Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Kaap en dinge
|
|
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44422 is 'n antwoord op boodskap #43584] |
Sun, 17 June 2001 07:38   |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit is wat meeste van ons die heeltyd probeer se. Meeste van ons stry nie
dat daar goed gebeur het wat verkeerd was nie.Ons het erken wat die foute
was en ons probeer dit regstel.Daar is net sekere persone en hier sonder ek
Gloudina uit wat nie wil erken wat ons se nie.Hoe meer n mens se dat daar
foute gemaak was hoe meer skel sy ons uit as apartheidsvarke. ou wit omies
ens.
Sy moet net n slag haar ore oopmaak dan sal sy verstaan wat ons probeer se
Reenen van Niekerk
Sakkie skryf in boodskap news:3b22520a$0$226@hades.is.co.za...
> Wouter, jy's 'n man so na my hart. Ek stem heeltemal saam met jou. Daar
> was vroeër baie dinge wat heentemal verkeerd gedoen is en ek gaan dit nie
> vir een oomblik probeer goed praat nie. Maar weet jy waar lê die verskil
> tussen jou argument en Gloudina s'n? Jy het nie my persoon probeer aanval
> nie, jy't die punt aangevat. Met mense soos jy kan ons die pad loop in ons
> pragtige land. Ek hoop daai kleurling vriend van jou kom terug en help ons
> bou. Ons het mense soos hy bitter nodig.
>
> skryf in boodskap news:3B210666.DAB96290@home.com...
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>> Net jy sal weet wat jy bereik het. Maar as jou vel nie wit was nie, het jy
>> baie ekstra battles gehad, dis alles 'n relatiewe spel.
>>
>> Nee man, moenie daardie kitaar slaan nie. Hy het nie snare nie
>
> Sê vir hom, Wouter. Maar miskien sal hy vir jou ookvertel dat jy nie weet
> waarvan jy praat nie, want jy sit
> op die walle van die Eerste Rivier. Die feit is: meeste
> van hierdie outjies wat so kwetter, het gedurende die
> apartheidstyd grootgeword, en nooit in aanraking gekom
> met gekultiveerde en opgeleide nie-blankes nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44463 is 'n antwoord op boodskap #43314] |
Sun, 17 June 2001 16:56   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Reenen van Niekerk wrote:
> Sy moet net n slag haar ore oopmaak dan sal sy verstaan wat ons probeer se
>
Wel, ek hou my oë en ore oop. Wat is dit wat jy nou onlangs
gesê het van die swart toiletpapier en al sulke dinge? Sien, Reenen,
die enigste manier waarop ek kan weet wat jy "probeer sê" is om
te lees wat jy skryf. So gaan nou weer jou plasings van die
afgelope dag of twee na, en sien wat daar uit jou pen vloei. Dis
aan die vrugte wat die boom geken word.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44484 is 'n antwoord op boodskap #43314] |
Mon, 18 June 2001 02:30   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Reenen van Niekerk wrote:
> Die storie van die toiletpapier het nie jou karakter aangeval nie.
En wat van die pos waar jy gesê het dis nou wel Sondag, maar jygaan tog vir my
vloek, en toe sê jy 'n f woord? Het dit nou ook
nie my karakter aangeval nie?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44563 is 'n antwoord op boodskap #43314] |
Mon, 18 June 2001 15:38   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Reenen van Niekerk wrote:
> Gloudina
> As ek die woord so gebruik het soos ek hom in daardie stuk gebruik het val
> ek beslis nie jou karakter aan nie.Ek het jou nie iets genoem om jou te
> verneder nie.Was daardie vloekwoord direk aan jou gerig of was dit om krag
> aan n stelling te gee.
>
Wel, you could have fooled me. En 99.99 persent van
jou lesers sou ook aangeneem het dat jy vir my vloek
(en dit nou nadat jy verskoning gemaak het dat jy dit
op 'n Sondag doen.) Ek stel voor dat jy liewers nie
die -f- woord gebruik nie, want mense kry nogal 'n
negatiewe idee van jou karakter as jy dit doen, Reenen.
Gloudina
|
|
|
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44573 is 'n antwoord op boodskap #43314] |
Mon, 18 June 2001 17:58   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Reenen van Niekerk wrote:
> As ek mag vra, Watter tipe is ek?
>
> Davie Davis wrote:
>> Eers wou ek jou jammer kry Gloudina maar toe besef ek dat in ag geneem
>> jou houding op die nuusgroep verdien jy om met Reenen Van Niekerk se
>> tipe te doen te kry.
>
Ja, Davie Davis, vertel jy nou vir ons watter tipe is Reenen?(Dit gaan nogal
'n moeilike taak wees om jouself van hom
te onderskei, maar probeer darem tog.)
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kytie Koekblik was Re: Die Kaap en dinge [boodskap #44619 is 'n antwoord op boodskap #44609] |
Tue, 19 June 2001 06:46   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sou dit nodig gehad het as daar een was:)))) Net ter wille van
rigting:))))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Krokkie
wrote in message
news:3b2ee837$0$231@hades.is.co.za...
> Toemaar jy verdraai dit nie, jy bring net die onderliggende humor vir ons
> uit en ons like dit. Die lampaal ; ek dink ook nie jy het dit nodig gehad
> nie , jy kon dan die volgende oggend al die wyne plus die oesjaar onthou.
>
> Krokkie
>
>
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9gmoig$9q8v4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ai ek weet nie Krokkie - ek probeer so hard om dinge nie te verdraai
> nie;))
>> Maar dit wys jou net hoe gevaarlik dit is om hier te pos - soos Davie al
>> lankal gesê het -
>> Ek vertel van die partytjie om aan sekere mense subtiel te toon dat ek wel
>> "a life" het - ek hoef dit nie nog te gaan kry nie;)))
>> En Davie lei van dit af dat ek 'n lamppaal nodig gehad het:))
>> Hy weet mos ek is 'n dame, nie 'n man nie;)))))
>> Annette
>>
>> Krokkie
>>
>
> kopnanderpleknamy.krok> wrote in message[/color]
>> news:3b2ed615$0$227@hades.is.co.za...
>>> Annette ek hou van jou humor. Jy kan elke sin omdraai in goeie humor
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9gm72p$9lpoa$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek maak beswaar!!! Daar was nie 'n lamppaal nie!!:))))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Davie Davis wrote in message
>>>> news:54qsitc795t3bl2o4r3tn7esuqnphgtrvr@4ax.com...
>>>> > On Mon, 18 Jun 2001 10:53:35 +0200, "Reenen van Niekerk"
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >As ek mag vra, Watter tipe is ek?
>>>> > >
>>>> > >Reenen van Niekerk
>>>> >
>>>> > Natuurlik mag jy vra Reenen. Mens skryf tog dinge en wonder wat die
>>>> > lesers daarvan dink... en weet dat almal 'n prentjie van jou teken -
>>>> > wat heelwaarskynlik soveel prentjies is as wat daar lesers is...!...
>>>> > hetsy dit 'n Annette met 'n bottel rooiwyn leunend teen 'n
lamppaal
> of
>>>> > 'n Krokkie met verkyker uit sy kantoor turend na die Kayalami
> renbaan
>>>> > is. Of Dannielle met haar sambok in die hand en Gloudina wat haar
>>>> > rokpante so hoog moontlik optel en gillend weghardloop. Bobby wat
> op
>>>> > sy lessenaar in die klaskamer sit of Wouter wat na die padgeluide
>>>> > luister in die hoop om Annette te hoor skree 'Hallo Otjie!!!' Sakkie
>>>> > wat lag vir Jonas se voorbereiding vir die volgende rondte.... of
>>>> > Reenen wat sê:
>>>> > >Ja sy vee haar gat af met swart toiletpapier.
>>>> > >Die wit is glo te rasisties en laat haar agterent bloei
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > ns.
>>>> > Gloudina, as Mbekei vir Winnie wegstamp as sy hom wil soen,
verwag
> jy
>>>> > werklik beter behandeling!
>>>> >
>>>> >
>>>> > DD
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Onderwys Hier Onder [boodskap #44770 is 'n antwoord op boodskap #44725] |
Thu, 21 June 2001 16:46  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het dit iets met aalwyne te doen?:)))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
me & bobby magee skryf in boodskap news:cijY6.110013$hV3.142271@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>
>> Wouter:
>> Klink of jy lank daar op skool was?
>>
> Ja wat, hoe langer jy daar is, hoe beter word jy... Ek leer nog steeds, nou
> meer as ooit tevore.
>
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:00:33 UTC 2025
|