Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Danielle ?
Danielle ? [boodskap #43850] |
Tue, 12 June 2001 04:29  |
PW Botha[1]
Boodskappe: 30 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Nou weet ek verseker dat jy 'n vrou is maar ek wonder tog nog of jy nie
Frelina se misies is nie ? .
Waarom het julle die land verlaat ?
Groete
Krokkie
|
|
|
|
|
Re: Danielle ? [boodskap #43983 is 'n antwoord op boodskap #43850] |
Wed, 13 June 2001 05:23  |
PW Botha[1]
Boodskappe: 30 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ok ek glo jou nou.
Ek dink sekere mense sal jou toelaat in Kanada nie. Hulle slagspreuk seker
"There can only be one" . (Wat's die fliek se naam nou weer )
> LOL! Dan dink ek sal ek ook van OM hou! :-))))
> Ek kan vir jou sê met alle eerlikheid dat ek in my lewe nog nooit in
> Kanada was nie. In elkgeval nie in HIERDIE lewe nie!! :-)))
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:47:06 UTC 2025
|