| Re: Onderwys Hier Onder [boodskap #44678] |
Wo., 20 Junie 2001 10:23  |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"me & bobby magee"
. . my beste jare in die onderwys was in Oos-Londen.
Wouter:
Klink of jy lank daar op skool was?
|
|
|
|
| Re: Onderwys Hier Onder [boodskap #44789 is 'n antwoord op boodskap #44678] |
Do., 21 Junie 2001 22:01  |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Wouter Plaasvark" wrote in message
>
> Wouter:
> Klink of jy lank daar op skool was?
>
Ja wat, hoe langer jy daar is, hoe beter word jy... Ek leer nog steeds, nou
meer as ooit tevore.
|
|
|
|