Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onse menigte
Onse menigte [boodskap #45355] |
Thu, 28 June 2001 06:15  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het Ernest se baie interessante syfers gesien, en kommentaar daarop gelewer,
maar my ISP weier om dit aan te stuur:)))
Elk geval - ek wonder net waar Ernest daardie syfers vandaan gekry het?
As dit van die laaste sensus was, kan ek al klaar sê dit is verkeerd.
Nou hoor ek daar gaan alweer 'n sensus gehou word, en ek wonder net of die
slim mense miskien al 'n manier uitgedink het hoe om 'n suksesvolle en
akkurate sensus te doen.
Dit bring my dan ook by ons dierbare departement van statistiek.
Ek weet vir 'n feit dat sommige van die ongelukkiges ( klein besighede) wat
maand na maand die vorms moet voltooi fiktiewe syfers weergee.
Ek voel soms daardie syfers word heeltemal geignoreer - wat miskien nader
aan korrek is - maar hoekom word dit dan nog steeds gedoen/vereis? Slegs om
die steekproefsyfers gestand te doen?
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Breinloos en gelukkig.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Onse menigte [boodskap #45476 is 'n antwoord op boodskap #45465] |
Fri, 29 June 2001 16:11   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sit my nie eintlik af nie.
Die staat kan in elk geval nie sommetjies maak en tel nie.
Daar is nie geld vir hospitale,maatskaplike versorging, skole en veiligheid
nie.
Maar daar is niks verkeerd om iemand wat droogmaak vir 2 jaar se "poging om
te werk" R232 miljoen te betaal nie:))))
Dan praat ons nog nie eers van die biljoene vir "wapens" nie, en onse Prez
se ou vliegtuigie nie.:))
Annette
Max skryf in boodskap news:9hi76p$ra0$1@azure.nl.gxn.net...
> Toemaar, vir die staat tel maar min van ons... :-)
> ___________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9hhpvu$dv18g$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Annette tel!! Dis die staat wat my nie wil tel nie:))))
>> Annette
>>
>> Max wrote in message
> news:9hhe2v$krp$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Altyd geweet Annette tel nie... :-)
>>> _________________________________________________________
>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>> 9hhchq$dq040$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dis juis!!! Verlede keer my malle verstand afgesukkel om 'n
> vormpie te
>>> kry,
>>>> en maar toe later moed opgegee. Ek tel nou 2 by elke keer as ek
>>> sensussyfers
>>>> sien:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Max wrote in message
> news:9hh9uq$jr8$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> > Daar's gelukkig nog te min huise, en hoef hulle dus nog nie die
>> blasting
>>>> te
>>>> > doen nie, maar sorg dat jy tuis is as die sensusmannetjie
> langskom...
>>> :-)
>>>> > ____________________________________________________
>>>> > Ernest schreef in berichtnieuws
>>>> > 3b3c07b5.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Sensus word traditioneel geneem om vas te stel hoeveel
> blasting kan
>>>> > > ingebring word. (dis nou een van die reedes hoekom 'n vrou op
> 'n
>>> donkie
>>>> > moes
>>>> > > reis en geboorte moes gee in 'n stal). Daarby help dit dan om
> heveel
>>> en
>>>> > van
>>>> > > watter daar alles is. Nie mand het gekleim dat dat 100% korrek
> is
>> nie.
>>>> > Maar
>>>> > > laat toe vir gewoonliklik 5% variasie. Al laat jy toe vir 25%
>>> variasie.
>>>> > Die
>>>> > > syfers word wêreld wyd erken as die mees akkuraatste.
> Statistiek
>> laat
>>>> juis
>>>> > > toe dat daar variasie mag wees. Bv. Aktuarise is SA gebruik
> syfers
>> van
>>>> > voor
>>>> > > die tweede wereld oorlog, en nogal van Engeland, die
> lewensduurde
>> van
>>>> > mense
>>>> > > in SA te bepaal. Hoeveel mense in SA het langtermyn assuransie
> in
>> SA?
>>>> En,
>>>> > > dit nogal bepaal met verkkerde syfers?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:9hej5k$da5m9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Nou hoor ek daar gaan alweer 'n sensus gehou word, en ek
> wonder
>> net
>>> of
>>>> > die
>>>> > > > slim mense miskien al 'n manier uitgedink het hoe om 'n
>> suksesvolle
>>> en
>>>> > > > akkurate sensus te doen.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Onse menigte [boodskap #45482 is 'n antwoord op boodskap #45476] |
Fri, 29 June 2001 16:34   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Daar is nie geld vir hospitale,maatskaplike versorging, skole en veiligheid
> nie.
> Maar daar is niks verkeerd om iemand wat droogmaak vir 2 jaar se "poging om
> te werk" R232 miljoen te betaal nie:))))
> Dan praat ons nog nie eers van die biljoene vir "wapens" nie, en onse Prez
> se ou vliegtuigie nie.:))
Ek het die afgelope paar dae 'n gas gehad wat in SA bly
(in Swellendam.) Sy is nie 'n kommie nie. Ek dink sy het
tot die bitter einde NP gestem, en stem dit miskien nog.
Sy het aan 'n kongres van die Women's Institute deelgeneem,
as lid van die ACVV van Suid-Afrika. Sy was tot onlangs
nog lid van hulle lokale hospitaalraad. Sy was vantevore
'n maatskaplike werker en is intens werksaam in maatskaplike
sake in SA.
So hier is dit nou straight from the horse's mouth. Sy sê
hulle hospitaal op Swellendam is nou seker beter as in die
ou dae. Ek vra of ek mense moet glo wat sê dat die hele
gesondheidsdienste-verskaffing in verval is in SA, en sy sê
ek moet dit nie glo nie. Sy sê sy vind dat die swart goed-
opgeleide verpleegsters ook baie vriendeliker en deegliker
is as sommige van die uitsluitlik wit ouens tussen die ou
bedeling. Sy sê Swellendam is nog omtrent 9 uit 10 mense
wit, en dat meeste van die vandalisme wat wel gepleeg word,
gepleeg word deur wit kinders.
Mense is natuurlik omtrent altyd ontevrede met wat
hulle regerings vir hulle doen. Hier in Ontario is die dokters
en verpleegsters veral in opstand teen die aftakeling van die
gesondheidssisteem om geld te bespaar en die boeke te laat
balanseer. Die onderwysers is al klaar in opstand teenoor die
ruwe manier waarop dinge ingevoer word wat hulle lewens
baie moeilik maak.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Onse menigte [boodskap #45598 is 'n antwoord op boodskap #45594] |
Mon, 02 July 2001 05:16   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Krokkie, ek moet volmondig met jou saamstem. Mens wonder oor hierdie
"vriendin", maatskalpike werkster of te not - wat blykbaar nie raaksien dat
daar baie meer huise oorkant die pad is as in Swellendam self nie.
Aan die ander kant - as Swellendam se hospitaal so goed is, kan ek gerus ons
vriende hier wat so kla oor die swak diens in Durbanville en N1 mediklinieke
daarvan vertel. Ek is seker hulle sal nie omgee om 2 uur te ry om iemand te
besoek in so 'n goeie hospitaal nie.
Annette
Krokkie
wrote in message
news:3b3ff8fc$0$228@hades.is.co.za...
> Kom ons maak nou soos jy altyd maak Glouzak. Jou vriendin praat kak
>
>
>
> skryf in boodskap news:3B3CAEC4.D319AEAD@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Daar is nie geld vir hospitale,maatskaplike versorging, skole en
> veiligheid
>> nie.
>> Maar daar is niks verkeerd om iemand wat droogmaak vir 2 jaar se "poging
> om
>> te werk" R232 miljoen te betaal nie:))))
>> Dan praat ons nog nie eers van die biljoene vir "wapens" nie, en onse Prez
>> se ou vliegtuigie nie.:))
>
> Ek het die afgelope paar dae 'n gas gehad wat in SA bly
> (in Swellendam.) Sy is nie 'n kommie nie. Ek dink sy het
> tot die bitter einde NP gestem, en stem dit miskien nog.
> Sy het aan 'n kongres van die Women's Institute deelgeneem,
> as lid van die ACVV van Suid-Afrika. Sy was tot onlangs
> nog lid van hulle lokale hospitaalraad. Sy was vantevore
> 'n maatskaplike werker en is intens werksaam in maatskaplike
> sake in SA.
> So hier is dit nou straight from the horse's mouth. Sy sê
> hulle hospitaal op Swellendam is nou seker beter as in die
> ou dae. Ek vra of ek mense moet glo wat sê dat die hele
> gesondheidsdienste-verskaffing in verval is in SA, en sy sê
> ek moet dit nie glo nie. Sy sê sy vind dat die swart goed-
> opgeleide verpleegsters ook baie vriendeliker en deegliker
> is as sommige van die uitsluitlik wit ouens tussen die ou
> bedeling. Sy sê Swellendam is nog omtrent 9 uit 10 mense
> wit, en dat meeste van die vandalisme wat wel gepleeg word,
> gepleeg word deur wit kinders.
> Mense is natuurlik omtrent altyd ontevrede met wat
> hulle regerings vir hulle doen. Hier in Ontario is die dokters
> en verpleegsters veral in opstand teen die aftakeling van die
> gesondheidssisteem om geld te bespaar en die boeke te laat
> balanseer. Die onderwysers is al klaar in opstand teenoor die
> ruwe manier waarop dinge ingevoer word wat hulle lewens
> baie moeilik maak.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Onse menigte [boodskap #45603 is 'n antwoord op boodskap #45355] |
Mon, 02 July 2001 09:29   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Laat ek net gou eers Ma se Niggie Soufie bel in Buffelsjagsrivier - sy sal
vir my kan sê hoe goed Swellendam se hospitaal regtig is.
Annette
me & bobby magee skryf in boodskap news:RKW%6.18793$e5.43751@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9hp00j$fafh0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Kan jy sommer terselfdertyd ook vir my 80-jarige Ma vertel van die goeie
> hospitaal daar in Swellendam? Sy woon hoeka naby Riversdal
> (Stilbaai/Jongensfontein) en moes al in April 'n heupvervangings operasie
> gehad het - keer op keer ry hulle af Tygerberg toe en dit word elke keer
> uitgestel. Lang waglyste. Nou het hulle weer 'n datum van "miskien
> Desember". Sy is in vreeslike pyn en sal dit sommer baie waardeer om te
> weet dat daar so 'n goeie hospitaal baie nader aan haar is... Miskien as ek
> die lotery hier wen, kan ek dit bekostig om haar na die beste privaat
> hospitaal te stuur - onmiddellik.
>>
>> Aan die ander kant - as Swellendam se hospitaal so goed is, kan ek gerus
> ons
>> vriende hier wat so kla oor die swak diens in Durbanville en N1
> mediklinieke
>> daarvan vertel. Ek is seker hulle sal nie omgee om 2 uur te ry om iemand
> te
>> besoek in so 'n goeie hospitaal nie.
>> Annette
>>
>> Krokkie
>>
>
> kopnanderpleknamy.krok> wrote in message[/color]
>> news:3b3ff8fc$0$228@hades.is.co.za...
>>> Kom ons maak nou soos jy altyd maak Glouzak. Jou vriendin praat kak
>>>
>>>
>>>
>>> skryf in boodskap news:3B3CAEC4.D319AEAD@home.com...
>>> Annette wrote:
>>>
>>>> Daar is nie geld vir hospitale,maatskaplike versorging, skole en
>>> veiligheid
>>>> nie.
>>>> Maar daar is niks verkeerd om iemand wat droogmaak vir 2 jaar se
> "poging
>>> om
>>>> te werk" R232 miljoen te betaal nie:))))
>>>> Dan praat ons nog nie eers van die biljoene vir "wapens" nie, en
onse
>> Prez
>>>> se ou vliegtuigie nie.:))
>>>
>>> Ek het die afgelope paar dae 'n gas gehad wat in SA bly
>>> (in Swellendam.) Sy is nie 'n kommie nie. Ek dink sy het
>>> tot die bitter einde NP gestem, en stem dit miskien nog.
>>> Sy het aan 'n kongres van die Women's Institute deelgeneem,
>>> as lid van die ACVV van Suid-Afrika. Sy was tot onlangs
>>> nog lid van hulle lokale hospitaalraad. Sy was vantevore
>>> 'n maatskaplike werker en is intens werksaam in maatskaplike
>>> sake in SA.
>>> So hier is dit nou straight from the horse's mouth. Sy sê
>>> hulle hospitaal op Swellendam is nou seker beter as in die
>>> ou dae. Ek vra of ek mense moet glo wat sê dat die hele
>>> gesondheidsdienste-verskaffing in verval is in SA, en sy sê
>>> ek moet dit nie glo nie. Sy sê sy vind dat die swart goed-
>>> opgeleide verpleegsters ook baie vriendeliker en deegliker
>>> is as sommige van die uitsluitlik wit ouens tussen die ou
>>> bedeling. Sy sê Swellendam is nog omtrent 9 uit 10 mense
>>> wit, en dat meeste van die vandalisme wat wel gepleeg word,
>>> gepleeg word deur wit kinders.
>>> Mense is natuurlik omtrent altyd ontevrede met wat
>>> hulle regerings vir hulle doen. Hier in Ontario is die dokters
>>> en verpleegsters veral in opstand teen die aftakeling van die
>>> gesondheidssisteem om geld te bespaar en die boeke te laat
>>> balanseer. Die onderwysers is al klaar in opstand teenoor die
>>> ruwe manier waarop dinge ingevoer word wat hulle lewens
>>> baie moeilik maak.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Onse menigte [boodskap #45604 is 'n antwoord op boodskap #45355] |
Mon, 02 July 2001 09:58   |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kom nou Glouzak gee vir hom die naam en as hy regkom weet ons jou vriendin
bestaan wel en jy het nie kak gepraat nie.
"me & bobby magee" skryf in boodskap news:RKW%6.18793$e5.43751@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9hp00j$fafh0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Kan jy sommer terselfdertyd ook vir my 80-jarige Ma vertel van die goeie
> hospitaal daar in Swellendam? Sy woon hoeka naby Riversdal
> (Stilbaai/Jongensfontein) en moes al in April 'n heupvervangings operasie
> gehad het - keer op keer ry hulle af Tygerberg toe en dit word elke keer
> uitgestel. Lang waglyste. Nou het hulle weer 'n datum van "miskien
> Desember". Sy is in vreeslike pyn en sal dit sommer baie waardeer om te
> weet dat daar so 'n goeie hospitaal baie nader aan haar is... Miskien as ek
> die lotery hier wen, kan ek dit bekostig om haar na die beste privaat
> hospitaal te stuur - onmiddellik.
>>
>> Aan die ander kant - as Swellendam se hospitaal so goed is, kan ek gerus
> ons
>> vriende hier wat so kla oor die swak diens in Durbanville en N1
> mediklinieke
>> daarvan vertel. Ek is seker hulle sal nie omgee om 2 uur te ry om iemand
> te
>> besoek in so 'n goeie hospitaal nie.
>> Annette
>>
>> Krokkie
>>
>
> kopnanderpleknamy.krok> wrote in message[/color]
>> news:3b3ff8fc$0$228@hades.is.co.za...
>>> Kom ons maak nou soos jy altyd maak Glouzak. Jou vriendin praat kak
>>>
>>>
>>>
>>> skryf in boodskap news:3B3CAEC4.D319AEAD@home.com...
>>> Annette wrote:
>>>
>>>> Daar is nie geld vir hospitale,maatskaplike versorging, skole en
>>> veiligheid
>>>> nie.
>>>> Maar daar is niks verkeerd om iemand wat droogmaak vir 2 jaar se
> "poging
>>> om
>>>> te werk" R232 miljoen te betaal nie:))))
>>>> Dan praat ons nog nie eers van die biljoene vir "wapens" nie, en
onse
>> Prez
>>>> se ou vliegtuigie nie.:))
>>>
>>> Ek het die afgelope paar dae 'n gas gehad wat in SA bly
>>> (in Swellendam.) Sy is nie 'n kommie nie. Ek dink sy het
>>> tot die bitter einde NP gestem, en stem dit miskien nog.
>>> Sy het aan 'n kongres van die Women's Institute deelgeneem,
>>> as lid van die ACVV van Suid-Afrika. Sy was tot onlangs
>>> nog lid van hulle lokale hospitaalraad. Sy was vantevore
>>> 'n maatskaplike werker en is intens werksaam in maatskaplike
>>> sake in SA.
>>> So hier is dit nou straight from the horse's mouth. Sy sê
>>> hulle hospitaal op Swellendam is nou seker beter as in die
>>> ou dae. Ek vra of ek mense moet glo wat sê dat die hele
>>> gesondheidsdienste-verskaffing in verval is in SA, en sy sê
>>> ek moet dit nie glo nie. Sy sê sy vind dat die swart goed-
>>> opgeleide verpleegsters ook baie vriendeliker en deegliker
>>> is as sommige van die uitsluitlik wit ouens tussen die ou
>>> bedeling. Sy sê Swellendam is nog omtrent 9 uit 10 mense
>>> wit, en dat meeste van die vandalisme wat wel gepleeg word,
>>> gepleeg word deur wit kinders.
>>> Mense is natuurlik omtrent altyd ontevrede met wat
>>> hulle regerings vir hulle doen. Hier in Ontario is die dokters
>>> en verpleegsters veral in opstand teen die aftakeling van die
>>> gesondheidssisteem om geld te bespaar en die boeke te laat
>>> balanseer. Die onderwysers is al klaar in opstand teenoor die
>>> ruwe manier waarop dinge ingevoer word wat hulle lewens
>>> baie moeilik maak.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Onse menigte [boodskap #45611 is 'n antwoord op boodskap #45355] |
Mon, 02 July 2001 11:53   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Krokkie wrote:
> Kom ons maak nou soos jy altyd maak Glouzak. Jou vriendin praat kak
>
So hier kom jy. My vriendin is verkeerd. My suster in Pretoria
is verkeerd. Wouter Plaasvark op hierdie nuusgroep iss verkeerd.
Ferdi in Johannesburg is verkeerd. Net jy is reg.
Gloudina
|
|
|
Re: Onse menigte [boodskap #45612 is 'n antwoord op boodskap #45355] |
Mon, 02 July 2001 11:59   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Krokkie, ek moet volmondig met jou saamstem. Mens wonder oor hierdie
> "vriendin", maatskalpike werkster of te not - wat blykbaar nie raaksien dat
> daar baie meer huise oorkant die pad is as in Swellendam self nie.
>
Sal ek, Annette, vir julle twee in kontak bring? Dan kan jy,
Suid-Afrikaner, met 'n ander Suid-Afrikaner praat. Hoekom
is jy so knaend kritiserend oor wat ek skryf. Laaskeer het jy
gewonder of daar so 'n plek soos Adams Mission bestaan,
en toe, na bietjie navorsing van Sakkie, het julle uitgevind dat
dit 'n belangrike historiese plek is, en dat julle nie julle eie land
en sy geskiedenis ken nie. Mens sou dink jy sal leer.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Onse menigte [boodskap #45617 is 'n antwoord op boodskap #45355] |
Mon, 02 July 2001 12:29   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Wouter
> Daardie storie van die Swellendam-hospitaal lyk vir my ook dik vir 'n
> daalder, Gloudina. Ek ken geen Suid-Kaapse dorp van Swellendam se grootte
> met 'n meerderheid blankes nie, laat staan nog 80%.
>
> En die blanke deel van provinsiale hospitale het oor die algemeen
> agteruitgegaan. Ek ken nie Swellendam se hospitaal nie, maar jou vriendin se
> verslag klink effe goed om die enigste waarheid te kan wees.
OK, Wouter. My vriendin is hierdie week nog in Nederland opbesoek. Maar ek sal
vir jou haar adres laat kry en jy kan haar
persoonlik kontak. Sy het kinders (een in Stellenbosch) met
epos, maar ek wil hulle nie betrokke maak by die saak nie.
Ek neem aan as sy praat van "Swellendam" dan praat sy van
die streng munisipaliteit en nie van omliggende dele nie.
So my vriendin se uitspraak is nou nie die enigste waarheid
nie? Sy bly daar. Sy was tot onlangs op die Hospitaalraad. Is
dit moontlik dat sy weet hoe die hospitaal daar uitgesien het in
die dae voor 1994 en dat jy dit nie weet nie? Baseer jy nie jou
uitspraak oor die hospitaal in Swellendam op die assumpsie dat
"alle hospitale in Kaapland agteruitgaan" nie, nou moet Swellendam
s'n juis agteruitgegaan het ook?
Gloudina
|
|
|
Re: Onse menigte [boodskap #45619 is 'n antwoord op boodskap #45355] |
Mon, 02 July 2001 12:41   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat - ek vra as ek nie weet nie.
Ek sal vir my tannie Souf my Buffelsjagsrivier vra.
Ek meen - hulle bly by Swellendam - hoekom het sy of haar familie nog nie
die hospitaal besing nie?
Jy is welkom om my jou vriendin se naam te gee, dan ek vir tannie Souf vra
of sy haar ken.
Dan leer ek iemand ken wat jou ken - en miskien leer ons mekaar dan beter
ken.
Annette
skryf in boodskap news:3B406311.D752EA1F@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Krokkie, ek moet volmondig met jou saamstem. Mens wonder oor hierdie
>> "vriendin", maatskalpike werkster of te not - wat blykbaar nie raaksien dat
>> daar baie meer huise oorkant die pad is as in Swellendam self nie.
>>
>
> Sal ek, Annette, vir julle twee in kontak bring? Dan kan jy,
> Suid-Afrikaner, met 'n ander Suid-Afrikaner praat. Hoekom
> is jy so knaend kritiserend oor wat ek skryf. Laaskeer het jy
> gewonder of daar so 'n plek soos Adams Mission bestaan,
> en toe, na bietjie navorsing van Sakkie, het julle uitgevind dat
> dit 'n belangrike historiese plek is, en dat julle nie julle eie land
> en sy geskiedenis ken nie. Mens sou dink jy sal leer.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Onse menigte [boodskap #45620 is 'n antwoord op boodskap #45355] |
Mon, 02 July 2001 12:49   |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Wouter
> Daardie storie van die Swellendam-hospitaal lyk vir my ook dik vir 'n
> daalder, Gloudina. Ek ken geen Suid-Kaapse dorp van Swellendam se grootte
> met 'n meerderheid blankes nie, laat staan nog 80%.
>
> En die blanke deel van provinsiale hospitale het oor die algemeen
> agteruitgegaan. Ek ken nie Swellendam se hospitaal nie, maar jou vriendin se
> verslag klink effe goed om die enigste waarheid te kan wees.
Gloudina:
OK, Wouter. My vriendin is hierdie week nog in Nederland op
besoek. Maar ek sal vir jou haar adres laat kry en jy kan haar
persoonlik kontak. Sy het kinders (een in Stellenbosch) met
epos, maar ek wil hulle nie betrokke maak by die saak nie.
Ek neem aan as sy praat van "Swellendam" dan praat sy van
die streng munisipaliteit en nie van omliggende dele nie.
So my vriendin se uitspraak is nou nie die enigste waarheid
nie? Sy bly daar. Sy was tot onlangs op die Hospitaalraad. Is
dit moontlik dat sy weet hoe die hospitaal daar uitgesien het in
die dae voor 1994 en dat jy dit nie weet nie? Baseer jy nie jou
uitspraak oor die hospitaal in Swellendam op die assumpsie dat
"alle hospitale in Kaapland agteruitgaan" nie, nou moet Swellendam
s'n juis agteruitgegaan het ook?
Wouter
Ek stel nie baie belang in hierdie draad nie, Gloudina en het tot vanoggend
nie daaraan deelgeneem nie.. Maar jy het my naam in jou reaksie vanoggend
genoem en dit kon die indruk geskep het dat ek jou vriendin se opinie
onderskryf. Ek maak geen uitsprake nie, sê bloot wat my aanvanklike reaksie
is. Ek het ook duidelik gesê ek ken nie Swellendam se hospitaal nie. Al jou
vrae hier bo antwoord hulle dus self.
Ek ken wel die dorp se uitleg. Iemand wat nie die tradisionele bruin gebied
(wat vas teen die dorp lê) in 2001 as 'n integrale deel van die dorp beskou
nie, leef steeds in die apartheidsera. Ons dink nie meer in daardie terme
nie.
Ek sal graag met jou vriendin wil gesels. Maar nie as arbiter tussen jou en
Krokkie nie. Ek het nie my kommentaar uit vrye wil gelug nie en stel nie
daarin belang om skeidsregter te speel nie.
|
|
|
Re: Onse menigte [boodskap #45621 is 'n antwoord op boodskap #45620] |
Mon, 02 July 2001 13:02   |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Anders gestel as Swellendam se hospitaal so goed is is alle hospitale in die
Kaap dan nou nog op so 'n goeie standaard. Praat van veralgemeen.
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:9hpqnu$1j2n$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Wouter
>> Daardie storie van die Swellendam-hospitaal lyk vir my ook dik vir 'n
>> daalder, Gloudina. Ek ken geen Suid-Kaapse dorp van Swellendam se grootte
>> met 'n meerderheid blankes nie, laat staan nog 80%.
>>
>> En die blanke deel van provinsiale hospitale het oor die algemeen
>> agteruitgegaan. Ek ken nie Swellendam se hospitaal nie, maar jou
vriendin
> se
>> verslag klink effe goed om die enigste waarheid te kan wees.
>
> Gloudina:
> OK, Wouter. My vriendin is hierdie week nog in Nederland op
> besoek. Maar ek sal vir jou haar adres laat kry en jy kan haar
> persoonlik kontak. Sy het kinders (een in Stellenbosch) met
> epos, maar ek wil hulle nie betrokke maak by die saak nie.
> Ek neem aan as sy praat van "Swellendam" dan praat sy van
> die streng munisipaliteit en nie van omliggende dele nie.
> So my vriendin se uitspraak is nou nie die enigste waarheid
> nie? Sy bly daar. Sy was tot onlangs op die Hospitaalraad. Is
> dit moontlik dat sy weet hoe die hospitaal daar uitgesien het in
> die dae voor 1994 en dat jy dit nie weet nie? Baseer jy nie jou
> uitspraak oor die hospitaal in Swellendam op die assumpsie dat
> "alle hospitale in Kaapland agteruitgaan" nie, nou moet Swellendam
> s'n juis agteruitgegaan het ook?
>
> Wouter
> Ek stel nie baie belang in hierdie draad nie, Gloudina en het tot vanoggend
> nie daaraan deelgeneem nie.. Maar jy het my naam in jou reaksie vanoggend
> genoem en dit kon die indruk geskep het dat ek jou vriendin se opinie
> onderskryf. Ek maak geen uitsprake nie, sê bloot wat my aanvanklike reaksie
> is. Ek het ook duidelik gesê ek ken nie Swellendam se hospitaal nie. Al jou
> vrae hier bo antwoord hulle dus self.
>
> Ek ken wel die dorp se uitleg. Iemand wat nie die tradisionele bruin gebied
> (wat vas teen die dorp lê) in 2001 as 'n integrale deel van die dorp beskou
> nie, leef steeds in die apartheidsera. Ons dink nie meer in daardie terme
> nie.
>
> Ek sal graag met jou vriendin wil gesels. Maar nie as arbiter tussen jou en
> Krokkie nie. Ek het nie my kommentaar uit vrye wil gelug nie en stel nie
> daarin belang om skeidsregter te speel nie.
>
|
|
|
Re: Onse menigte [boodskap #45622 is 'n antwoord op boodskap #45355] |
Mon, 02 July 2001 13:45   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Ek sal vir my tannie Souf my Buffelsjagsrivier vra.
> Ek meen - hulle bly by Swellendam - hoekom het sy of haar familie nog nie
> die hospitaal besing nie?
> Jy is welkom om my jou vriendin se naam te gee, dan ek vir tannie Souf vra
> of sy haar ken.
> Dan leer ek iemand ken wat jou ken - en miskien leer ons mekaar dan beter
> ken.
Nee wat, Annette, ek sal maar liewer uit jou en jou tannie Souf
uitbly. Jy val mense aan sonder om eers na te dink. Ek sal op
die uiterste vir Wouter Plaasvark my vriendin se adres gee, op
sy hotmail adres, wat ek aanneem by hom sal uitkom.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Onse menigte [boodskap #45632 is 'n antwoord op boodskap #45355] |
Mon, 02 July 2001 18:23   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Ek ken wel die dorp se uitleg. Iemand wat nie die tradisionele bruin gebied
> (wat vas teen die dorp lê) in 2001 as 'n integrale deel van die dorp beskou
> nie, leef steeds in die apartheidsera. Ons dink nie meer in daardie terme
> nie.
Wel, daar is natuurlik net van "Swellendam" gepraat en van die
Swellendamsehospitaal (wat miskien 'n privaathospitaal is.) Maar ek het
duidelik aan haar
gevra: as die mense op die nuusgroep vir my wil vertel die gesondsdienste in
SA is besig om in duie te stort, praat hulle dan nie die waarheid nie? En sy
het duidelik gesê, moenie na hulle luister nie. Ek neem aan sy bedoel nie dat
daar nie insinkings hier en daar is nie. Daar is insinkings hier in Ontario,
waar
hulle fondse besnoei, en dokters sweer dat daar kakkerlakke in sommige
hospitale is. (Ek het nog nooit een gesien nie, en nog altyd goeie diens
gekry, dus neem ek aan die dokters hier speel ook maar deeglik politiek.)
Maar hierdie mense is nie pro-ANC nie. Stem heelwaarskynlik nog NP
in Kaapland. En hulle het 'n slegte ondervinding gehad toe een van hulle
dogters gedwing was om 'n dief met haar motor na De Aar te ry om daar
geld uit 'n ATM te gaan trek, toe sy sê dat sy nie die geld in haar woonstel
het nie. (Sy het skoolgehou in 'n klein dorpie naby De Aar.) Die ou het
glo nie vir haar aangerand nie, en ook nie haar kar en sleutels gevat nie.
Sy het kort daarna uit die skool bedank en 'n ander werk geneem.
Gloudina
>
|
|
|
Re: Onse menigte [boodskap #45638 is 'n antwoord op boodskap #45598] |
Mon, 02 July 2001 21:15  |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:9hp00j$fafh0$3@ID-92016.news.dfncis.de...
Kan jy sommer terselfdertyd ook vir my 80-jarige Ma vertel van die goeie
hospitaal daar in Swellendam? Sy woon hoeka naby Riversdal
(Stilbaai/Jongensfontein) en moes al in April 'n heupvervangings operasie
gehad het - keer op keer ry hulle af Tygerberg toe en dit word elke keer
uitgestel. Lang waglyste. Nou het hulle weer 'n datum van "miskien
Desember". Sy is in vreeslike pyn en sal dit sommer baie waardeer om te
weet dat daar so 'n goeie hospitaal baie nader aan haar is... Miskien as ek
die lotery hier wen, kan ek dit bekostig om haar na die beste privaat
hospitaal te stuur - onmiddellik.
>
> Aan die ander kant - as Swellendam se hospitaal so goed is, kan ek gerus ons
> vriende hier wat so kla oor die swak diens in Durbanville en N1 mediklinieke
> daarvan vertel. Ek is seker hulle sal nie omgee om 2 uur te ry om iemand te
> besoek in so 'n goeie hospitaal nie.
> Annette
>
> Krokkie
> kopnanderpleknamy.krok> wrote in message[/color]
> news:3b3ff8fc$0$228@hades.is.co.za...
>> Kom ons maak nou soos jy altyd maak Glouzak. Jou vriendin praat kak
>>
>>
>>
>> skryf in boodskap news:3B3CAEC4.D319AEAD@home.com...
>> Annette wrote:
>>
>>> Daar is nie geld vir hospitale,maatskaplike versorging, skole en
>> veiligheid
>>> nie.
>>> Maar daar is niks verkeerd om iemand wat droogmaak vir 2 jaar se
"poging
>> om
>>> te werk" R232 miljoen te betaal nie:))))
>>> Dan praat ons nog nie eers van die biljoene vir "wapens" nie, en onse
> Prez
>>> se ou vliegtuigie nie.:))
>>
>> Ek het die afgelope paar dae 'n gas gehad wat in SA bly
>> (in Swellendam.) Sy is nie 'n kommie nie. Ek dink sy het
>> tot die bitter einde NP gestem, en stem dit miskien nog.
>> Sy het aan 'n kongres van die Women's Institute deelgeneem,
>> as lid van die ACVV van Suid-Afrika. Sy was tot onlangs
>> nog lid van hulle lokale hospitaalraad. Sy was vantevore
>> 'n maatskaplike werker en is intens werksaam in maatskaplike
>> sake in SA.
>> So hier is dit nou straight from the horse's mouth. Sy sê
>> hulle hospitaal op Swellendam is nou seker beter as in die
>> ou dae. Ek vra of ek mense moet glo wat sê dat die hele
>> gesondheidsdienste-verskaffing in verval is in SA, en sy sê
>> ek moet dit nie glo nie. Sy sê sy vind dat die swart goed-
>> opgeleide verpleegsters ook baie vriendeliker en deegliker
>> is as sommige van die uitsluitlik wit ouens tussen die ou
>> bedeling. Sy sê Swellendam is nog omtrent 9 uit 10 mense
>> wit, en dat meeste van die vandalisme wat wel gepleeg word,
>> gepleeg word deur wit kinders.
>> Mense is natuurlik omtrent altyd ontevrede met wat
>> hulle regerings vir hulle doen. Hier in Ontario is die dokters
>> en verpleegsters veral in opstand teen die aftakeling van die
>> gesondheidssisteem om geld te bespaar en die boeke te laat
>> balanseer. Die onderwysers is al klaar in opstand teenoor die
>> ruwe manier waarop dinge ingevoer word wat hulle lewens
>> baie moeilik maak.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:44:53 UTC 2025
|