheldering
• verklaring
• verligting

Vertaling:
Engels: explanation, clarification, elucidation
Nederlands: opheldering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 04 Desember 2025 12:13]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator




Tyd nou: Vr. Des. 05 08:15:18 UTC 2025