Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Prinses Annette - was Re: distrik 6
Re: Prinses Annette - was Re: distrik 6 [boodskap #44974] |
Mon, 25 June 2001 03:10  |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle© wrote:
> Net so paar regstellings (want ek hou mos van
> korrekte feite). Annette was vir amper 3 jaar nie in die nuusgroep
> nie. Sy het ook nog nooit jou persoon aangeval nie. Dit is nou nie
> juis iets wat jy of jou skoothondjie kan sê nie, nê? Julle hou mos
> daarvan om mense se persoon aan te val.
Gaan maar jou geliefde argiewe na. Nie langer as twee of driemaande
gelede nie, was Annette vir 'n paar dae van die nuusgroep
af, volgens haar omdat sy aansluitingsprobleme gehad het. Toe sy
terugkom, toe val sy my op groot skaal aan, ten spyte van die
feit dat ek voorheen amper nooit enige repliek gelewer het op enigiets
wat sy geskryf het nie. Sy het my persoonlik aangeval. Sy het aanhoudend
van my man gepraat, net soos jy. Jy is nou skielik baie stil nadat
jy Ferdi se vrou se naam op die nuusgroep ingebring het en dinge
gefabriseer het wat sy nou skielik oor hom gesê het. As dit nie
baie slegte smaak is nie, dan weet ek nie. ( Ek dink nog altyd jy
is 'n ou oom, want alleen 'n ou oom sal dink dit is snaaks om sulke
dinge oor ander se familie te sê.) Ek dink jy is 'n verskoning
verskuldig
aan Ferdi en sy vrou. En ek is bly dat Ferdi vir jou op jou plek gesit
het deur jou grootliks te ignoreer. Ek dink jy en Annette moet julle
nou bietjie inhou op hierdie nuusgroep. Dit word nie alleen boring
nie, maar veral jy oorskrei die grense van wat skiklik en opgevoed
is. Hoe sal jy voel as ons jou man aanval, of allerhande opmerkings
oor Annette se man sit en maak?
Gloudina
|
|
|
Re: Prinses Annette - was Re: distrik 6 [boodskap #45041 is 'n antwoord op boodskap #44974] |
Mon, 25 June 2001 14:23   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle© wrote:
> Gloudina of Izak of wie jy/julle ookal mag wees. Ek begin wonder of
> jy en jou/julle skoothondjie nie juis JULLE swak karakter (s) in die
> openbaar ontbloot deur ander mense te probeer afkraak om julleself so
> te probeer regverdig nie. Ek wonder soms maar net....
>
Ek dink nog dat jy OP HIERDIE NUUSGROEP om verskoning
moet vra oor al die dinge wat jy van Ferdi se vrou gesê het -
alles opgemaak natuurlik, behalwe haar naam, wat jy van sy
tuisblad af gekry het. Ek verwag so 'n publieke apologie, as
jy enigsins enige integriteit het.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Prinses Annette - was Re: distrik 6 [boodskap #45218 is 'n antwoord op boodskap #44974] |
Wed, 27 June 2001 02:40   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle© wrote:
> "Annette"
> wrote:
>
>> Wel Krokkie, ek kan nie onthou dat Danielle vir Kwartjie se vrou beledig het
>> nie. Het Glouzak miskien nie ALWEER ding verkeeerd gelees en verdraai nie?
>
> Heel waarskynlik. Maar die tweetjies is waarskynlik hoogs
> gefrustreerd omdat hulle modderbolle nie wil vassit aan my nie, terwyl
> hulleself nou al so vuil is, dat omtrent net die bolla van die ene en
> die skeel ogies van die ander ene uitsteek. :-))))
Tot tyd en wyl jy die NUUSGROEP om verskoning gevra hetvir die manier waarop jy
Ferdi se vrou in hierdie nuusgroep ingesleep
het, en dinge gefabriseer het oor haar, sal jy in die oë van hierdie
nuusgroep se selfrespekterende lede 'n agteraf sinkhuis-mentaliteit
openbaar wat duidelik sal aantoon watter kwaliteit karakter jy het.
Ek herhaal weer, ek dink jy, "Danielle" is 'n apologie verskuldig aan
die lede van hierdie nuusgroep.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Prinses Annette - was Re: distrik 6 [boodskap #45319 is 'n antwoord op boodskap #44974] |
Wed, 27 June 2001 21:14  |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Danielle" skryf in boodskap news:3bmijtogu2fc885m27anbtl0ddk5niqgon@4ax.com...
> Thanks teach' !!
> " Oh I get by with a little help from my friends
> I'm gonna try with a little help from my friends
> Oh I get high with a little help from my friends"
> ens. :-))))))
>
> Wie het dit nou weer gesing?
My pleasure, kid! En dit was die ou Kewers - ek is 'n groot bewonderaar
van die Beatles; "Hey Jude" was een van die beste wat ek gehoor het.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:50:03 UTC 2025
|