Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dingaan, Shaka etc. groot leiers?
Dingaan, Shaka etc. groot leiers? [boodskap #43372] |
Wed, 06 June 2001 07:59  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Van ons vroeëre Zulu leiers was streng op dissipline in hul geledere. Dit
is nou almal het presies gedoen wat die koning sê. Die strawwe was
eenvoudig. Daar was net een straf. As jy nie saamstem, instem en doen
presies wat ek vir jou sê nie, het jy van die hoë klip afgespring en as jy
nie wou spring nie, is jy afgegooi. (nee DD, dis nie my weergawe nie. Dis
in die geskiedenis boeke) Nodeloos om by te sit dat niemand dit oorleef het
nie.
My probleem is nou die volgende. Navorsers is al meer en meer besig om te
bewys dat sekere karaktertrekke en self intelligensie deels geneties
oordraagbaar is. Nou is dit ook so dat dit gewoontlik mense is wat vir
hulself dink en genoeg karakter het om sy sê te sê wat van andere verskil.
Ek wonder hoeveel skade Shaka en sy trawante aan die Zoeloes se genepoel
gedoen het.
|
|
|
Re: Dingaan, Shaka etc. groot leiers? [boodskap #43401 is 'n antwoord op boodskap #43372] |
Thu, 07 June 2001 06:36   |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>> (Snip-Snip)
>> Ek wonder hoeveel skade Shaka en sy trawante aan die Zoeloes se genepoel
>> gedoen het.
>
> Dit is 'n interessante vraag hierdie, Sakkie. :-)
> Nie net Shaka nie, maar ook as mens dink aan die rol wat ander wereld
> leiers en samelewing(s) oor die eeue heen gespeel het om nasies
> miskien geneties so te verander dat daar vandag nogal redelike groot
> sosiale en kulturele en selfs dan genetiese verskille is tussen bv.
> die Europeers, Britte, Afrikaners, Amerikaners, en al die vele ander
> nasies. Natuurlik sal so 'n stelling nie in erkende wetenskaplike
> joernale gepubliseer kan word nie, want dit raak te veel aan Lamarck
> se teoriee dat die omgewing 'n rol speel in genetiese mutasie en dus
> variasie en aanpassing.
>
> Dis net nie karaktertrekke en intelligensie wat geneties oordraagbaar
> is nie, maar ook "geheue". Dis soos die navorsing waar hulle lisate
> (ekstrakte?) van 'n insek met 'n sekere "kennis" gebruik het om die
> gedrag van 'n "ongeskoolde/ongeleerde - naive" insek se spesifieke
> gedrag te verander. :-)
> Ek weet nie of jy weet van onlangse navorsing wat in hierdie verband
> veral op die Sikliese AMP (cAMP) 2de boodskapper sisteme (ook bekend
> as "The Learning Pathway"), gedoen is nie? Daar is spesifieke gene
> betrokke soos die dunce (dom?), rutabaga, calmodulin, en baie ander
> soos Dfos en Djun ens ens.
> Anyway, R.L Davis doen veral baie navorsing hierop. Net kortliks wil
> ek probeer sê dat dit darem al bewys is dat omgewing speel wel 'n rol
> by geen aanskakeling en afskakeling. En dat seker gene soos spesifiek
> die "Dunce" en "Rutabaga" gene definitiewe rolle speel by "leer en
> onthou" funksies. Nes Pavlov se honde en kondisionering van
> vrugte-vliee om sekere reuke te vermy ens. Hulle praat deesdae van
> chemies-geneties aangedrewe geheue en leer (learning).
>
> Juis oor "geheue", wil ek 'n stukkie aanhaal uit 'n artikel:
> "Memories are thought to be due to lasting synaptic modifications in
> the brain. The search for memory traces has relied predominantly on
> determining regions that are necessary for the process. However, a
> more informative approach is to define the smallest sufficient set of
> brain structures. In rut mutants, ectopic expression of rutabaga in a
> spatially restricted fashion, in a defined set of neurons, was used to
> examine the cellular localization of the memory trait. rutabaga, an
> enzyme that is ubiquitously expressed in the Drosophila brain and that
> mediates synaptic plasticity, has been found to be needed exclusively
> in the Kenyon cells of the mushroom bodies for a component of
> olfactory short-term memory. This demonstrates that synaptic
> plasticity in a small brain region can be sufficient for memory
> formation (Zars, 2000b). "
>
> Sjoe, ek beter ophou gorrel....:-)
>
HUH?? Magtag Danielle, wat is jou vakgebied. Of lees jy ook maar net graag
op oor dinge wat jou pla/interreseer?
|
|
|
Re: Dingaan, Shaka etc. groot leiers? [boodskap #43408 is 'n antwoord op boodskap #43372] |
Thu, 07 June 2001 09:30   |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Danielle schreef in berichtnieuws
> On Wed, 6 Jun 2001 09:59:14 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> Van ons vroeëre Zulu leiers was streng op dissipline in hul geledere.
Dat klopt in de Zoeloe cultuur werd je ook ter dood veroordeeld als je de
vrouw
van een andere man nam....
Veel blanken zijn in de boerenoorlog om die reden vermoord ;-)))
>> Ek wonder hoeveel skade Shaka en sy trawante aan die Zoeloes se genepoel
>> gedoen het.
Niets...
> Dit is 'n interessante vraag hierdie, Sakkie. :-)
> Nie net Shaka nie, maar ook as mens dink aan die rol wat ander wereld
> leiers en samelewing(s) oor die eeue heen gespeel het om nasies
> miskien geneties so te verander dat daar vandag nogal redelike groot
> sosiale en kulturele en selfs dan genetiese verskille is tussen bv.
> die Europeers, Britte, Afrikaners, Amerikaners, en al die vele ander
> nasies.
Cultuur maakt de verschillen ...het ontstaan van een cultuur heeft te maken
met klimaat en met geologische omstandigheden.
Cultuur is gedrag en levensgewoonte binnen een bepaalde bevolkingsgroep.
In feite zichtbare ( wettelijke regels) en onzichtbare ( fatsoen ) sociale
omgangsvormen
Dat kan in Europa verschillen van land tot land en soms van stad tot stad.
Door de eeuwen zo gevormd.
Door reizen en tv (sinds 1955) kan men kennis maken met andere culturen
3 km verder als waar ik woon is een ander land en ook een andere cultuur
met andere omgangsnormen.
Amerika en Canada ( ZA alleen de blanken) zijn jonge landen met een veelheid
van culturen...
Daar zijn individuele ideeën zeer belangrijk
In Europa is bv godsdienst ook een deel van de cultuur.
Cultuur en normen veranderen steeds
In Amerika niet daar is godsdienst het een persoonlijke levensstijl.
Je onderscheid je van de rest....
Vandaar die extremen....
> Dis net nie karaktertrekke en intelligensie wat geneties oordraagbaar
> is nie, maar ook "geheue".
Het vermogen om te onthouden is denk ik wel erfelijk
maar als je niets leert kan je ook niets onthouden dus is het ook een
leerproces.
> Dis soos die navorsing waar hulle lisate
> (ekstrakte?) van 'n insek met 'n sekere "kennis" gebruik het om die
> gedrag van 'n "ongeskoolde/ongeleerde - naive" insek se spesifieke
> gedrag te verander. :-)
Dat is in de hele natuur ook bij de mens...wij passen ons aan dat is onze
overlevingsdrang.
> Anyway, R.L Davis doen veral baie navorsing hierop. Net kortliks wil
> ek probeer sê dat dit darem al bewys is dat omgewing speel wel 'n rol
> by geen aanskakeling en afskakeling.
Cultureel en milieu mede bepaald. Getrouwd wordt vaak binnen een
cultuur en ....( ook intelligentie en dat is deels genetisch maar ook
aangeleerd )
Hoe verklaar je anders het verschil in mensen binnen EEN cultuur.....
en zelfs binnen een gezin....
> Hulle praat deesdae van
> chemies-geneties aangedrewe geheue en leer (learning).
Het zijn de ervaringen die een mens meemaakt wat hem tot die persoon
maakt dat hij is.
Als je een mens Kloont dan heb je wel een mens met dezelfde aanleg en
uiterlijkheden maar niet dezelfde persoon met dezelfde intelligentie en
vermogens,
Misschien kunnen we later onze hersenen verbeteren met transplantaties
griezelig idee...alleen supermensen ......
Grt Emmy
|
|
|
Re: Dingaan, Shaka etc. groot leiers? [boodskap #43411 is 'n antwoord op boodskap #43408] |
Thu, 07 June 2001 11:25   |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"emmy" skryf in boodskap news:9fnhns$cd3$1@news.pcmnet.nl...
>
> Danielle schreef in berichtnieuws
>
>> On Wed, 6 Jun 2001 09:59:14 +0200, "Sakkie"
>> wrote:
>>
>>> Van ons vroeëre Zulu leiers was streng op dissipline in hul geledere.
>
> Dat klopt in de Zoeloe cultuur werd je ook ter dood veroordeeld als je de
> vrouw
> van een andere man nam....
> Veel blanken zijn in de boerenoorlog om die reden vermoord ;-)))
As die Zoeloes nou baie mooi by die een gehou het, dan was daar seker geen
Zoeloes oor nie. Dit is nou as 'n mens kyk na die hoeveelheid Swazi vroue
wat die Zoeloes gaan steel het op 'n gereelde basis omdat hulle nie vrouens
vir hulle seuns gehad het nie.
>
>>> Ek wonder hoeveel skade Shaka en sy trawante aan die Zoeloes se genepoel
>>> gedoen het.
>
> Niets...
Emmy, jy sê so maklik niks. Lyk my jy ken die Zoeloes nogal goed. Waar kan
ek navorsingswerk kry wat jou punt sal bewys.
Sakkie
>
>> Dit is 'n interessante vraag hierdie, Sakkie. :-)
>> Nie net Shaka nie, maar ook as mens dink aan die rol wat ander wereld
>> leiers en samelewing(s) oor die eeue............(Snip-Snip 'skuus
Danielle)
>
> Als je een mens Kloont dan heb je wel een mens met dezelfde aanleg en
> uiterlijkheden maar niet dezelfde persoon met dezelfde intelligentie en
> vermogens,
Ag nee Emmy, niemand het al 'n mens gekloon sodat die stelling getoets kan
word nie.
>
> Misschien kunnen we later onze hersenen verbeteren met transplantaties
> griezelig idee...alleen supermensen ......
> Grt Emmy
>
Ek dink nie dis grieselrig nie, ek dink dis puik. Dink net as 'n mens al
die siektes wat van genetiese oorsprong is kon uitskakel.
Sakkie
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Dingaan, Shaka etc. groot leiers? [boodskap #43644 is 'n antwoord op boodskap #43526] |
Sun, 10 June 2001 05:48   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Emmy, ek kan jou verseker dat die mense wat die opname gedoen het oor
die gelukkigste mense op aarde nie 'n Kaapse draai gemaak het nie:)))
Jy maak vreeslike wye en growwe veralgemenings jong!!
In jou eie woorde:
> Tijdens de apartheid werd de ZA geschiedenis verteld aan jullie als
> een sprookje.
>
So, hoekom glo jy dan die sprokies oor die Groot Trek en Die Boereoorlog?
Nee - kyk ek erken self - en het dit al op skool bevraagteken ( daarom dat
ek liewer Skeinat en Biologie geneem het) dat die SA geskiedenis wat aan ons
opgedis was korrek in feite gegee, maar eenogig in aanbieding was . Nie al
die feite - soos dit in Geskiedenis hoort- is aan ons gegee nie,
Hoeveel Zoeloes gesterf het? Maklik - jy het mos die feite daar , ons nie-
vertel my net hoeveel Zoeloes daar was voor die slag van Bloedrivier, en
hoeveel daarna oor was, en ek sal vir jou die sommetjie doen.
Annette
emmy skryf in boodskap news:9fqea1$82b$1@news.pcmnet.nl...
>
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9fqcn7$5jpiv$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Emmy, ek dink nie eers die Voortrekkers was bewus van die begrip ontvoering
>> nie.
>> Dit is hoekom ek regtig graag sal wil weet waar die feite wat jy oor beskik
>> hulle oorsprong het.
>
> Ik ook!!! Ontvoering hoeft het niet te zijn geweest...misschien waren de
> rituelen
> destijds anders tijdens de onderhandelingen ;-)) kan veeeel gebeuren...
>
> De echte waarheid ;-))) vraag het aan Nat.Geo. waar ze dit vandaan hebben
> gehaald.
> Dus wie zegt dat het destijds toch anders was als ze iedereen in ZA deden
> geloven.
> De zwarte slachtoffers van die oorlog werden niet genoemd en die waren er
> toch ook
> wel de drie blanken werden genoemd.
>
> Het moraal kan verschillen...per volk en in tijdsbeeld
> (In ijsland was de moraal heel vrij ( ik denk niet dat het nu nog zo is)
> heel normaal was het dat de man zijn vrouw aanbood aan de bezoeker
> dit als teken van gastvrijheid of als dank na een bewezen dienst.
>
> In een jaarlijks Brits onderzoek wie op dit moment het gelukkigste
> volk van de wereld is kwam ijsland op de eerste plaats....;-))
> Op de tweede plaats kwam NL .........
>
> Tijdens de apartheid werd de ZA geschiedenis verteld aan jullie als
> een sprookje.
>
> Grt Emmy
>
>
>
>
>
>> Annette
>>
>>
>> emmy wrote in message
>> news:9fq3vt$5jt$2@news.pcmnet.nl...
>>>
>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>> 9fpqqs$5d6ch$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nee man - die Boerevegters was rof en onbeskof!! Niks verfyning deur
>>>> ontvoering eers nie;)))
>>>> Rolprent: Of: Die Zoeloe Meisies voor my Stoep!:))
>>>
>>> Je gaat je toch niet gedragen als een eilandbewoner die wereldvreemd is.
>>>
>>> grt Emmy
>>>
>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Krokkie wrote in message
>>>> news:3b20613b$0$251@helios.is.co.za...
>>>> > Ek wonder net hoe die "boerevegters" die zoeloe vroue uit hulle krale
>>>> > gesteel het. Sal seker eendag 'n fliek deur Leon wees : "Daar's 'n Zoeloe op
>>>> > my perd"
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9fpl99$5h1ae$8@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > :))))) En opgewonde!!:)))
>>>> > > Wie sou kon dink dat National Geographic al in Dingaan se tyd dokumentêre
>>>> > > rolprente vervaardig het?
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > wrote in message
>>>> > > news:9fosam$1u0c$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > Skokkend!!!!!!!!!! Hemel!!!!!! Ek is skoon kortasem!
>>>> > > > pjb
>>>> > > > "emmy" wrote in message
>>>> > > > news:9fomr9$nad$1@news.pcmnet.nl...
>>>> > > > >
>>>> > > > > Annette schreef in berichtnieuws
>>>> > > > > 3b1fbd85$0$391$45beb828@newscene.com...
>>>> > > > > > Vader Emmy, waar kom jy an al daardie inligting?
>>>> > > > > > Ek het vermoed dat die Voortrekkers die kat in die donker geknyp het, maar
>>>> > > > > > die vegters in die boereoorlog?
>>>> > > > >
>>>> > > > > Ik heb het een uitzending gezien van Dingaan bij nat. geografie of discovery
>>>> > > > > ik was zeer verbaast.....
>>>> > > > > Ik zal gaan zoeken ;-))
>>>> > > > >
>>>> > > > > grt emmy
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Dingaan, Shaka etc. groot leiers? [boodskap #43720 is 'n antwoord op boodskap #43664] |
Sun, 10 June 2001 20:51  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hulle moes seker êrens weggesteek gewees net:)))
Annette
emmy skryf in boodskap news:9fvchf$ns5$1@news.pcmnet.nl...
>
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9fpl9c$5h1ae$9@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek glo nie - Kaap toe miskien:)))
>> Het vlugtig deur Nederland per bus gejaag op verskeie geleenthede, en nie
>> een mooi sonbruin persoon gesien nie :))
>
> In NL heb je veel halfbloedjes ;-)) jullie noemen dat kleurlingen...
>
>
> Grt Emmy
>
>
>
>> --
>> Annette
>>
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:4gtvhtg26h9acurjjmn6tka3q5h91m0hm5@4ax.com...
>>> On 7 Jun 2001 12:48:21 -0500, "Annette" wrote:
>>>
>>>> Sou hulle wraggies van Transvaal en die Vrystaat te perd Natal toe gejaag
>>>> het om die Zoeloe-meisies by te kom?
>>>
>>> en daardie kindertjies het nét miskien Nederland toe gevlug - die wat
>>> julle steeds 'n geradbraakte Afrikaans praat.
>>>
>>> DD
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:01:00 UTC 2025
|