Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » distrik 6
|
Re: distrik 6 [boodskap #45087 is 'n antwoord op boodskap #44851] |
Tue, 26 June 2001 03:09   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Thys de Wet wrote:
> Dit wat die sogenaamde apartheidsregime opgebou het
> (ekonomie, industrie, en dies meer) is sedertdien stelselmatig so ge-erodeer
Ek verbaas my altyd oor hierdie argument - dat die apartheidsregime
nou so die industrie en die ekonomie opgebou het. Was daar geen
goeie ekonomie voor die apartheidsregime nie? Geen industrieë nie?
Toe goud $ 800 was, het daar baie geld in die land ingestroom (deur
geen toedoening van die regime nie - goud se prys was net hoog.)
Ek kan duidelik onthou hoe my jonger suster en haar man gekla het
dat met al die geld in die staat se koffers, hulle baie min in belasting-
vermindering en ander hulpmiddele vir hulle besigheid gekry het, want
groot hoeveelhede geld is bestee aan die sogenaamde ontwikkeling
van die tuislande. En waar is daardie tuislande nou? As jy nie kan
toegee dat die sosiale engineering van die apartheidsregime die land
baie skade ekonomies berokken, en die land in ellendes gedompel
het wat nie nodig was nie, dan kan mens ook nie verder praat nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: distrik 6 [boodskap #45103 is 'n antwoord op boodskap #44996] |
Tue, 26 June 2001 05:51   |
Ernst v Biljon
Boodskappe: 257 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En Emmy,
Ek het gelees tot sover as " Somalië en ..." toe hou ek op. Ek het nog nooit
gehoor dat NL Rusland vertel hoe om hulle probleme op te los nie. En,
Rusland is nader aan NL (in afstand en kultuur) as Suid Afrika en Somalië.
Suid Afrika het sy eie probleme. Moet nie elke land in Afrika onder
dieselfde kam skeer nie. Net so min as wat jy elke land in Europa onder
dieselfde kam skeer nie.
Ek hou wel van Annette se humor. Dit is miskien omdat ek die Afrikaanse
kultuur meer verstaan as jy (ek self is, soos jy, nie Afrikaans sprekend nie
maar darem uit Suid Afrika). Ek vind wel dat jou humor my nie veel nie.
Maar, ek verdra dit. Maar, miskien moet jy aansluit by die nuusgroep
za.politics. Daar word meer gesels oor wat jou belangstelling is as die
groep wat eintlik oor die Afrikaanse kultuur gaan. Humor is eintlik kultuur
gebonde en 'n grappie word makliker deur dieselde kultuurgroep verstaan.
Miskien verwag jy teveel van die publike groep?
Maar, die voorste uittande is sodat daar beter 'cock-suckking' gedoen kan
word en het eintlik minder as fokkol met Annette se humor te doen. Ek het
net gedink 'n vrou mag dit beter stel as 'n man en, nie so kras laat klink
nie.
"Emmy" skryf in boodskap news:9h6vog$4jm$3@news.pcmnet.nl...
> Luister Ernest......
>
> Annette heeft een soort humor waar ik niet van hou........
> Ga terug lezen en lees mijn antwoorden op haar........
>
> In Somalië en Ethiopië worden vrouwenbesnijdenis nog veelvuldig toegepast.
> Vluchtelingen uit die landen in NL willen dit bij hun kinderen ook laten
> doen
> maar dat kan in NL niet natuurlijk....
> Ze doen het zelf of gaan naar Somalië en dan doen ze het daar.........die
> mensen
> doen dat uit volle overtuiging.....
> Deze overtuiging is heel moeilijk te veranderen.......het is hun geloof...
>
> Mijn gevoelens hierover zijn die van verbijstering.....verdriet....maar ik
> heb geen
> minachting voor ze....omdat het niet kwaadwillig is bedoeld maar
> deel van hun cultuur....Ze denken dat het zo moet........
>
> Hier zou het kindermishandeling zijn............
>
> Grt Emmy
>
>
>
>
>
> Ernest schreef in berichtnieuws
> 3b36b687.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette,
>> Ek dink jy moet dit uitspel. Die suiganties-sonder-tande kom nie te
> gereeld
>> in die TV of koerante nie. Maar, Emmy probeer eintlik uitspel dat hulle
> die
>> 'previous disadvantaged' was. Dit sou nou die cherrie-op-die-koek kon wees
>> as apartheid die skuld gegee kan word vir die suiganties se tande.
>> Ernest
>> NS as ek dit moet uitspel word ek miskien uitgekruid dat ek sexsisties is.
>> Maar, as dit miskien van 'n vrou af kom ...?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9h3471$c5g71$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nee Emmy!!! Om tandloos te wees is in die mode!! Ons besoek juis die
>>> tandarts om tandloos te wees:))))
>>> Annette
>>>
>>> Emmy wrote in message
>>> news:9h2q2m$308$1@news.pcmnet.nl...
>>>>
>>>> Ernest schreef in berichtnieuws
>>>> 3b34b035.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Nog minder wil die mense onthou dat die meeste wat daar gebly het
> nie
>>> die
>>>> > geboue besit het nie. Maar, nou die akte daarvan sal kry, asof
hulle
>> dit
>>>> > voorheen besit het. Op TV eendag vra die tandlose ou vrou of die
>>> regering
>>>> > ook haar plek sal meubeleer want, sien, sy het nog nooit geld
gehad
> om
>>>> > meubels te kan koop nie.
>>>>
>>>> En ook nooit een tandarts bezocht ;-))
>>>>
>>>> Grt Emmy
>>>>
>>>> >
>>>> > Ernest
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:3b34407e$0$231@hades.is.co.za...
>>>> > > Wat my te bowe gaan is mense se geheues. Niemand wil onthou dat
>>> Distrik
>>>> 6,
>>>> > > soos vele ander bruin/swart buurtes, eintlik krotbuurtes
("slums")
>>> was.
>>>> > Die
>>>> > > "apartheidsvarke" het alle wetlike eienaars vergoed (met geld)
en
>> dan
>>>> > > alternatiewe behuiding beskikbaar gestel.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: distrik 6 [boodskap #45106 is 'n antwoord op boodskap #45019] |
Tue, 26 June 2001 06:09   |
Ernst v Biljon
Boodskappe: 257 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:9h796m$c26td$7@ID-92016.news.dfncis.de...
> Doodreg Gotlieb!!! Daardie Nederlanders skuld ons 'n groot verskoning:))
> Annette
Net soo na aanleiding oor een van jou vrae van vroeër. Kan ons nie 'n eis
instel teen die Nederlanders nie nie? 'n Pos op 'n ander nuusgroep -
------------------------------------------
Die proses van hoe 'n persoon 'n slaaf geword het was nie dieselfde vir
almal nie. Ek sal hier 'n paar puntjies noem.
1. In die Ooste was daar alreeds inheemse slawerny voor die VOC daar
gekom het. (Die selfde geld in Afrika)
2. Die VOC toe hulle oorlog gevoer, byvoorbeeld in Makkaser, het hulle
aangedring dat deel van die vredesooreenkoms soveel persone moes verskaf
word as slawe.
3. In ander gebiede wanneer daar oorlog gevoer was tussen verskillende
stamme het hulle POW gevat en was van hulle in slawerny gedompel, hulle
was dan weer verkoop/ruilhandel vir die VOC.
4. In Indië was daar in tye van hongersnood gevalle waar die familie
hulle kinders verkoop het aan die VOC. Die ouers het gedink dat dit die
enigtse manier sou wees dat hulle kinders mag lewe. Ek vermoed dat Maria
van Negapatnam een van die Vosloo stammoeders een van hierdie kon gewees
het (P Baldaues, Naauwkeurige beschrivinge van Malabar and Choromande p
156, gee die volgende beskrywing in 1669 "duysenden van menschen quamen
na de stadt, om haar vrouw en kinderen to verkoopen, van wegen den
schrikkelijken hongers-noodt, de straten en wegen lagen met lijken
bezaeyt ... men kon zommige om niet en voor de kost tot slaven bekomen"
5. Sommige stamme het van die stamhoofde hulle ekstra vroue in slawerny
verkoop.
6. Stamme het van hulle mense gebruik as handels waarborg en dan weens
omstandighede soos ooreenkomste wat nie gehou word nie, word van hierdie
mense permanente slawe.
7. Ander mense wat nie hulle skulde betaal het nie moes slawe verskaf as
terugbetaling
8. Dan was sommige slawe van ander slawehandelaarskepe gesteel, dit is
hoe die eerste slaweskip, die Amersfoort, na die Kaap hulle slawe gekry
het.
9. Ander was gesteel
10. Slawerny was ook 'n form van straf in plaas van die doodstraf
Let wel op dat baie min mense slawe geword het weens plundery deur die
VOC. Hierdie is een van die groot miete. Die feite is dat die VOC
"traded not raided for slaves". So wanneer 'n persoon as 'n slaaf by die
Kaap geland het, het daar al baie ander dinge plaas gevind in die
slawerny proses. Mullato's en tolke het 'n groot rol as middelmanne
gespeel in die proses. Meeste slawe het nuwe name gekry wat navorsing na
voorsate moeilik maak.
Laastens let wel dat in meeste gevalle was daar samewerking met die
plaaslike bevolking.
Van ons stamouers wat in slawerny gedompel was, is daar maar min van
hulle wie ons met sekerheid kan weet watter proses was hulle noodlot.
Dokumentasie oor spesifieke slawe en hulle voorgeslag in hulle lande van
oorsprong is so volop soos hoendertande!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: distrik 6 [boodskap #45123 is 'n antwoord op boodskap #44851] |
Tue, 26 June 2001 07:43   |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja Ja Gloudina! Dis presies wat ek verwag het jy sal sê:
Voor 1948 was daar ook 'n ekonomiese opbloei weens die insette vir WW2. Wie
was toe aan bewind? Jan Smuts van die VP. Wat was die VP se beleid ten
opsigte van die nie-blankes? Was dit dan nie ook maar een van wit baasskap
nie?
Dat daar wel 'n ekonomiese opbloei was, kan niemand ontken nie.
Dat PW en sy trawante die land banggemaak het met sy rooi gevaar stories, en
ons vir hoeveel jaar in Angola in 'n bosoorlog in gekarring het, is ook 'n
feit. En dit saam met die sosiale engineering soos wat jy sê het ons land
ekonomies uitgemergel. Ons moes almal belasting betaal dat ons hop, (nou
nog) en wat het ons daarvan gesien:
'n Staatsmasjinerie wat net groter en groter word en al meer van een boeboe
na 'n volgende een rongewaggel het.
Meer vrae as antwoorde, maar dan is dit tog waarom ons hier is.
Thys oppie Bos
skryf in boodskap news:3B37FDC1.C7F6C968@home.com...
Thys de Wet wrote:
> Dit wat die sogenaamde apartheidsregime opgebou het
> (ekonomie, industrie, en dies meer) is sedertdien stelselmatig so
ge-erodeer
Ek verbaas my altyd oor hierdie argument - dat die apartheidsregime
nou so die industrie en die ekonomie opgebou het. Was daar geen
goeie ekonomie voor die apartheidsregime nie? Geen industrieë nie?
Toe goud $ 800 was, het daar baie geld in die land ingestroom (deur
geen toedoening van die regime nie - goud se prys was net hoog.)
Ek kan duidelik onthou hoe my jonger suster en haar man gekla het
dat met al die geld in die staat se koffers, hulle baie min in belasting-
vermindering en ander hulpmiddele vir hulle besigheid gekry het, want
groot hoeveelhede geld is bestee aan die sogenaamde ontwikkeling
van die tuislande. En waar is daardie tuislande nou? As jy nie kan
toegee dat die sosiale engineering van die apartheidsregime die land
baie skade ekonomies berokken, en die land in ellendes gedompel
het wat nie nodig was nie, dan kan mens ook nie verder praat nie.
Gloudina
|
|
|
Re: distrik 6 [boodskap #45134 is 'n antwoord op boodskap #45083] |
Tue, 26 June 2001 08:15   |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis noodwendig so, Poppie. Maar die meeste buitelanders spoel nie hulle
monde hier uit oor distrik 6 sonder dat hulle probeer vasstel wat aangaan
nie. Ek het saam met die plek geleef, maar omdat ek nie in 1955 TV kon kyk
nie, word daar vir my vertel ek praat echt onzin. Genugtig!
Walter
"poppie" skryf in boodskap news:9h8jin$bvs$1@nntp9.atl.mindspring.net...
Wouter, ek is van mening dat baie buitelanders nie die verskil ken tussen
Kleurlinge en Swartes nie (ek hou nie van een van die twee name nie,
dis vir my neerhalend, maar wat anders noem ek hulle?) Sy weet nie
dat daar n groot verskil (nie net in kleur) tussen hulle is nie. Dat hulle
afkoms en kultuur en taal hemelsbreed verskil. Dat nie een minder of
onderdanig is nie, maar net anders.
Pop
> Wouter: In die tyd van die paswette het dit regoor SA gebeur, dit was
> die doel van die groter apartheid. Maar dit het niks met distrik 6
> te doen nie, dit was 'n area wat deur hoofsaaklik bruinmense en 'n paar
> blankes bewoon is. Ek kan nie onthou dat ek ooit swartes daar opgemerk het
> nie, hulle sou waarskynlik onwelkom gevoel het in daardie gemeenskap.
|
|
|
Re: distrik 6 [boodskap #45150 is 'n antwoord op boodskap #45123] |
Tue, 26 June 2001 11:10   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis wat ek ook sê Thys - ek ly liewer hier, terwyl ek kan sien wat hier
aangaan - as om daar onder in die koue aannames te maak en te dink dat dit
wat 'n jaar gelede gebeur het, nog van krag is.
Ek meen - ons is mos 'n dinamiese land - dinge gebeur hier so vinnig, die
wêreld sukkel om by te bly:)))
Annette
Thys de Wet skryf in boodskap news:9h9ee7$2vuq$1@news.adamastor.ac.za...
> Ja Ja Gloudina! Dis presies wat ek verwag het jy sal sê:
>
> Voor 1948 was daar ook 'n ekonomiese opbloei weens die insette vir WW2. Wie
> was toe aan bewind? Jan Smuts van die VP. Wat was die VP se beleid ten
> opsigte van die nie-blankes? Was dit dan nie ook maar een van wit baasskap
> nie?
> Dat daar wel 'n ekonomiese opbloei was, kan niemand ontken nie.
> Dat PW en sy trawante die land banggemaak het met sy rooi gevaar stories, en
> ons vir hoeveel jaar in Angola in 'n bosoorlog in gekarring het, is ook 'n
> feit. En dit saam met die sosiale engineering soos wat jy sê het ons land
> ekonomies uitgemergel. Ons moes almal belasting betaal dat ons hop, (nou
> nog) en wat het ons daarvan gesien:
> 'n Staatsmasjinerie wat net groter en groter word en al meer van een boeboe
> na 'n volgende een rongewaggel het.
>
> Meer vrae as antwoorde, maar dan is dit tog waarom ons hier is.
>
> Thys oppie Bos
>
>
> skryf in boodskap news:3B37FDC1.C7F6C968@home.com...
> Thys de Wet wrote:
>
>> Dit wat die sogenaamde apartheidsregime opgebou het
>> (ekonomie, industrie, en dies meer) is sedertdien stelselmatig so
> ge-erodeer
>
> Ek verbaas my altyd oor hierdie argument - dat die apartheidsregime
> nou so die industrie en die ekonomie opgebou het. Was daar geen
> goeie ekonomie voor die apartheidsregime nie? Geen industrieë nie?
> Toe goud $ 800 was, het daar baie geld in die land ingestroom (deur
> geen toedoening van die regime nie - goud se prys was net hoog.)
> Ek kan duidelik onthou hoe my jonger suster en haar man gekla het
> dat met al die geld in die staat se koffers, hulle baie min in belasting-
> vermindering en ander hulpmiddele vir hulle besigheid gekry het, want
> groot hoeveelhede geld is bestee aan die sogenaamde ontwikkeling
> van die tuislande. En waar is daardie tuislande nou? As jy nie kan
> toegee dat die sosiale engineering van die apartheidsregime die land
> baie skade ekonomies berokken, en die land in ellendes gedompel
> het wat nie nodig was nie, dan kan mens ook nie verder praat nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: distrik 6 [boodskap #45152 is 'n antwoord op boodskap #45134] |
Tue, 26 June 2001 11:14   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons is erg bedadeel Wouter!!:)))
Dink net, as ons in 1955 TV gehad het, hoef ons nie eers distrik 6 toe
gegaan het om die wonderlike gevoel en bonhomie te beleef nie:))))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b38420f.0@news1.mweb.co.za...
> Dis noodwendig so, Poppie. Maar die meeste buitelanders spoel nie hulle
> monde hier uit oor distrik 6 sonder dat hulle probeer vasstel wat aangaan
> nie. Ek het saam met die plek geleef, maar omdat ek nie in 1955 TV kon kyk
> nie, word daar vir my vertel ek praat echt onzin. Genugtig!
>
> Walter
>
> "poppie" wrote in message
> news:9h8jin$bvs$1@nntp9.atl.mindspring.net...
> Wouter, ek is van mening dat baie buitelanders nie die verskil ken tussen
> Kleurlinge en Swartes nie (ek hou nie van een van die twee name nie,
> dis vir my neerhalend, maar wat anders noem ek hulle?) Sy weet nie
> dat daar n groot verskil (nie net in kleur) tussen hulle is nie. Dat hulle
> afkoms en kultuur en taal hemelsbreed verskil. Dat nie een minder of
> onderdanig is nie, maar net anders.
>
> Pop
>
>
>> Wouter: In die tyd van die paswette het dit regoor SA gebeur, dit was
>> die doel van die groter apartheid. Maar dit het niks met distrik 6
>> te doen nie, dit was 'n area wat deur hoofsaaklik bruinmense en 'n paar
>> blankes bewoon is. Ek kan nie onthou dat ek ooit swartes daar opgemerk het
>> nie, hulle sou waarskynlik onwelkom gevoel het in daardie gemeenskap.
>
|
|
|
|
Re: distrik 6 [boodskap #45214 is 'n antwoord op boodskap #45122] |
Tue, 26 June 2001 23:22   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee, ek sou nie sê "wittes" is neerhalend nie. Die woord "kleurling"
hou ek net nie van nie, liewers bruin of "of color". Seker ook maar
n skuldige gewete wat ek mee sit, n soort van tjip op my skouer
oor die ou apartheidsdae. Sal seker eendag verdwyn. Ek neem nie
vinnig aanstoot nie, maar is sensitief om nie ander aanstoot te gee nie.
pop
Davie Davis skryf in boodskap news:muegjt4rc5eab7rq8uhtudmf5sofjt3f32@4ax.com...
> On Mon, 25 Jun 2001 19:06:49 -0500, "poppie" wrote:
>
>
>> Kleurlinge en Swartes nie (ek hou nie van een van die twee name nie,
>> dis vir my neerhalend, maar wat anders noem ek hulle?) Sy weet nie
>>
>
> Sou jy sê dat 'Wittes' neerhalend is Poppie? En indien nie, sou jy sê
> dat een skakering van kleur dan minder van waarde is as 'n ander?
>
> DD
|
|
|
|
Re: distrik 6 [boodskap #45229 is 'n antwoord op boodskap #44851] |
Wed, 27 June 2001 04:54   |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Een ding wat my weer afsit as swartes vir my "baas" se. "Ek soek werk baas"
, "more baas".
"Danielle" skryf in boodskap news:2alijtsv6d72ugg62i6hdtk2db26k5j7pq@4ax.com...
> On Tue, 26 Jun 2001 09:40:25 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> On Mon, 25 Jun 2001 19:06:49 -0500, "poppie" wrote:
>>
>>
>>> Kleurlinge en Swartes nie (ek hou nie van een van die twee name nie,
>>> dis vir my neerhalend, maar wat anders noem ek hulle?) Sy weet nie
>
>>
>> Sou jy sê dat 'Wittes' neerhalend is Poppie? En indien nie, sou jy sê
>> dat een skakering van kleur dan minder van waarde is as 'n ander?
>
> Ek wil ook nou iets sê hier - ek dink "wittes" is neerhalend, net soos
> "swartes" neerhalend is. Witmense en Swartmense is vir my
> aanvaarbaar. Hier rond praat almal sommer van die "negroes" en dit is
> vir my weer nogal moeilik. "Blacks" en "Whites" klink weer heel
> aanvaarbaar in Engels. Sien, taal is tog polities! :-)))
>
|
|
|
|
Re: distrik 6 [boodskap #45240 is 'n antwoord op boodskap #45106] |
Wed, 27 June 2001 05:20   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Ernst - deur die jare kon mens so iets of ander aflei.
Waar sal ons die eis kan instel - by die wêreldhof in Den Haag?:))
Annette
Ernest skryf in boodskap news:3b395bb0.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9h796m$c26td$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Doodreg Gotlieb!!! Daardie Nederlanders skuld ons 'n groot verskoning:))
>> Annette
>
> Net soo na aanleiding oor een van jou vrae van vroeër. Kan ons nie 'n eis
> instel teen die Nederlanders nie nie? 'n Pos op 'n ander nuusgroep -
>
> ------------------------------------------
> Die proses van hoe 'n persoon 'n slaaf geword het was nie dieselfde vir
> almal nie. Ek sal hier 'n paar puntjies noem.
>
> 1. In die Ooste was daar alreeds inheemse slawerny voor die VOC daar
> gekom het. (Die selfde geld in Afrika)
> 2. Die VOC toe hulle oorlog gevoer, byvoorbeeld in Makkaser, het hulle
> aangedring dat deel van die vredesooreenkoms soveel persone moes verskaf
> word as slawe.
> 3. In ander gebiede wanneer daar oorlog gevoer was tussen verskillende
> stamme het hulle POW gevat en was van hulle in slawerny gedompel, hulle
> was dan weer verkoop/ruilhandel vir die VOC.
> 4. In Indië was daar in tye van hongersnood gevalle waar die familie
> hulle kinders verkoop het aan die VOC. Die ouers het gedink dat dit die
> enigtse manier sou wees dat hulle kinders mag lewe. Ek vermoed dat Maria
> van Negapatnam een van die Vosloo stammoeders een van hierdie kon gewees
> het (P Baldaues, Naauwkeurige beschrivinge van Malabar and Choromande p
> 156, gee die volgende beskrywing in 1669 "duysenden van menschen quamen
> na de stadt, om haar vrouw en kinderen to verkoopen, van wegen den
> schrikkelijken hongers-noodt, de straten en wegen lagen met lijken
> bezaeyt ... men kon zommige om niet en voor de kost tot slaven bekomen"
> 5. Sommige stamme het van die stamhoofde hulle ekstra vroue in slawerny
> verkoop.
> 6. Stamme het van hulle mense gebruik as handels waarborg en dan weens
> omstandighede soos ooreenkomste wat nie gehou word nie, word van hierdie
> mense permanente slawe.
> 7. Ander mense wat nie hulle skulde betaal het nie moes slawe verskaf as
> terugbetaling
> 8. Dan was sommige slawe van ander slawehandelaarskepe gesteel, dit is
> hoe die eerste slaweskip, die Amersfoort, na die Kaap hulle slawe gekry
> het.
> 9. Ander was gesteel
> 10. Slawerny was ook 'n form van straf in plaas van die doodstraf
>
> Let wel op dat baie min mense slawe geword het weens plundery deur die
> VOC. Hierdie is een van die groot miete. Die feite is dat die VOC
> "traded not raided for slaves". So wanneer 'n persoon as 'n slaaf by die
> Kaap geland het, het daar al baie ander dinge plaas gevind in die
> slawerny proses. Mullato's en tolke het 'n groot rol as middelmanne
> gespeel in die proses. Meeste slawe het nuwe name gekry wat navorsing na
> voorsate moeilik maak.
>
> Laastens let wel dat in meeste gevalle was daar samewerking met die
> plaaslike bevolking.
>
> Van ons stamouers wat in slawerny gedompel was, is daar maar min van
> hulle wie ons met sekerheid kan weet watter proses was hulle noodlot.
>
> Dokumentasie oor spesifieke slawe en hulle voorgeslag in hulle lande van
> oorsprong is so volop soos hoendertande!
>
|
|
|
|
Re: distrik 6 [boodskap #45243 is 'n antwoord op boodskap #45214] |
Wed, 27 June 2001 05:27   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pop ou dier, die kleurlinge hier noem hulself kleurlinge - wie sal ons nou
wees om hulle anders te noem?
Annette
poppie skryf in boodskap news:9hb5ba$tuo$1@slb7.atl.mindspring.net...
> Nee, ek sou nie sê "wittes" is neerhalend nie. Die woord "kleurling"
> hou ek net nie van nie, liewers bruin of "of color". Seker ook maar
> n skuldige gewete wat ek mee sit, n soort van tjip op my skouer
> oor die ou apartheidsdae. Sal seker eendag verdwyn. Ek neem nie
> vinnig aanstoot nie, maar is sensitief om nie ander aanstoot te gee nie.
>
> pop
>
>
> Davie Davis wrote in message
> news:muegjt4rc5eab7rq8uhtudmf5sofjt3f32@4ax.com...
>> On Mon, 25 Jun 2001 19:06:49 -0500, "poppie" wrote:
>>
>>
>>> Kleurlinge en Swartes nie (ek hou nie van een van die twee name nie,
>>> dis vir my neerhalend, maar wat anders noem ek hulle?) Sy weet nie
>>>
>>
>> Sou jy sê dat 'Wittes' neerhalend is Poppie? En indien nie, sou jy sê
>> dat een skakering van kleur dan minder van waarde is as 'n ander?
>>
>> DD
>
|
|
|
Re: distrik 6 [boodskap #45249 is 'n antwoord op boodskap #45229] |
Wed, 27 June 2001 06:08   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja vir wat??? Weet hulle nie dit is onkonstitusioneel nie?:)))
Annette
Krokkie
wrote in message
news:3b39664e$0$225@hades.is.co.za...
> Een ding wat my weer afsit as swartes vir my "baas" se. "Ek soek werk baas"
> , "more baas".
>
>
>
>
> "Danielle" wrote in message
> news:2alijtsv6d72ugg62i6hdtk2db26k5j7pq@4ax.com...
>> On Tue, 26 Jun 2001 09:40:25 +0200, Davie Davis
>> wrote:
>>
>>> On Mon, 25 Jun 2001 19:06:49 -0500, "poppie" wrote:
>>>
>>>
>>>> Kleurlinge en Swartes nie (ek hou nie van een van die twee name nie,
>>>> dis vir my neerhalend, maar wat anders noem ek hulle?) Sy weet nie
>>
>>>
>>> Sou jy sê dat 'Wittes' neerhalend is Poppie? En indien nie, sou jy sê
>>> dat een skakering van kleur dan minder van waarde is as 'n ander?
>>
>> Ek wil ook nou iets sê hier - ek dink "wittes" is neerhalend, net soos
>> "swartes" neerhalend is. Witmense en Swartmense is vir my
>> aanvaarbaar. Hier rond praat almal sommer van die "negroes" en dit is
>> vir my weer nogal moeilik. "Blacks" en "Whites" klink weer heel
>> aanvaarbaar in Engels. Sien, taal is tog polities! :-)))
>>
>
|
|
|
Coloured [boodskap #45253 is 'n antwoord op boodskap #45243] |
Wed, 27 June 2001 08:20   |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
poppie
> Nee, ek sou nie sê "wittes" is neerhalend nie. Die woord "kleurling"
> hou ek net nie van nie, liewers bruin of "of color". Seker ook maar
> n skuldige gewete wat ek mee sit, n soort van tjip op my skouer
> oor die ou apartheidsdae. Sal seker eendag verdwyn. Ek neem nie
> vinnig aanstoot nie, maar is sensitief om nie ander aanstoot te gee nie.
Annette
Pop ou dier, die kleurlinge hier noem hulself kleurlinge - wie sal ons nou
wees om hulle anders te noem?
Wouter
My ervaring is dat hulle wegbeweeg daarvan en bruinmense verkies.
Daar word dikwels smalend in Engels na so-called Coloureds verwys.
Maar "of colour" is 'n term wat vir alle nie-wittes gebruik word, nie net
bruinmense nie.
Soli Philander het 'n baie mooi storie oor die woord "Coloured" vertel, dit
is iets in die volgende lyn:
Hey Whitey
Djy raak groen van jaloesie
Djy raak rooi van woede
Pienk as djy bloos
Geel van afguns
Pers van benoudgeit
En djy whitey, djy roep my 'n Coloured!
Djy's befok, man!
|
|
|
Re: Coloured [boodskap #45261 is 'n antwoord op boodskap #45253] |
Wed, 27 June 2001 09:38   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie snaaks Wouter - Soli se storie. - In die platteland noem hulle hulself
definiteif nog meestal kleurlinge - ek weet - ek sit mos saam met hulle in
die sonnetjie op die stoep en gesels op 'n Saterdagoggend .
Hulle weier om maleiers of bruinmense genoem te word.
Die gewone antwoord wat ek kry as ek aanhou is:-Man, die grêndes is
kleurlinge. Ons gewone vissermanne is Hotnots en trots daarop!! Kom, drink
nog 'n slukkie vaaljapie saam met ons en los jou nonsens:))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b399a7a.0@news1.mweb.co.za...
> poppie
>> Nee, ek sou nie sê "wittes" is neerhalend nie. Die woord "kleurling"
>> hou ek net nie van nie, liewers bruin of "of color". Seker ook maar
>> n skuldige gewete wat ek mee sit, n soort van tjip op my skouer
>> oor die ou apartheidsdae. Sal seker eendag verdwyn. Ek neem nie
>> vinnig aanstoot nie, maar is sensitief om nie ander aanstoot te gee nie.
>
> Annette
> Pop ou dier, die kleurlinge hier noem hulself kleurlinge - wie sal ons nou
> wees om hulle anders te noem?
>
> Wouter
> My ervaring is dat hulle wegbeweeg daarvan en bruinmense verkies.
> Daar word dikwels smalend in Engels na so-called Coloureds verwys.
> Maar "of colour" is 'n term wat vir alle nie-wittes gebruik word, nie net
> bruinmense nie.
>
> Soli Philander het 'n baie mooi storie oor die woord "Coloured" vertel, dit
> is iets in die volgende lyn:
>
> Hey Whitey
> Djy raak groen van jaloesie
> Djy raak rooi van woede
> Pienk as djy bloos
> Geel van afguns
> Pers van benoudgeit
> En djy whitey, djy roep my 'n Coloured!
> Djy's befok, man!
>
|
|
|
|
|
Re: distrik 6 [boodskap #45320 is 'n antwoord op boodskap #45243] |
Wed, 27 June 2001 21:20   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nei, hulle noem hulleself cullids jong, ek is mos
affie Kaap ni!
:-)
Annette skryf in boodskap news:9hbqsp$d92li$10@ID-92016.news.dfncis.de...
> Pop ou dier, die kleurlinge hier noem hulself kleurlinge - wie sal ons nou
> wees om hulle anders te noem?
> Annette
>
> poppie wrote in message
> news:9hb5ba$tuo$1@slb7.atl.mindspring.net...
>> Nee, ek sou nie sê "wittes" is neerhalend nie. Die woord "kleurling"
>> hou ek net nie van nie, liewers bruin of "of color". Seker ook maar
>> n skuldige gewete wat ek mee sit, n soort van tjip op my skouer
>> oor die ou apartheidsdae. Sal seker eendag verdwyn. Ek neem nie
>> vinnig aanstoot nie, maar is sensitief om nie ander aanstoot te gee nie.
>>
>> pop
>>
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:muegjt4rc5eab7rq8uhtudmf5sofjt3f32@4ax.com...
>>> On Mon, 25 Jun 2001 19:06:49 -0500, "poppie" wrote:
>>>
>>>
>>>> Kleurlinge en Swartes nie (ek hou nie van een van die twee name nie,
>>>> dis vir my neerhalend, maar wat anders noem ek hulle?) Sy weet nie
>>>>
>>>
>>> Sou jy sê dat 'Wittes' neerhalend is Poppie? En indien nie, sou jy sê
>>> dat een skakering van kleur dan minder van waarde is as 'n ander?
>>>
>>> DD
>>
>
|
|
|
Re: distrik 6 [boodskap #45335 is 'n antwoord op boodskap #45320] |
Wed, 27 June 2001 22:38   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Djy is sieka vannie city:)))
Annette
poppie skryf in boodskap news:9hdiim$68d$1@slb1.atl.mindspring.net...
> Nei, hulle noem hulleself cullids jong, ek is mos
> affie Kaap ni!
>
> :-)
>
>
> Annette wrote in message
> news:9hbqsp$d92li$10@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Pop ou dier, die kleurlinge hier noem hulself kleurlinge - wie sal ons nou
>> wees om hulle anders te noem?
>> Annette
>>
>> poppie wrote in message
>> news:9hb5ba$tuo$1@slb7.atl.mindspring.net...
>>> Nee, ek sou nie sê "wittes" is neerhalend nie. Die woord "kleurling"
>>> hou ek net nie van nie, liewers bruin of "of color". Seker ook maar
>>> n skuldige gewete wat ek mee sit, n soort van tjip op my skouer
>>> oor die ou apartheidsdae. Sal seker eendag verdwyn. Ek neem nie
>>> vinnig aanstoot nie, maar is sensitief om nie ander aanstoot te gee nie.
>>>
>>> pop
>>>
>>>
>>> Davie Davis wrote in message
>>> news:muegjt4rc5eab7rq8uhtudmf5sofjt3f32@4ax.com...
>>>> On Mon, 25 Jun 2001 19:06:49 -0500, "poppie" wrote:
>>>>
>>>>
>>>> >Kleurlinge en Swartes nie (ek hou nie van een van die twee name nie,
>>>> >dis vir my neerhalend, maar wat anders noem ek hulle?) Sy weet nie
>>>> >
>>>>
>>>> Sou jy sê dat 'Wittes' neerhalend is Poppie? En indien nie, sou jy s�
>>>> dat een skakering van kleur dan minder van waarde is as 'n ander?
>>>>
>>>> DD
>>>
>>
>
|
|
|
Re: distrik 6 [boodskap #45337 is 'n antwoord op boodskap #45335] |
Wed, 27 June 2001 23:22   |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dja, tien die berg op, duskant djy wiet.
-a-
Annette skryf in boodskap news:9hdmqb$db0ta$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Djy is sieka vannie city:)))
> Annette
>
>
> poppie wrote in message
> news:9hdiim$68d$1@slb1.atl.mindspring.net...
>> Nei, hulle noem hulleself cullids jong, ek is mos
>> affie Kaap ni!
>>
>> :-)
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9hbqsp$d92li$10@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Pop ou dier, die kleurlinge hier noem hulself kleurlinge - wie sal ons
> nou
>>> wees om hulle anders te noem?
>>> Annette
>>>
>>> poppie wrote in message
>>> news:9hb5ba$tuo$1@slb7.atl.mindspring.net...
>>>> Nee, ek sou nie sê "wittes" is neerhalend nie. Die woord "kleurling"
>>>> hou ek net nie van nie, liewers bruin of "of color". Seker ook maar
>>>> n skuldige gewete wat ek mee sit, n soort van tjip op my skouer
>>>> oor die ou apartheidsdae. Sal seker eendag verdwyn. Ek neem nie
>>>> vinnig aanstoot nie, maar is sensitief om nie ander aanstoot te gee
> nie.
>>>>
>>>> pop
>>>>
>>>>
>>>> Davie Davis wrote in message
>>>> news:muegjt4rc5eab7rq8uhtudmf5sofjt3f32@4ax.com...
>>>> > On Mon, 25 Jun 2001 19:06:49 -0500, "poppie" wrote:
>>>> >
>>>> >
>>>> > >Kleurlinge en Swartes nie (ek hou nie van een van die twee name
> nie,
>>>> > >dis vir my neerhalend, maar wat anders noem ek hulle?) Sy weet nie
>>>> > >
>>>> >
>>>> > Sou jy sê dat 'Wittes' neerhalend is Poppie? En indien nie, sou jy
> sê
>>>> > dat een skakering van kleur dan minder van waarde is as 'n ander?
>>>> >
>>>> > DD
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (4): [ 3 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:52:48 UTC 2025
|