Konsultante Nie meer Gewild? [boodskap #44122] |
Wed, 13 June 2001 22:11  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou net op die Nuus:
Skielik 'n ondersoek en drastiese stappe teenoor konsultante van SAL en
Poskantoor?
Wie was Konsultantverskrik in die eerste plek?
Ai toggie!!:)))) Dis lekker hier!!:))))
Ons is mos as rassiste uitgekryt toe ons die konsultantestorie wou
aanspreek:)))))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Saci saci saci, wie se kinners is dit diè? [boodskap #44292 is 'n antwoord op boodskap #44275] |
Fri, 15 June 2001 07:19  |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette :
Terloops - Saci/Sakkie is toe eintlik Saki volgens Die Burger vanoggend:))))
Wouter:
Jy moenie alles glo wat jy in die koerant lees nie, nie eers in goeie
koerante soos die van Emmy of selfs Die Burger nie. :-))
Die Burger is verkeerd. Saci was nog al die jare Saci, dis 'n verkorting van
'n langer naam. Kyk byvoorbeeld na hierdie knipsel uit 'n verklaring van
Jeff Radebe:
"the Chairperson of the Transnet Board, Prof. Louise Tager; Mr. Saci
Macozuma, the Managing Director of Transnet"
http://www.dpe.gov.za/docs/sp/2000/sp0710.html
|
|
|