Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weet Iemand?
Re: Weet iemand van Leperkaantjies? [boodskap #48560 is 'n antwoord op boodskap #48554] |
Sun, 19 August 2001 07:04   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nuwe woord, Leperkaantjies. Dankie Arthur!
Patrik (nie die saint of L&P nie!) werk laat.
Hy hoor iets in die fotostaatkamer en toe hy gaan kyk sien hy daar 'n
Leperkaantjie!
"Nou't jy my gesien, en mag jy drie wense wens." Sê die Leperkaantjie.
Seg Patrick: "Ek wil 'n rooi sportmotor hê!"
"To be sure" se die Leperkaantjie, "as jy buite kom staan hy voor die
deur. Wat nog?"
Seg Patrick: "...en baie geld!"
"To be sure" se die Leperkaantjie, "in die kattebak van jou kar voor die
deur. Wat nog?"
Seg Patrick: "...en 'n warm vrou!"
"To be sure" se die Leperkaantjie, "sy sit al klaar in jou kar voor die
deur."
Patrick wil net by die deur uit, seg die Leperkaantjie: "Seg, Patrick,
almal wil altyd iets hê as hulle ons sien, maar hulle wil nooit aan ons
'n wens gee nie."
"Okay" sê Patrick, "wat wil jy hê?"
"Ek voel so eensaam. Wil jy nie buk en my net vyf minute plesier gee
nie?"
Patrick dink aan alles wat buite die deur staan en dink hy sal die
Leperkaantjie maar sy gang laat gaan...
Tussen die gehyg van agter vra die Leperkaantjie aan Patrick: "Seg
Patrick, hoe oud is jy?"
"30" sê Patrick.
"Maar is dit nie bietjie oud om aan Leperkaantjies te glo nie?"
____________________________________________________________ ___
"Arthur" skryf in boodskap news:9lmhu4$2mle$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Maar Arthur, weet jy nie dat die mense groen bier drink op St
Patrick's
> Day
>> nie?
>
> Wat het dit te doen met die prys van eiers?!? Ons praat mos oor groen Belge,
> nie oor Leperkaantjies -wat glo ek ook groen is- nie.
>
> Maar vertel, drink mense rerig groen bier op St Patrick's Day of trek jy my
> been (vreeslike anglisisme, ná :)
>
> En kook hulle die bier by die bereiding?
>
> Groete,
> Arthur
>
>
>> Arthur wrote...
>>> "Lou" schreef...
>>>> Arthur wrote:
>>>> > "Annette" schreef...
>>>> > > :))))) OK Arthur:)))) Wil jy nou vir ons sê dat België wel deur
>>>> > > groen manne ingeval is?:))
>>>> >
>>>> > Ja, ek het dit van betroubare bron op hierdie nuusgroep gehoor.
>>>> > Hy praat reëlmatig met (groen?) mense wat in België woon,
>>>> > so hy kan weet.
>>>>
>>>> Te veel (lekker) belgiese bier?
>>>
>>> Kan jou huid werklik groen word deur baie (lekker) bier te drink?
>
|
|
|
|
|
|
Re: Weet iemand van Leperkaantjies? [boodskap #48605 is 'n antwoord op boodskap #48560] |
Mon, 20 August 2001 15:28  |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max" schreef...
> Nuwe woord, Leperkaantjies. Dankie Arthur!
Ik zal het waarschijnlijk toch ergens gehoord hebben, dus helemaal nieuw is
het niet.
> Patrick dink aan alles wat buite die deur staan en dink hy sal die
> Leperkaantjie maar sy gang laat gaan...
>
> Tussen die gehyg van agter vra die Leperkaantjie aan Patrick: "Seg
> Patrick, hoe oud is jy?"
> "30" sê Patrick.
> "Maar is dit nie bietjie oud om aan Leperkaantjies te glo nie?"
Oh, wat stom, ik heb dit grapje gister voor het eerst gelezen en ik begreep
hem zojuist pas :) Hele goeie!
Groeten,
Arthur
|
|
|
Bladsye (3): [ 3] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 10:15:29 UTC 2025
|