Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 2
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 2 [boodskap #44372] |
Sat, 16 June 2001 01:22  |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 16 Jun 2001 17:16:58 GMT, Danielle wrote:
>
> En nog niks van die anakefalitiese MCP en "internet koordineerder" wat
> by Beeld werk nie. Moontlik skryf/lees jy net gedurende werksure,
> sodat jy net Beeld en jou landsgenote se belasting geld kan mors?
>
> Kom nou seuntjie - Che sou nie so lamsakkig en papbroekig gewees het
> nie!!!!
So komies (en lekker!) dat twee vròumense die twee kommuniste op die
NG 'poppey' maak!
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 2 [boodskap #44472 is 'n antwoord op boodskap #44470] |
Sun, 17 June 2001 18:49   |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 17 Jun 2001 18:22:33 GMT, donot@spam.me.ok (Ferdi) wrote:
> On Sat, 16 Jun 2001 17:16:58 GMT, Danielle wrote:
>
> En nog niks van die anakefalitiese MCP en "internet koordineerder"
> wat
>> by Beeld werk nie. Moontlik skryf/lees jy net gedurende werksure,
>> sodat jy net Beeld en jou landsgenote se belasting geld kan mors?
>> Kom nou seuntjie - Che sou nie so lamsakkig en papbroekig gewees het
>> nie!!!! Het jy so ou sagte wyfie stemmetjie, loop jy met sulke knyp
>> boudjies rond, en praat met so effense lisp waarvoor jy skaam is, of
>> wat is die probleem?
>> Jy en jou vriendin van Kanada beledig gedurig my menswees as vrou en
>> my vroulikheid. Ek het nou genoeg gehad daarvan!!! So, laat weet my
>> waar ek en wanneer ek jou kan kontak.
>
> Great. Bel my by Beeld en kom sien my.
>
> Maar nou het jy n probleem ne? Jy sal moet se of wys wie jy is......
ONGELOOFLIK!!! Jy het geantwoord. Ferdi, jy is waaragtig nog dommer
as wat ek jou krediet voor gegee het!! Ek het GEHOOP dat ek verkeerd
was oor jou karakter en intelligensie.
Kom ek skryf mooi STAAAADIG vir jou:
Ferdietjie my engel - ek is hier in Amerika - doer vêr oor die
watertjies - verstaan jy nog? Nou goed. As ek in Suid Arika was, sou
ek jou definitief gaan opsoek het. Nou moet ek maar die telefoon
gebruik. En dit beteken dat ek net kan "sê" wie ek is. Nie goed
genoeg vir jou nie, nê ou seun. Ek glo darem dat jy die verskil
tussen 'n vroue stem en 'n mans stem sal kan uitken. Jy is 'n PAPBROEK
en 'n LAMSAK ESEL windsak mannetjie!!!!
SIES!!!
Kry bietjie moed van jou Kanadese tannie, en stuur vir my sommer NOU
jou telefoon nommer toe. Weereens - my adres is
dani...@easynews.com. En ou Ferdietjie, moenie virusses probeer
stuur nie - ek weet dit is in jou lamsakkige en papbroekige
geaardheid. Maar probeer om een keer in jou lewe soos 'm MAN op te
tree, toe?
|
|
|
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 2 [boodskap #44473 is 'n antwoord op boodskap #44372] |
Sun, 17 June 2001 19:03   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle wrote:
> As ek in Suid Arika was, sou
> ek jou definitief gaan opsoek het.
Dierbaarheid. Jy is darem desperaat. Desperaatvir aandag. Desperaat vir
iets om te doen. Vir
iemand wat voorgee om 'n man en 'n skoolgaande
kind te hê, spandeer jy darem baie tyd op hierdie
nuusgroep, soms tot diep in die laatnag in. Ek dink
nog altyd jy is 'n ou omie, want jy reageer soos een.
Vroumense reageer nie soos jy reageer nie. Jy
is of 'n baie eienaardige stuk vroumens, of jy is 'n
man wat voorgee om 'n vroumens te wees, en nie
altyd onthou wat hy vantevore gesê het nie.
Tant Hessie Poirot
|
|
|
|
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 2 [boodskap #44475 is 'n antwoord op boodskap #44474] |
Sun, 17 June 2001 19:30   |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 17 Jun 2001 19:09:15 GMT, Danielle wrote:
> On Sun, 17 Jun 2001 19:03:55 GMT, @home.com wrote:
>> Vroumense reageer nie soos jy reageer nie. Jy
>> is of 'n baie eienaardige stuk vroumens, of jy is 'n
>> man wat voorgee om 'n vroumens te wees, en nie
>> altyd onthou wat hy vantevore gesê het nie.
Hier begin nou iets duideliker raak vir my....jy is Izak wat voorgee
om Gloudina, wat jou vrou is, te wees, nê?
*JY* is die ou man wat dus voorgee om 'n vrou te wees!!! My maggies,
en al die tyd dog ons dat ons met 'n DAME sit ek gesels en stry!!! Ek
wonder waarom ek dit nie voorheen agtergekom het nie?
Nou Izak, ons vrouens is van 'n nuwer generasie wat deesdae vir
onsself kan dink. En ons redenerings vermoë is uniek aan ons eie
menswees, en is nie aan ENIGE seks onderskik nie!!
Ons is seker van onsself, meeste het nou al ook grade en eie beroepe.
Die dae van "ondergeskik" wees aan 'n man is nou verby hoor.
Jou seksistiese aanvalle en aanmerkings laat my dus lag!
|
|
|
Izak aka Gloudina se vergeetagtigheid [boodskap #44479 is 'n antwoord op boodskap #44474] |
Sun, 17 June 2001 21:37   |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag, ek het so baie tyd op hande, dat ek sommer gou nog bietjie wil
gesels oor die projeksie van jou ou Izak.
> On Sun, 17 Jun 2001 19:03:55 GMT, @home.com wrote:
> of jy is 'n
> man wat voorgee om 'n vroumens te wees, en nie
> altyd onthou wat hy vantevore gesê het nie.
BAIE interessante ding wat jy hier projekteer. Kom ek wys nou vir jou
ietsie baie interessant. Dan sê jy nou vir ons wie is die man hier wat
voorgee om 'n vrou te wees, en nie altyd onthou wat hy vantevore gesê
het nie. Miskien moet jy maar weer die pen vir Gloudina teruggee,
Izak. Julle twee is besig om mekaar te herhaal en weerspreek- dit
gebeur te veel - die afgelope ruk veral.
Ek gaan net 'n mees onlangse voorbeeld aanhaal....
> Date: Fri, 08 Jun 2001 23:54:02 GMT
> Van strande gepraat: nou die dag wys 'n Engelse Suid-
> Afrikaanse vrou vir my 'n foto van die sentrale Durbanse
> strand wat uit die lug geneem is. Dit lyk of daar miere daar
> onder op die strand is - natuurlik al die swart liggame. Die
> vrou (iemand wat haarself "liberaal" en "anti-apartheid" sou
> bestempel het) sê toe sy het die foto vir haar kinders gewys
> en vir hulle gesê dit is die rede hoekom hulle uit SA getrek
> het en na Kanada gekom het ( in die laat tagtigerjare.) Ek
> kyk toe so na haar ongenoegsame gesig, en vertel haar dat
> ek baie gelukkig voel oor daardie foto. Want dit wys dat
> nie-blankes nou op veilige strande kan swem, en nie meer
> hoef weg te kruip tussen duine en ingaan in gevaarlike waters
> nie. Sy was effens geskok deur my reaksie. En sy het natuurlik
> ook besef dat sy iets openbaar het wat die "liberale" Engelsman
> nie maklik wil openbaar nie - hulle basiese antipatie teen ware
> gelykheid tussen die rassegroepe.
>
> Gloudina
>
Maar ky wat het jy 2 jaar gelede geskryf....Interessant nê?
> Datum:1999/05/26
>
> Nou en dan kom jy egter in situasies wat jou
> werklik verstom. Ons praat eendag met 'n vrou wat
> ek gedag het ek al klaar opgesom het: Engelse Suid-
> Afrikaner, uit Durban, alreeds sedert 1988 in die land.
> Op die oog af geen liefhebber van die Afrikaanse
> politieke hegemonie en van apartheid nie. Ons praat
> toe oor ons onlangse besoek aan Suid-Afrika. Skielik
> sê sy vir ons sy wil vir ons iets wys. Sy gaan haal 'n foto
> van een van Durban se strande wat uit die lug afgeneem
> is, en wat wys hoe daar letterlik duisende mense op die
> strand krioel. "There, I showed that to my children and
> I told them that is why we left South Africa," vertel sy.
> Dit het my eers 'n rukkie geneem voordat ek besef het
> wat sy besig was om te sê: Durban se strande was OK
> toe net wit mense daar kon swem, maar nou dat "almal"
> daar kan swem, nou is SA skielik nie meer goed genoeg
> nie. Ek antwoord haar toe: " You know, this picture
> makes me actually extremely happy." Ek vertel haar toe
> hoe ons die skoolkinders van Adams Mission aan die
> begin van elke skooljaar na die strand geneem het. Maar
> omdat die skoolkinders swart was, was hulle nie toegelaat
> om op die veilige en vir haaie-beskermde strande van
> Amanzimtoti te swem nie. Ons moes hulle na 'n stuk
> strand neem wat buite die dorp was, uiters onveilig, en
> sonder enige strandwagte. En elke begin van die jaar,
> op daardie godsverlate strande waarop my studente hulle
> plesier moes vind, het my haat vir die apartheidsvarke
> groter en groter geword. Nou goddank, hoop ek, kan
> alle inwoners van Suid-Afrika swem waar hulle wil.
>
> Gloudina
|
|
|
|
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 2 [boodskap #44485 is 'n antwoord op boodskap #44372] |
Mon, 18 June 2001 02:37   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle wrote:
> Nou Izak
> Ons is seker van onsself, meeste het nou al ook grade en eie beroepe.
> Die dae van "ondergeskik" wees aan 'n man is nou verby hoor.
As ek jy is, trap ek nou maar suutjies. Want soos jy weet, wanneerdit nou
by grade kom, het Gloudina nou net soveel soos Izak (sy
het selfs iets wat Izak nie het nie, 'n onderwysdiploma.) En die feit
dat jy nou die element van "ondergeskik wees aan 'n man" inbring in
die diskussie, laat my óf dink dat jy wel 'n ou omie is, óf anders
'n vroumens wat baie min weet van die dinamiek van 'n suksesvolle
huwelik tussen twee intellektuele en geestelike gelyktes.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 2 [boodskap #44490 is 'n antwoord op boodskap #44472] |
Mon, 18 June 2001 04:29   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Danielle, ek dink nie Ferdi is so dom nie. Hy vra duidelik eers raad voordat
hy jou antwoord:))
Soos ons hier kon agterkom het hy nog steeds nie sy telefoonnommer ( en
uitbreiding, en regte naam) aan jou ge - epos nie, en ons wonder waarom?
Het ons hier met 'n dametjie te doen wat maklik beïnvloed word?
Annette
Danielle skryf in boodskap news:58upit0qc5qn7rcmqulsbnucqqrcae7imf@4ax.com...
> On Sun, 17 Jun 2001 18:22:33 GMT, donot@spam.me.ok (Ferdi) wrote:
>
>> On Sat, 16 Jun 2001 17:16:58 GMT, Danielle wrote:
>>
>> En nog niks van die anakefalitiese MCP en "internet koordineerder"
>> wat
>>> by Beeld werk nie. Moontlik skryf/lees jy net gedurende werksure,
>>> sodat jy net Beeld en jou landsgenote se belasting geld kan mors?
>
>>> Kom nou seuntjie - Che sou nie so lamsakkig en papbroekig gewees het
>>> nie!!!! Het jy so ou sagte wyfie stemmetjie, loop jy met sulke knyp
>>> boudjies rond, en praat met so effense lisp waarvoor jy skaam is, of
>>> wat is die probleem?
>
>>> Jy en jou vriendin van Kanada beledig gedurig my menswees as vrou en
>>> my vroulikheid. Ek het nou genoeg gehad daarvan!!! So, laat weet my
>>> waar ek en wanneer ek jou kan kontak.
>>
>> Great. Bel my by Beeld en kom sien my.
>>
>> Maar nou het jy n probleem ne? Jy sal moet se of wys wie jy is......
>
> ONGELOOFLIK!!! Jy het geantwoord. Ferdi, jy is waaragtig nog dommer
> as wat ek jou krediet voor gegee het!! Ek het GEHOOP dat ek verkeerd
> was oor jou karakter en intelligensie.
>
> Kom ek skryf mooi STAAAADIG vir jou:
>
> Ferdietjie my engel - ek is hier in Amerika - doer vér oor die
> watertjies - verstaan jy nog? Nou goed. As ek in Suid Arika was, sou
> ek jou definitief gaan opsoek het. Nou moet ek maar die telefoon
> gebruik. En dit beteken dat ek net kan "sê" wie ek is. Nie goed
> genoeg vir jou nie, ná ou seun. Ek glo darem dat jy die verskil
> tussen 'n vroue stem en 'n mans stem sal kan uitken. Jy is 'n PAPBROEK
> en 'n LAMSAK ESEL windsak mannetjie!!!!
> SIES!!!
> Kry bietjie moed van jou Kanadese tannie, en stuur vir my sommer NOU
> jou telefoon nommer toe. Weereens - my adres is
> dani...@easynews.com. En ou Ferdietjie, moenie virusses probeer
> stuur nie - ek weet dit is in jou lamsakkige en papbroekige
> geaardheid. Maar probeer om een keer in jou lewe soos 'm MAN op te
> tree, toe?
>
|
|
|
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 2 [boodskap #44491 is 'n antwoord op boodskap #44372] |
Mon, 18 June 2001 04:44   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Goudina, Danielle is nie desperaat vir aandag nie.
Sy is meer desperaat dat "Ferdi" en jy moet probeer begryp dat sy nie van
die manlike geslag is nie.
Nou, ons weet almal dat julle twee dit doen ( vir Danielle beskuldig dat sy
'n man is - ter verduideliking) omdat julle agtergekom het dat dit haar
ontstel. En hoe harder sy dit ontken, hoe langer sal julle met die ou
afgesaagde storietjie aangaan.
Ons is almal bewus van die boelie-tegniek- hou aan om die knoppie te druk
waar dit seermaak.
Ek weet nie wat in die verlede gebeur het dat net julle twee so 'n skewe
indruk van Danielle het nie - maar een ding weet ek wel - die meeste mense
beskik oor 'n intuïsie - om ten minste 'n persoon se geslag te kan bepaal.
Al wat Danielle wil doen is om met "Ferdi" te praat, sodat "hy" kan hoor sy
klink darem soos 'n vrou.
Annette
skryf in boodskap news:3B2CFFDB.89C6632E@home.com...
Danielle wrote:
> As ek in Suid Arika was, sou
> ek jou definitief gaan opsoek het.
Dierbaarheid. Jy is darem desperaat. Desperaatvir aandag. Desperaat vir
iets om te doen. Vir
iemand wat voorgee om 'n man en 'n skoolgaande
kind te hê, spandeer jy darem baie tyd op hierdie
nuusgroep, soms tot diep in die laatnag in. Ek dink
nog altyd jy is 'n ou omie, want jy reageer soos een.
Vroumense reageer nie soos jy reageer nie. Jy
is of 'n baie eienaardige stuk vroumens, of jy is 'n
man wat voorgee om 'n vroumens te wees, en nie
altyd onthou wat hy vantevore gesê het nie.
Tant Hessie Poirot
|
|
|
Re: Izak aka Gloudina se vergeetagtigheid [boodskap #44492 is 'n antwoord op boodskap #44479] |
Mon, 18 June 2001 04:47   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is baie interessant Danielle?
Beteken dit dat Izak en Gloudina by twee geleenthede dieselfde foto gesien
het - aan hulle getoon deur dieselfde persoon?:))))))
O Ja - en by twee geleenthede - 2 jaar uitmekaar - dieselfde antwoord gegee
het?:))))))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:0q7qit82crk9m046rviabhngekth6f1gb1@4ax.com...
>
> Ag, ek het so baie tyd op hande, dat ek sommer gou nog bietjie wil
> gesels oor die projeksie van jou ou Izak.
>
>> On Sun, 17 Jun 2001 19:03:55 GMT, @home.com wrote:
>
>> of jy is 'n
>> man wat voorgee om 'n vroumens te wees, en nie
>> altyd onthou wat hy vantevore gesê het nie.
>
> BAIE interessante ding wat jy hier projekteer. Kom ek wys nou vir jou
> ietsie baie interessant. Dan sê jy nou vir ons wie is die man hier wat
> voorgee om 'n vrou te wees, en nie altyd onthou wat hy vantevore gesê
> het nie. Miskien moet jy maar weer die pen vir Gloudina teruggee,
> Izak. Julle twee is besig om mekaar te herhaal en weerspreek- dit
> gebeur te veel - die afgelope ruk veral.
>
> Ek gaan net 'n mees onlangse voorbeeld aanhaal....
>
>> Date: Fri, 08 Jun 2001 23:54:02 GMT
>
>> Van strande gepraat: nou die dag wys 'n Engelse Suid-
>> Afrikaanse vrou vir my 'n foto van die sentrale Durbanse
>> strand wat uit die lug geneem is. Dit lyk of daar miere daar
>> onder op die strand is - natuurlik al die swart liggame. Die
>> vrou (iemand wat haarself "liberaal" en "anti-apartheid" sou
>> bestempel het) sê toe sy het die foto vir haar kinders gewys
>> en vir hulle gesê dit is die rede hoekom hulle uit SA getrek
>> het en na Kanada gekom het ( in die laat tagtigerjare.) Ek
>> kyk toe so na haar ongenoegsame gesig, en vertel haar dat
>> ek baie gelukkig voel oor daardie foto. Want dit wys dat
>> nie-blankes nou op veilige strande kan swem, en nie meer
>> hoef weg te kruip tussen duine en ingaan in gevaarlike waters
>> nie. Sy was effens geskok deur my reaksie. En sy het natuurlik
>> ook besef dat sy iets openbaar het wat die "liberale" Engelsman
>> nie maklik wil openbaar nie - hulle basiese antipatie teen ware
>> gelykheid tussen die rassegroepe.
>>
>> Gloudina
>>
> Maar ky wat het jy 2 jaar gelede geskryf....Interessant nê?
>
>> Datum:1999/05/26
>>
>> Nou en dan kom jy egter in situasies wat jou
>> werklik verstom. Ons praat eendag met 'n vrou wat
>> ek gedag het ek al klaar opgesom het: Engelse Suid-
>> Afrikaner, uit Durban, alreeds sedert 1988 in die land.
>> Op die oog af geen liefhebber van die Afrikaanse
>> politieke hegemonie en van apartheid nie. Ons praat
>> toe oor ons onlangse besoek aan Suid-Afrika. Skielik
>> sê sy vir ons sy wil vir ons iets wys. Sy gaan haal 'n foto
>> van een van Durban se strande wat uit die lug afgeneem
>> is, en wat wys hoe daar letterlik duisende mense op die
>> strand krioel. "There, I showed that to my children and
>> I told them that is why we left South Africa," vertel sy.
>> Dit het my eers 'n rukkie geneem voordat ek besef het
>> wat sy besig was om te sê: Durban se strande was OK
>> toe net wit mense daar kon swem, maar nou dat "almal"
>> daar kan swem, nou is SA skielik nie meer goed genoeg
>> nie. Ek antwoord haar toe: " You know, this picture
>> makes me actually extremely happy." Ek vertel haar toe
>> hoe ons die skoolkinders van Adams Mission aan die
>> begin van elke skooljaar na die strand geneem het. Maar
>> omdat die skoolkinders swart was, was hulle nie toegelaat
>> om op die veilige en vir haaie-beskermde strande van
>> Amanzimtoti te swem nie. Ons moes hulle na 'n stuk
>> strand neem wat buite die dorp was, uiters onveilig, en
>> sonder enige strandwagte. En elke begin van die jaar,
>> op daardie godsverlate strande waarop my studente hulle
>> plesier moes vind, het my haat vir die apartheidsvarke
>> groter en groter geword. Nou goddank, hoop ek, kan
>> alle inwoners van Suid-Afrika swem waar hulle wil.
>>
>> Gloudina
>
|
|
|
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 2 [boodskap #44494 is 'n antwoord op boodskap #44372] |
Mon, 18 June 2001 04:58   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oepsie!!!!! Jy het dan nou net gesê "hy" is nie jou intellektuele gelyke
nie, want "hy" het nie 'n onderwysdiploma nie.))))))
Stupid argument in elk geval - want 'n mens kan intellektueel wees sonder 'n
klomp grade.
Om die waarheid te sê -ek ken 'n hele klomp mense wat wys en intellektueel
is sonder 'n enkele akademiese kwalifikasie.
En nee, Izak/Gloudina - jy verstaan alweer opsetlik verkeerd - SUG!!!!-
Danielle het juis gesê ons vrouens is nie meer ondergeskik aan die man nie.
( let op die dubbele ontkenning)
Annette ( Prinses van die Mishoop)
skryf in boodskap news:3B2D6A01.A3B03BD5@home.com...
Danielle wrote:
> Nou Izak
> Ons is seker van onsself, meeste het nou al ook grade en eie beroepe.
> Die dae van "ondergeskik" wees aan 'n man is nou verby hoor.
As ek jy is, trap ek nou maar suutjies. Want soos jy weet, wanneerdit nou
by grade kom, het Gloudina nou net soveel soos Izak (sy
het selfs iets wat Izak nie het nie, 'n onderwysdiploma.) En die feit
dat jy nou die element van "ondergeskik wees aan 'n man" inbring in
die diskussie, laat my óf dink dat jy wel 'n ou omie is, óf anders
'n vroumens wat baie min weet van die dinamiek van 'n suksesvolle
huwelik tussen twee intellektuele en geestelike gelyktes.
Gloudina
|
|
|
Re: Izak aka Gloudina se vergeetagtigheid [boodskap #44498 is 'n antwoord op boodskap #44492] |
Mon, 18 June 2001 05:38   |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit lyk my die 2 wat nou Glouzak vorm moet maar erg baklei om beheer te kry
van die 1 liggaam waarin hulle vasgevang is .
"Annette" skryf in boodskap news:9gk1h0$97q5o$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit is baie interessant Danielle?
> Beteken dit dat Izak en Gloudina by twee geleenthede dieselfde foto gesien
> het - aan hulle getoon deur dieselfde persoon?:))))))
> O Ja - en by twee geleenthede - 2 jaar uitmekaar - dieselfde antwoord gegee
> het?:))))))
> Annette
>
> Danielle wrote in message
> news:0q7qit82crk9m046rviabhngekth6f1gb1@4ax.com...
>>
>> Ag, ek het so baie tyd op hande, dat ek sommer gou nog bietjie wil
>> gesels oor die projeksie van jou ou Izak.
>>
>>> On Sun, 17 Jun 2001 19:03:55 GMT, @home.com wrote:
>>
>>> of jy is 'n
>>> man wat voorgee om 'n vroumens te wees, en nie
>>> altyd onthou wat hy vantevore gesê het nie.
>>
>> BAIE interessante ding wat jy hier projekteer. Kom ek wys nou vir jou
>> ietsie baie interessant. Dan sê jy nou vir ons wie is die man hier wat
>> voorgee om 'n vrou te wees, en nie altyd onthou wat hy vantevore gesê
>> het nie. Miskien moet jy maar weer die pen vir Gloudina teruggee,
>> Izak. Julle twee is besig om mekaar te herhaal en weerspreek- dit
>> gebeur te veel - die afgelope ruk veral.
>>
>> Ek gaan net 'n mees onlangse voorbeeld aanhaal....
>>
>>> Date: Fri, 08 Jun 2001 23:54:02 GMT
>>
>>> Van strande gepraat: nou die dag wys 'n Engelse Suid-
>>> Afrikaanse vrou vir my 'n foto van die sentrale Durbanse
>>> strand wat uit die lug geneem is. Dit lyk of daar miere daar
>>> onder op die strand is - natuurlik al die swart liggame. Die
>>> vrou (iemand wat haarself "liberaal" en "anti-apartheid" sou
>>> bestempel het) sê toe sy het die foto vir haar kinders gewys
>>> en vir hulle gesê dit is die rede hoekom hulle uit SA getrek
>>> het en na Kanada gekom het ( in die laat tagtigerjare.) Ek
>>> kyk toe so na haar ongenoegsame gesig, en vertel haar dat
>>> ek baie gelukkig voel oor daardie foto. Want dit wys dat
>>> nie-blankes nou op veilige strande kan swem, en nie meer
>>> hoef weg te kruip tussen duine en ingaan in gevaarlike waters
>>> nie. Sy was effens geskok deur my reaksie. En sy het natuurlik
>>> ook besef dat sy iets openbaar het wat die "liberale" Engelsman
>>> nie maklik wil openbaar nie - hulle basiese antipatie teen ware
>>> gelykheid tussen die rassegroepe.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>> Maar ky wat het jy 2 jaar gelede geskryf....Interessant nê?
>>
>>> Datum:1999/05/26
>>>
>>> Nou en dan kom jy egter in situasies wat jou
>>> werklik verstom. Ons praat eendag met 'n vrou wat
>>> ek gedag het ek al klaar opgesom het: Engelse Suid-
>>> Afrikaner, uit Durban, alreeds sedert 1988 in die land.
>>> Op die oog af geen liefhebber van die Afrikaanse
>>> politieke hegemonie en van apartheid nie. Ons praat
>>> toe oor ons onlangse besoek aan Suid-Afrika. Skielik
>>> sê sy vir ons sy wil vir ons iets wys. Sy gaan haal 'n foto
>>> van een van Durban se strande wat uit die lug afgeneem
>>> is, en wat wys hoe daar letterlik duisende mense op die
>>> strand krioel. "There, I showed that to my children and
>>> I told them that is why we left South Africa," vertel sy.
>>> Dit het my eers 'n rukkie geneem voordat ek besef het
>>> wat sy besig was om te sê: Durban se strande was OK
>>> toe net wit mense daar kon swem, maar nou dat "almal"
>>> daar kan swem, nou is SA skielik nie meer goed genoeg
>>> nie. Ek antwoord haar toe: " You know, this picture
>>> makes me actually extremely happy." Ek vertel haar toe
>>> hoe ons die skoolkinders van Adams Mission aan die
>>> begin van elke skooljaar na die strand geneem het. Maar
>>> omdat die skoolkinders swart was, was hulle nie toegelaat
>>> om op die veilige en vir haaie-beskermde strande van
>>> Amanzimtoti te swem nie. Ons moes hulle na 'n stuk
>>> strand neem wat buite die dorp was, uiters onveilig, en
>>> sonder enige strandwagte. En elke begin van die jaar,
>>> op daardie godsverlate strande waarop my studente hulle
>>> plesier moes vind, het my haat vir die apartheidsvarke
>>> groter en groter geword. Nou goddank, hoop ek, kan
>>> alle inwoners van Suid-Afrika swem waar hulle wil.
>>>
>>> Gloudina
>>
>
|
|
|
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 2 [boodskap #44499 is 'n antwoord op boodskap #44491] |
Mon, 18 June 2001 05:41   |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Danielle ons like jou en dan praat ek seker hier namens almal op die
nuusgroep , Ferdi en Glouzak tel nie en word nie erken nie. So 100 % is
agter jou Danielle .
"Annette" skryf in boodskap news:9gk1gu$97q5o$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee Goudina, Danielle is nie desperaat vir aandag nie.
> Sy is meer desperaat dat "Ferdi" en jy moet probeer begryp dat sy nie van
> die manlike geslag is nie.
>
> Nou, ons weet almal dat julle twee dit doen ( vir Danielle beskuldig dat sy
> 'n man is - ter verduideliking) omdat julle agtergekom het dat dit haar
> ontstel. En hoe harder sy dit ontken, hoe langer sal julle met die ou
> afgesaagde storietjie aangaan.
> Ons is almal bewus van die boelie-tegniek- hou aan om die knoppie te druk
> waar dit seermaak.
>
> Ek weet nie wat in die verlede gebeur het dat net julle twee so 'n skewe
> indruk van Danielle het nie - maar een ding weet ek wel - die meeste mense
> beskik oor 'n intuïsie - om ten minste 'n persoon se geslag te kan bepaal.
>
> Al wat Danielle wil doen is om met "Ferdi" te praat, sodat "hy" kan hoor sy
> klink darem soos 'n vrou.
>
> Annette
>
> skryf in boodskap news:3B2CFFDB.89C6632E@home.com...
> Danielle wrote:
>
>> As ek in Suid Arika was, sou
>> ek jou definitief gaan opsoek het.
>
> Dierbaarheid. Jy is darem desperaat. Desperaatvir aandag. Desperaat vir
> iets om te doen. Vir
> iemand wat voorgee om 'n man en 'n skoolgaande
> kind te hê, spandeer jy darem baie tyd op hierdie
> nuusgroep, soms tot diep in die laatnag in. Ek dink
> nog altyd jy is 'n ou omie, want jy reageer soos een.
> Vroumense reageer nie soos jy reageer nie. Jy
> is of 'n baie eienaardige stuk vroumens, of jy is 'n
> man wat voorgee om 'n vroumens te wees, en nie
> altyd onthou wat hy vantevore gesê het nie.
>
> Tant Hessie Poirot
>
|
|
|
|
|
|
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 2 [boodskap #44528 is 'n antwoord op boodskap #44372] |
Mon, 18 June 2001 11:02   |
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
On Sun, 17 Jun 2001 18:49:08 GMT, Danielle wrote:
Dis wat jy gevra het:
So, laat weet my
>>> waar ek en wanneer ek jou kan kontak.
Toe antwoord ek waar ek is.
>> Great. Bel my by Beeld en kom sien my.
>> Maar nou het jy n probleem ne? Jy sal moet se of wys wie jy is......
Toe se jy:
> ONGELOOFLIK!!! Jy het geantwoord. Ferdi, jy is waaragtig nog dommer
> as wat ek jou krediet voor gegee het!! Ek het GEHOOP dat ek verkeerd
> was oor jou karakter en intelligensie.
>
> Kom ek skryf mooi STAAAADIG vir jou:
>
> Ferdietjie my engel - ek is hier in Amerika - doer vêr oor die
> watertjies - verstaan jy nog? >
Nou - gaan lees weer bo wat jy gevra het.
He, he...
Jy is 'n PAPBROEK
> en 'n LAMSAK ESEL windsak mannetjie!!!!
> SIES!!!>
Kalm nou...... daai Dublinse onderklere gaan nat word!
Kry bietjie moed van jou Kanadese tannie, en stuur vir my sommer NOU
> jou telefoon nommer toe. Weereens - my adres is
> dani...@easynews.com. En ou Ferdietjie, moenie virusses probeer
> stuur nie - ek weet dit is in jou lamsakkige en papbroekige
> geaardheid. Maar probeer om een keer in jou lewe soos 'm MAN op te
> tree, toe?
Soos ek gese het, jy het gevra waar ek is. Ek het gese waar ek is.
Ek is steeds hier.
|
|
|
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 2 [boodskap #44529 is 'n antwoord op boodskap #44473] |
Mon, 18 June 2001 11:03   |
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
On Sun, 17 Jun 2001 19:03:55 GMT, @home.com wrote:
> Dierbaarheid. Jy is darem desperaat. Desperaatvir aandag. Desperaat vir
> iets om te doen. Vir
> iemand wat voorgee om 'n man en 'n skoolgaande
> kind te hê, spandeer jy darem baie tyd op hierdie
> nuusgroep, soms tot diep in die laatnag in. Ek dink
> nog altyd jy is 'n ou omie,
Ja. Die patrone le daar om te lees as mens wil.
Die meer as een naam, die histeries-macho-reaksie.....
|
|
|
|
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 2 [boodskap #44576 is 'n antwoord op boodskap #44372] |
Mon, 18 June 2001 19:27   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle wrote:
> "Annette"
> wrote:
>
>> Stupid argument in elk geval - want 'n mens kan intellektueel wees sonder 'n
>> klomp grade.
> Ek stem 100% met jou saam Annette!! Intelektuele snobisme is iets wat
> ongelukkig vreeslik algemeen voorkom en voorgekom het in veral die
> Afrikaanse Universiteite. Persoonlik, is dit ook iets wat my tot in
> my tone grief!! Gelukkig was en is dit nogal altyd iets wat in die
> minderheid voorkom, en GEWOONLIK is dit mense wat bedreigd voel weens
> hulle eie inkompetensie in hulle vakgebied.
Well, dear ladies (although I have my doubts about oneof you) - laat ek nou vir
julle een van die feite van die lewe
vertel. As jy in enige staatskool hier in Kanada, en ek neem
aan in SA ook, wil klasgee, dan moet jy 'n onderwysdiploma
hê, iets wat nie verwag word van mense wat op universiteite
klasgee nie. (Sekere privaatskole sal jou nog op 'n tydelike
basis neem, as hulle desperaat is. ) Dus, al het jy 'n Ph.D.,
dan sal hulle jou nie permanent hier in Ontario aanstel nie,
maar verwag dat jy eers jou onderwyskwalifikasies ontwikkel.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 2 [boodskap #44579 is 'n antwoord op boodskap #44372] |
Mon, 18 June 2001 19:45   |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 18 Jun 2001 19:27:29 GMT, @home.com wrote:
> Well, dear ladies (although I have my doubts about oneof you) - laat ek nou vir
> julle een van die feite van die lewe
> vertel. As jy in enige staatskool hier in Kanada, en ek neem
> aan in SA ook, wil klasgee, dan moet jy 'n onderwysdiploma
> hê, iets wat nie verwag word van mense wat op universiteite
> klasgee nie. (Sekere privaatskole sal jou nog op 'n tydelike
> basis neem, as hulle desperaat is. ) Dus, al het jy 'n Ph.D.,
> dan sal hulle jou nie permanent hier in Ontario aanstel nie,
> maar verwag dat jy eers jou onderwyskwalifikasies ontwikkel.
Wel Oom Izak - laat ek nou ook vir jou 'n ding vertel. Jy is
heeltemal reg. Ek vermoed dit werk ook hier in Amerika so. In
Georgia is daar op die oomblik so 'n geweldige tekort aan opgeleide
onderwysers, dat hulle nou selfs mense sonder onderwyskwalifikasies
vra om asseblief aansoek te doen om poste te vul. Dit is werklik 'n
krisis hier. In elkgeval...
Ek is bly dat Gloudina so trots is op haar HOD. Probeer om haar aan
te moedig om haar talente op die nuusgroep te gebruik, i.p.v mense weg
te stoot en die heeltyd te probeer verdryf....
|
|
|
|
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 2 [boodskap #44600 is 'n antwoord op boodskap #44579] |
Tue, 19 June 2001 04:55   |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kan net bly wees sy het nooit vir my klas gegee nie dan sou ek seker skool
in klas 2 verlaat het.....
"Danielle" skryf in boodskap news:t1msitsrabr5gs33dril5nr4eepk3svtef@4ax.com...
> On Mon, 18 Jun 2001 19:27:29 GMT, @home.com wrote:
>
>> Well, dear ladies (although I have my doubts about oneof you) - laat ek nou vir
>> julle een van die feite van die lewe
>> vertel. As jy in enige staatskool hier in Kanada, en ek neem
>> aan in SA ook, wil klasgee, dan moet jy 'n onderwysdiploma
>> hê, iets wat nie verwag word van mense wat op universiteite
>> klasgee nie. (Sekere privaatskole sal jou nog op 'n tydelike
>> basis neem, as hulle desperaat is. ) Dus, al het jy 'n Ph.D.,
>> dan sal hulle jou nie permanent hier in Ontario aanstel nie,
>> maar verwag dat jy eers jou onderwyskwalifikasies ontwikkel.
>
> Wel Oom Izak - laat ek nou ook vir jou 'n ding vertel. Jy is
> heeltemal reg. Ek vermoed dit werk ook hier in Amerika so. In
> Georgia is daar op die oomblik so 'n geweldige tekort aan opgeleide
> onderwysers, dat hulle nou selfs mense sonder onderwyskwalifikasies
> vra om asseblief aansoek te doen om poste te vul. Dit is werklik 'n
> krisis hier. In elkgeval...
> Ek is bly dat Gloudina so trots is op haar HOD. Probeer om haar aan
> te moedig om haar talente op die nuusgroep te gebruik, i.p.v mense weg
> te stoot en die heeltyd te probeer verdryf....
>
|
|
|
|
Re: Die Freak en Ferdie se ware kleure ontbloot - DAG 2 [boodskap #44626 is 'n antwoord op boodskap #44372] |
Tue, 19 June 2001 09:14   |
Ernst v Biljon
Boodskappe: 257 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sak Sarel. Gebruik jou kennis oor Kanada. Moet dit dan nie veragemeen met
Suid Afrika nie. Doen eers jou huiswerk oor SA voor jy veralgemeen.
In SA skiet (ek dink dis die term wat gebruik word toe ek nog vir my
onderwys deploma geswat het) vir die beste poste. Die poste is nou die
snobiestiese privaat skole en stede. Dit laat dan 'n moerse gaping in die
plateland. Die word dan gevul deur die 'minder goeie' onderwysers. Die
plaasskole het dan nog 'n groter probleem. Die skole moet dan of met sonder
'n onderwyser sit of, 'n 'ongeskoolde' onderwyser aanstel. Dit is juis die'
probleem wat die nuwe bedeling probeer aanspreek deur onderwysers te vorseer
om 'n pos aan te neem (al beken dit om jou familie te verlaat) of, verlaat
die onderwys departement.
Die ongeskoolde onderwysers (meeste het darem matriek sonder tersiere
onderig) veroorsaak groter probleme want hulle kan ook nie afbetaal word
nie. Waar kom die groot hoeveelheid dan verdaan? Hoofsaaklik uit vorige
swartgebiede waar skool onderrig nie van soveel belang gesien was nie. Vra
maar vir Emmie, sy sal jou vertel dat die swartes nie wou skool gaan nie.
Het dit selfs afgebrand.
Die situasie het onstaan met die 'outokrasie' van die vorige regering wat
onderwysers toegelaat om voordeel te trek en te gaan waar hulle wou instede
waar hulle benodig was. Met die huidige 'demokrasie' word onderwysers
aangestel waar hulle benodig is en, trek nie meer voordeel daaruit om te
gaan waar hulle wil nie. Die gaping het wel gekrimp maar, ander probleme het
onstaan.
Nee, Gloudina, doen eers jou huiswerk oor Suid Afrika voor jy daaroor kan
praat. As studie materiaal doen soekwerk na 'n skool in die dorpie Bochum,
langs Dendron, in die Noordelikke provinsie. Dit was nogal baie in die nuus
omdat hulle nie een leerling gehad het wat matriek kon slaag nie. Selfs
nadat hulle toestemming gekry om die eksamens weer te skryf. Dit is nou 'n
privaat skool wat deur een van die Christen organisaies onderhou word. Hulle
probleem is nog steeds om onderwysers te kry wat gekwalifiseerd is. Nee, dis
nie 'n plaas skool nie. 'n Skool van ten minste 1,000 leerlinge.
Miskien nog 'n beter voorbeel. In Seweto is daar 'n skool was geen
onderwysers kon kry nie. Die leerlinge besluit toe om hulle self te leer
(selfstudie groep). Almal het matriek geslaag (ek dink daar was een her).
Die res het met die eerste poging geslaag. Sonder onderwyser of buite hulp.
Of, studeer biejie die nuwe manier van onderwys in SA - tuis onderrig. Dit
word gedoen met hoofsaaklik moeders van die huishouding wat geen tersiele
onderig het nie (2001 jaartal geskiedenis).
As gevolg van die tekort aan onderwyser mag dit beteken dat die onderwys
departement onderwysers invoer van Rusland en selfs China. Ek sien daar word
ook met lande soos Jugoslawië gepraat.
skryf in boodskap news:3B2E56E1.C0B3AD90@home.com...
Danielle wrote:
> "Annette"
> wrote:
Well, dear ladies (although I have my doubts about oneof you) - laat ek nou
vir
julle een van die feite van die lewe
vertel. As jy in enige staatskool hier in Kanada, en ek neem
aan in SA ook, wil klasgee, dan moet jy 'n onderwysdiploma
hê, iets wat nie verwag word van mense wat op universiteite
klasgee nie. (Sekere privaatskole sal jou nog op 'n tydelike
basis neem, as hulle desperaat is. ) Dus, al het jy 'n Ph.D.,
dan sal hulle jou nie permanent hier in Ontario aanstel nie,
maar verwag dat jy eers jou onderwyskwalifikasies ontwikkel.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:44:48 UTC 2025
|